profile img

marlize

meisiekindQ

Ask me anything you like anonymously

45 Replies

Mis vir jou en jou hela family MOeR baja! Kani wag om julle weer te sien nie!

Jammer maar wies jyY??

meisiekindQ replied 4020 days ago

Hkm is jy so n awesome kindjie ERNST5

Haha neeee man_ eks nie n awesome kindjie nie man_ maar dankie*

meisiekindQ replied 4042 days ago

Hey wil net se lekker aandjie vir jou!!* Van:Cecile Ce.ce

Baie dankie cecile vir jou ook_

meisiekindQ replied 4042 days ago

Wat is di eerste verjaardag geskenk wat jy kan onthou? StygianScream

Haha uhm_ n hangerQ wat ek by my pa gekry het

meisiekindQ replied 4042 days ago

Marlize jys oulik hoor..!! Van .. E...... :) xx

Ag baie baie dankie_* xx

meisiekindQ replied 4042 days ago

Best advice you received about relationships?

Never lie_ and never to stop showing that person how much you care_*

meisiekindQ replied 4043 days ago

May God be on your side during these hard times. I am here for you no matter when you may talk to me and I shall listen. Liefe juw MarliZe. Word gou gesond X0X0

Baie dankie my buddy!!*

meisiekindQ replied 4062 days ago

Dear God. Please protect this wonderful, beautiful and courageous young Lady. Please heal her. Protect her. I know you love her. I am but a simple human what can I do but you. You can protect her. Help her find the right man for her.

Baie baie dankie vir die mooi boodskapie, ek wardeur dit!!*

meisiekindQ replied 4063 days ago

Ek sal like om jou te date

Wies jy?

meisiekindQ replied 4069 days ago

Wie ju beste mycis vriendin

Ekt nie n spesefieke een nie, mAar eks lief vir elke meisie vriendiniQ wat ek in my lewe het.

meisiekindQ replied 4069 days ago

Mag God sy bewarende hand oor jou hou. Mag hy jou beskerm. Mag sy Gees altyd saam met jou wees. Lief jou sussa.

Baie baie dankie vir dAai woorde, het dit nodig gehaat!! Wardeur dit baie, mag liewe Jesus jou seen & veilig vashou.. Lief juw ook..

meisiekindQ replied 4069 days ago

Wie is juw fav persoon? StygianScream

Almal is my fav.. Het nie n spesefieke fav nie

meisiekindQ replied 4069 days ago

I don't wanna ask just wanna say you're really cool*sincerely:ME

Haha dankie!!

meisiekindQ replied 4069 days ago

Pragtigste mysie :)

Baie dankie!!*

meisiekindQ replied 4069 days ago

Jys n baie goeie persoon. Sal bloed skenk om juw lewe te red!!! StygianScream

Haha awwhg dankie man! :) wardeur dit!*

meisiekindQ replied 4082 days ago
VIEW MORE