Visit this profile later to see if your question was answered.
you have some pent up anger i see , let it all out b .. i hope you feel better afterwards <3
please stop
that's cause it's summer ... summers are hot
HARD pass on that one .. we're fine .
pardon ?
nooooo i think we'll pass
he's great , you'll love him! 😂
oh! can my boyfriend come with ??
cause i have a boyfriend
nee nee , jy sou nie kon weet nie!
moet glad nie jammer wees nie dis regtig okay!❤
die punt is sy't ons nou nodig hier by haar , anyway ek wil nie regtig daaroor praat nie eks jammer ✨
ek het ja , een boetie en een sussie lol
the sky :)
aw dankie!
dis is verskriklik oulik van jou x
ek gaan by ñ kleuterskool werk en te doen kry met kinders , terwyl ek kinder sielkunde swot ... ek sou oorsee gaan , maar ek wil nie my ma alleen hierdie kant los nie ✨
haha hi!
nog niks het deurgekom nie ?
ek sal nie kwaad raak nie ek belowe!✨
dis okay!
lekker slaap <3
dis okay , dm my maybe ??
dan kan ons gesels oor die 🙃
eks vreeslik jammer , maar ek het nie nodig om te stry oor iets wat glad nie enigsins iets te doen het met enige iemand behalwe met my en nunro nie .. moet eerder nie verder jou tyd mors nie 😂✨
ek's nie sarkasties nie .
ek bedoel dit uit die diepte van my hart ... en ek hoop regtig jy vind dit in joune om ander mense net geluk toe te wens en aan te beweeg .. die lewe is te kort om suur te wees <3
ja ek het , en dis okay want almal het een .
die punt is , ek gee nie om oor sy verlede nie en dit pla my nie hoe vinnig hy aan beweeg het nie .. hy's mos nou gelukkig ??
so let it be ... geniet jou aand verder though ... en ek wens jou alles mooi in die lewe toe ❤
miskien jy , maar ek het ook ñ verlede .. en eks seker jy het ook ... Ons wil nie graag hê mense moet ons beoordeel daaroor nie .. almal verdien om hulself voor te stel nes hulle wil , en wie's ek om te beoordeel ??
Net die Here het daai reg .
ons is altwee volwasse .. en die hele storie wat jy nou hier probeer doen pla ons regtig nie .. maar dankie vir die omgee ❤
bye bye 😂
pakistan
lol hi
no sir , no socials
i'm good thank you :)
no i'm sorry
i'm good thanks and you ?
dink jy nie dis bietjie messed up om iemand te beoordeel oor hulle verlede nie ?
werk aan jouself ❤
hoe vinnig hy aan beweeg , is nie my concern nie .. hy hoef dit ook nie aan my of enige iemand verduidelik nie .. hy's sy eie mens, hy kan sy eie besluite maak 😂
okay!❤
you can talk to my bf if you'd like :)
thank you!
ek benodig myne net so baie 😘
jy's enige tyd welkom ❤
hy vra my nie stupid vrae soos die nie :)
maar ons is mooi , so dit balance uit ..😉
none of your concern :)
aw die het my dag gemaak!
dankie daarvoor❤
lol dankie!
ja moet eerder nie die move maak nie , dis veiliger vir jou so!:)
nee hulle is nie :)
no i'm sorry :)
thank you!
thank you!
:)
i got my mind set on someone :)
my planne vir wat ? :)
she told me to start planning my dad's funeral when he got sick , he passed away a week later :(
lol neee ek is nie
arme jy lol
stay mad <3
i mean he's a beautiful person inside and out .. but i adore this friendship we have and i don't wanna ruin it .. so no <3
he's my best friend , a really great guy!
but sometimes he can be a nut .. either way we still love him <3
shopping :)
luckily lol :)
stop ily pretty person <3