965
Replies
Waar bly jyy in potchies? ??
het in ivy league, trek nou oudebrug toe ???
Hoe is koshuis lewe?
nie in die koshuis nie??
Na die ou wat jy gelike het. hoekom het jy nie weer gedate nie?
eks okay vir nou ❤️
Your a btch
romans 2:1-3❤️
Op hoerskool is dit mos date voor naai?
i quess?
Hotter as hardloop rugby. ❤️
dankie. ❤️
Wie mis jy?
ma best friend
As jy eenpersoon terug kan kry in jou lewe, wie sal dit wees?
daar is een??
And what about their tummys and their ribs?
seker dit ook? ?
Het jy iemand die jaar gedate en of like jy iemand?
ek het iemand gelike ja, en nee ons het nie gedate nie ?
Wie jou beste vriendin?
Anneke ❤️
What would you say are probably the most ticklish spots on most kids if you had to guess some?
voete
Iemand waarvan jy hou?
nie op die oomblik nie x
Vakansie planne?
bietjie wildtuin, mozam en seker weer tshipise ??
Wat swot jy!?
gaan volgende semester mbw swot x
Hay Megan, reply bietjie toe.
ek doen nou
Wats die eerste letter van daai ou se naam of van??
don't kiss and tell ?
Ons gaan trou
eks nie keen om met n vreemdeling te trou nie ?
Ek gaan virjou kom kuier
stranger danger
Ek kyk op na jou. Jys ongelooflik ❤️
wardeer ❤️
Julle 2 is n voorbeeld van hoe sussies mekaar moet behandel.
mense soos jy maak saak.
Jy en jou sussie is beautiful.
dankie❤️
oh, how can someone so special be such a btch?
moenie my vra nie ?
Wats die ergste siekte wat jy al gehad het
bosluiskoors en niersteune ?
hoe is Potch?
so far so good ❤️
Sal jy my vry as ek jou approach in n kuier plek
Nee x
Sal jy iemand date ma weet dit gaan n vriendin seer maak
om eerlik te wees.
as ek iets vir hom voel, ek dink ek sal. ma natuurlik nie met die intensies om haar seer te maak nie.
Waanto wil jy graaag gaan
Bali ?
Is jy n virgin?
hoekom wil jy weet?
Sal jy bereid wees om iemand 'n kans te gee om 'n misverstand op te klaar?
natuurlik x
Wats cailin van jou
my susssssie ???
Hoeveel tattoo's soek jy? En waar soek jy dit op jou lyf
net 1. op my rug x
Watse tattoo soek jy?
0404 in Roman saam my sussie ❤️
Wie is jou beste beste vriendin en vriend?
cailin, ney en mcky
jandre, hanno, franco en dassie ?
Your thoughts on lies.
dont lie to the ones you love.
all trust will be lost with a single lie, own up to the truth and work it out.
Wat maak jou seer?
op die oomblik, iemand na aan my.
What's you mood.
apathetic.
Het jy n tatooo? of sowk jy een?
ek het nie x maar yes ek het kla een wat ek gaan kry x
Mamma het gese ons mag nie Lucifer kyk nie, so 3 jaar terug ? holtzhausencai
wie gaan my keer? ?
Sal jy my date as ek jou dm
nee ?
Watse series kyk jy
game of thrones, riverdale, famous in love, american dad, nashville, supergirl, lucifer en stranger things ??
Hoekom het jy so baie vriende gelos in 2017?
die lewe gaan aan ?
Oe kleur en natuurlike hare kleur
altwee donker bruin x
What makes you happy?
food
Dylan Calitz??
ou calitz. long last friend.
Van wie hou jy? Wa bly hy
ons is altwee in potch x
wa kuier jy
in potch en krugersdorp
Wie is jou fav sibling
my boetie want cailin skeep my af
Is earth round or flat?
sot vraag
if you were on a balcony, saw two sets of fingers grabbing the edge of the floor, looked over the railing and saw a robber dangling below you, what would you do?
hom afskop ?
Voel jy iets vir iemand Meggies
?
Ek wens alles van die beste toe vir jou toekoms, jys amazing. Baie blessings ?
God het jou lief ❤️
Hart van GOUD.
jys solid ❤️
Betkn shane rrg so baie virju?
oneindig baie, & en sy sal altyd.
Sal jy in n verhouding in gaaan nou?
defnitief ❤️
Glo jy in Liefde?
Ja, God is liefde.
Hometown?
vir 4+ jaar, POTCHEFSTROOM ???
Watse kerk is jy?
Oneway im krugersdorp en Unite180 in potch.
Beste vriend?
meeer as 1❤️
Such a hoe
romans 2: 1-3?
Julie vakansie?
Desember vakansie?
tshipise forever resort julie
& Klein Kariba en to strand desember❤️
Sien jou gereeld in MvG
eks gereeld daar?
Hanno?
ons is nou net vriende❤️
MIS JOU MOOISTE MENS
ek mis jou seker ookk❤️
Wat gebeur met hanno
na aan my hart, en sal altyd weees❤️
Is j en hanno ni meer saam ni?
nee nie meer nie ?
Hoekom antw jy nie die nie
ek antwoord nie patetiese vrae nie?
Waar bly jy?
eers in die dinki verblyf, nou in ivy league❤️
Wat swot jy?
openbare bestuur met menslike hulpbronne en arbeidsverhoudinge?
Waar is al jou peersings
in my ore x
When looking for a "Significant Other", what three things are most important (besides looks)? salyssa189
persoonlikheid, geloof en moer baie geduld.
What is the most embarrassing thing you own? salyssa189
a sister
Southbroom of To strand?
altwee?
VIEW MORE