profile img

Louise

meyerl

Antwoord alles?

49 Replies

Wat dink jy van emile silvis?

Ken hom nog nie so goed nie.

meyerl replied 2352 days ago

Jo-Bert?

Altyd vriendelik, oulike persoon?

meyerl replied 2352 days ago

Is Lotz jou kamermaat?

Jahh? deel n kant met haar?is die beste

meyerl replied 2352 days ago

Gaan jy draadjies kry?

Yasss amper?

meyerl replied 2352 days ago

Mooiste ou ini graad?

Weti??

meyerl replied 2352 days ago

Jyyy, jys nogal n mooi aap

Awhh dankie maar jy is die aap hierso??

meyerl replied 2352 days ago

Geniet jy die koshuis?

Die koshuis is lewe!!!!

meyerl replied 2389 days ago

Who’s your best friend?

Miaa Mossie?

meyerl replied 2389 days ago

Kan jy yodel???

Nee dink nie so nie??

meyerl replied 2389 days ago

Yodeling kid?

Jebbo?

meyerl replied 2389 days ago

Eerste crush in hoërskool?

Kan nie onthou nie, almal was anyways hopeloos te kort. (langmens struggles)???

meyerl replied 2389 days ago

What's humanity?

Dit beteken volgens n Woordeboek alle mense, "the whole human race", maar vir my beteken dit ook sekere eienskappe wat n persoon het. Dit is nou soos love, kindness, loyalty.?

meyerl replied 2389 days ago

Celeb crush?

Matthew Daddario?

meyerl replied 2390 days ago

Karla Nel?

Is in my skool, ken nie so goed nie

meyerl replied 2391 days ago

Kai?

Gunsteling seuns naam, wil beter leer ken?

meyerl replied 2391 days ago
VIEW MORE