Visit this profile later to see if your question was answered.
?
jy verdien ‘n melkie .?
listen properly .
ek en charl is net vriende , was net vriende .
ek en hanro is uit die eerste week van die vakansie - ok ?
dis meer as ‘n maand terug en voor ons uit is was ons vir nog ‘n maand op ‘n breuk .
so jammer as ek te vinnig aanbeweeg , tenminste het ek ‘n rukkie gewag .☝?
kan ek net sê : uh nee .
ek en charl was vriende - net vriende .
niks het eers daar gebeur nie .
ek en hanro is al eerste week van die vakansie uit , hy het sy keuses gemaak , toe maak ek myne .
kan ek net ook vra hoekom word ek aangeval as ek nie die een is wat eerste aanbeweeg het nie ???♀️
nellie x
ja nee jy sukkel .?
ily .?
hoekom moet ek so voel as ek selfs iemand beter gekry het ??
uh huh uh .?
wie is jy ?
nellie .?
laatweet my wanneer jy bietjie gaan vroeg wees vir klas .?
ek het jou net so klein bietjie lief .?
jy ken my duidelik nie .?
sit my af want dis die laaste ding wat ek wil hê .??
nee gaan weg sies .?
sies tjommie .??♀️
ah my colored .?
lief vir jou met my hele hart .?
charl is mah frannd .?
louis is ‘n cutie .❤️
hy kan doen net wat hy wil .??
no .?
meganlourens._x
dankie .❤️??♀️
pm my ??
soos jy weet , dalk vir my sê wie jy is .?
dis ongelukkig nie so maklik nie .??♀️
hechter .
pieter - willem - jaydin - francois . ( hulle is een seun - ek belowe )
wessel .
colin .
eric - smiley .
anoniem x
ek weet ek kan nie alles doen nie , maar wel probeer ek om te sien wat ek nie kan doen nie .
die beteken bitterlik baie - ek belowe .?
een ding wat ek nie is nie , is vol van myself en ek weet almal is perfek geskape in die Here sê oë so hoekom sal ek nou ‘n uitsondering wees ??
dm my asseblief .?
wat moes gebeur het ???♀️
uhm wel ek ken net soos 5 ?
gf .
bernard .
estiaan .
tristan .
mstb .
??♀️
dm my .?
have you seen my toes ???♀️
..
is daar ooit so baie ???♀️
jukes .?
hanro .
charl .
evan .
louis .
nathan .
i guess ?
dis al wie ek bietjie goed ken ?
ek het ‘n ou stickerbook .?
hang af wie vra .?
jk .
mozambique does not have alot of safe and clean bathrooms .?
yah .?
my vriendin .❤️
ek glo ek is baie lief vir jou ook .?
dalk ??
too bad jy kon nie soos ‘n normale mens jou gedagtes vir jouself hou nie .?
mah long blond frannddd .??
ok hoor .??
jou drome is baie realisties seun .?
baba kat .❤️
ek het die army gebel , hulle sal ons nou ongelukkig nie toelaat om oor gemors te ry nie .?
maar ek kan wel sê dat daai fish nie eers jou aandag werd is nie .?
ons praat ja .?
kry net tog n hobbie please .?
what even ??
dis nie henny nie - scruffy .?
dankie man .
sure - new frandds are good .??
jaloers bokkie .
swaaaaaar sal jy kry .?
blowing some shine in your way - cause you shady .??
oh hell yes .❤️??♀️
i love you .❤️❤️❤️
dankie baie .?
jou enigste maatjie *
just kidding baba yané .❤️
jy is goed vir my selfbeeld .?
oh .
hy is ‘n tjap frannd .???
okay so .
ry na jou naaste woolworths toe .
loop na die melkafdeling toe .
soek die full cream chocolate melkie .
koop een en dan dm jy my wat jy van hom dink .?
k .?
enige iets sodat my favorite couple moet saam wees .???
ek love dit as ek en my crush in die selfde geselskap staan en iemand sê : julle moet date .
dan sê hy : ewww .?
(maar ek weet hy joke)
i can’t even - simon cowell .?
jy is mooierer en snaakserer as enige kat .??❤️
ek is dood tevrede met net vriende .?
as dit bedoel was sal dit weer reg kom oor ‘n baie lang tyd .??
wil jy regtig weet ??
nig .??
ek was die naweek in pretoria - where you was ???♀️?
mis jou .❤️
eerstens - naude .?
hy is bitterlik nice .❤️
mooiste hart in die wêreld .?
wie sin nou weer ??
mah pregnant franndd !??❤️
hallo daar .?
tawh .❤️
dm my ??
ek kan dieselfde sê !?
vreemdeling - dankie .❤️
my mam .??♀️