profile img

AnneMay

meitjie1

Lat loop

98 Replies

Jys n messed up meisie

Dankie my skat. Voel ek nou baie goed xx

meitjie1 replied 2967 days ago

How was the year 2016 for you , so far ?

Lekker
Kak
Super kak
Beter
Lekker
Dit raak nou weer nogals kak lekker

meitjie1 replied 2969 days ago

Jyt baie lelike tone?
Mis jou, moet gou weer kuier.

Nee. As jy my tone judge dan wil eki saam jou kuier nie?

meitjie1 replied 2970 days ago

Ek ook in struisbaai

Nou vertel vir my wie jy is?

meitjie1 replied 2973 days ago

Wanneer struisbaai!?

26ste desember tot na new year ??

meitjie1 replied 2974 days ago

What's an instant turn off for you?

As iemand vol van hulle self is of weet/dink hulle is mooi...

meitjie1 replied 2975 days ago

Are you registered on this site http://bit.ly/2fsbY6C  ?
There are registered a lot of women who want $ex.
Make sure yourself ;) slinkyshewolf

Wat se kak?

meitjie1 replied 2978 days ago

You have unlimited money. What's the first thing you do?

Bye bye Suid-Afrika

meitjie1 replied 2978 days ago

Ayy jys heel oraait hoor dankie dat julle my trane afgevee het ?? ons moet weer kuier. Xx megslatsky

Enige tyd? ons sal 'n plan moet maak ja??

meitjie1 replied 2979 days ago

How did you meet your best friend ?

Ekt altyd geweet van haar maar in gr5 toe was dit net vriedskap at first sight. ?

Ons het heel moontlik pelle geraak oor iets simpels soos ons hou van dieselle skoene of what what?

meitjie1 replied 2981 days ago

Hoekom de fok sal jy vir Adin wil help? Hulle moes hom harder poes

Hoekom sal ek nie wil nie? Dalk is ek manet 'n goeie mens...eeeeenn hys 'n cool dude en actually een van my pelle.

meitjie1 replied 2981 days ago

mx'17 ?

Wat van hulle? Ek dink hulle gan befokte matrieks wees. Lekke graad.

meitjie1 replied 2982 days ago

is jy lief vir nagel?

As my maaitjie ja. xx

meitjie1 replied 2989 days ago

Vir wat pak jy?

Langebaan die naweek

meitjie1 replied 2991 days ago

What will your child's name be ?

Seun- Pieter
Meisie- LizeMay

meitjie1 replied 2991 days ago
VIEW MORE