68
Replies
How did you and your best friend meet?
On a group*:P her name is Monique .. I can tell her anything * and I really love her,,
Funny bunny :P
:) .. LoL.. Plz tell me wHo u are :D
Se my hier? :)) dan kan almal lees :D
Nee ..:) okay se dan net is jy n Girl of n boY??:)
Skottelgoed :D ah-mah-zih-ngh! Eks bly ons het reunite op bbm ;)
.. Aww .. Dnkii Liza .. Jys rerig amaZing ...♡
Wie's ek?? I am your father buzz XD .. Toy story is awesome neh? :D
OMS !! Eke le en skeur myself .. Jys net mal snaaks !!:) :P .. Ping my gou groot seblief wil jw ietsii se !!:D
Haha "DIE mission".. Dis soos die ultimateste sh_t ooit :D .. Jy kry free toy turtles :P
LMGa jy het soos my dag beter gemaak !! Wie is jy??
Crazy mofo :) wanneer gat ons gan mission? :D:P
Watter mission??:D
I know right? B*tches be wobbling XD
LOL... Who you anyway!!:) you're like my twin ..:D PING me plz :D
Nee sies, nus ek sme ni mea liefies vju ni :( .. Haha nee k lieg sme, wi kn nu ni lief wec vju nie ;)
Hehehe*.. Almal is liefies vir my !:) hehe joke mnt !! Aww dnkii.. Jys amazing ! Lief jou ook baie !:) PING my groot seblieF*.♡
Hkms j lelk mt m gwec nu?:(:(
Want eke nie geweet jy is lief vir my nie ..:( .. Sowwii ..:(
WoBBLE-wObble :D
LMGa .. :D *epic* :P bleH ..
Uh.. K lke ju ni.. Wnt k lve ju, sies, nu se j ds m prblm :(
Aww .. Sowwiii ..:( .. Hehe !! Wie is jy anyway ..:P.. Eke moet weet :D
HeYy Melis! Wl maneTt se tanX vi alS ! Jys n awesomE vriendiN!
Aww .. Dnkii .. Jy ook ..:) xx
K lke ju ni :) .. Sry, bt its tru..
Jou problEeM dudE !!:)
I Need you in my LIFE !!!!!
Aww ..:). Baie dnkii*:P..
Hkm vat die dea so lank voor dat ons gaan kamp ?
Ugg.. Jaa .. Oms !! Kan so nie meer wag nie ! Maar dis amper tyd !:) gaan saam die beste rethards wees daai naweeK! XoxO ..
Something you plan on never doing again?
Getting my hopes to high.. Cause you get hurt in the end !
If you knew you could not fail ,what would you do?
Don't know ..:)
♡hey♡ heYy heYy... Sup melis wil mnt se jys mal αωєѕσмє en n EPIC vriendin liefies jw baja!!!* allybell125
Dankie ally*:) lots of love neH*
Heyyyy :) ,, So sien jyt nu imand anders gkry ,, Aii, moes dt seker verwag het, as j kyk hoe ek ju bhandel het, maar ek bly vir ju!! ({})
HeyYyy:) .. Jy sal iemand kry .. Baie dnkii ..:) jy bly n amaZing vriend !:)
Ðєℓσ u crazy mofo!* tnx for being an awesome mofo!!!!!!* luvs ya! crazyonedirectionfan
Hallooo ..:) love you 2 ! Crazy 1..
What would you leave in your will for the person you care about the most?
My dogs ..:)
Hey melis ,, wou nt se eka misS ju vrek bja in di H/S die klasse so stil n dom sonder ju #loveyoulots ;) Corneluv
HeyY!! Aww dnkii mis jw ooK..:)
3 things that attracts you to a person?
*Friendly. *attractive. *good manners*
Vandag gaan mal lekker wees!!!!!!! love you !!!!!! My susaQiiiii
Love u 2!! Sien nou_nou!!
Hey*danqi vir al ju vriendskap melis*jys n awesome vriendin*
Aww .. Bja dnkii.. Jy ook ..:)
Laaik jy my
As eke weet wie jy is sal eke jw kan se*!!:) .. Soo ping my of ietsii...♡
Would you date Aj 10Lala10
Eke het van hom gehou lala ..:) ,, eke hou van iemand anders !! Nie meer van hom nie ,, dis maar beter as eke en hy net vriende bly!!:)
Melis*ek wil net se j is rrg i baie oulike vriendinn*!!*ek lieffies ju baie=]
Baie dankie sussa.. Liefies jw ook..;)
Nou noem sy naam, Dan weet ek daars iemand.
Hkm wil jy anyway weet??:/
Ek dink nie rerig jy hou van imand nie, Anders sou jy sy naam genoem het.
Ek doeN*!:) well dis nie jy nie
Who is youre Crush?????????????
Nathan James Sykes ..:g hehe .. En hoekom sal eke nou die ou se naam op Qooh.me se??:/..
Nika was hier ;;) omdat sy KAN en omdat sy WIL* hehehe lief ju Melis! ♥ dankie vir jou vriendskap!♥ Monique_kii123
Aww maiq .. Eke mis jw so baie ..:( .. Hehe jys amaZinG.. Enjoy jw daggie*!!
So what guy in school would you like to slap???* allybell125
Groot seuN!!:)
How do you tell someone they have bad breath?
I don't :o ..maybe I hurt their feeling*..
Ek wet daar is soos vrek bje vissies ini see neh mar jy skynimeeste yt soo ek noem ju Nemo #M
Soo eke is nou sommer n vis ??:( .. Hehe grappi* :) dnkii maN*
Ek will ju ietsi se neh.........in die aande as eke in m bed le en dink neh dink ek aan hu om ju daggi more vi ju spisihaal te maak <3 #M
Aww ..:) !! Bja dnkii*..:)#M
Hay......wil mnt se jys rrg pragtig en wie ookal in ju harkie is...is n bje lucky ou en hoopelik pas hy ju op
Heyyy.. Aww bjaa dnkii*:)
HeY!! Wie is jou ou? Of van wie hou j?
Uhmm ,, ek het nie n ou nie *.. En dis myy geheIm*..:)
Wie is jou celeb crush?
Nathan James Sykes , Ryan Lochte , Zayn Malik
Hou jy van jou self
Nee nee
In watter skool is j
Tuine
Met wie is jy die closte van jou vriendinne?
AlmaL*.:)
wat love jy om te kyk ? Op tv?
The Wanted Life , Keeping up with the Kardashian en daar nog bja :)
Sal jy met my uit gaan?
Nee , Nee ..:)
Noem jou hele family se naame
OkaY.. Franco,Reynhard,Larouchelle,Janica ,Oom Kobus Oom Raymond Oom Derick, Tannie Petro , Tannie Ina, Tannie Linda . Moet eke rerig almal noeM? X_X
HeYy Girl jYs alwEer sAd...chEer uP!(Hugzz) LuneyQii
Aww baie dnkii*.:) en eke het kla*..:P..
HeYzz Melis! Kom krap manet biQi hierso..wil manet se...jys n amazing mensie,,moet nooit verander ni!! Lief jou bja! Oo ja..wies di ou op wie j so verlief is en wie jou so omkraP..ek gan hAal hom somE uiT!!!
Nee Nee .. Niemand hoef meer intemeng nie !! Hehe .. En baie dnkii*
Do you like ur grandmother???*
Just 1 ..:) but shuut*!!
Nee, Die hele idee van die site is om dit anonymously te doen. So van wie hou jy?
Welll.. Dis n ou!! Hy is lank hy het bruin hare !! En hy verjaar in ApriL.. :) ..Ken eke jw??:)
Nou van wie hou jy?
Pingg my op bbm dan se eke jw !!:)
Is a smurfs but blue??????*
YeS... ♥
Wie die ou wat jou heeltyd so ongelukkig maak? Ek sommer lus en haal hom uit !
Dnkiii hehe ..PING my soo bietjjiiE*..:) !!
I LOVE YOU!!!!!!!
Is dit sOo*??:)
HeYy MeliS :D ! Baie danKii vi alS..jyS n awesomE vriendiN hooR moet nooiT veranDer nie!! (Hugzz!)
Baie dnkiii.. Hehe liefies jW*
* I LOVE YOU *
I love you 2 !!! ♥
Describe ur best friend!*
I have a lot .. (Zene,Verus,Ally,Zaan,Nika)
Wat is jOu adres?
Boom 10 asblik 5..
In watter skool is jou ou?
Eke het nie n ou nie ..:)
Do blind people have dreams?
Nooooo..:)
Sal jy ooit in brakpan gaan bly?
Was nog altyd my droom **big smile**
Wie is jou beste vriendinne?
Uhmm.. Monique Nel , Zene Halgreen , Verushca Du Rand,Allison de beer ,Elzaan Steenkamp. En my sussie Mariska
Sal jy vir n ou gaan in n ander skool
Whyy nOt??:)
Ek wil net vir jou se jy is n mal awesome vriendin en susa love you xxx (hugs)
Dankie baie sussa (Zene) liefies jou*..:)
FanxX ViijouWw AweSomeNesS VrieNdsKaP MyYh FounTaiN MaiKii!! LeKkiiiR aanDq VerDeRr neHh!! Xx LoVieS viJouWw VrieNdin! :)
Baie dankiie*..sien more :)
Van wie hou jy want ek dink jy is hot
Van n ou in matrieK*..:) & baie dankie .. Ping my biqqiii*..
VIEW MORE