Visit this profile later to see if your question was answered.
Lankal nie :) haha x
Daars net een pragtige dogtertjie wat praat van ke-razzy-ily oulik. En dit is die enigste lizzy xx hallo darling :* lief vir jou!
Baaaaaaie!! Een is - up close and personal ♡
Als wat ek al gese het gan net biekie verder in in my qooh.me's :) al dit en - hy kan baie cute engels praat :D hahaha x
Kristeeeeen :( jou ook :( jys amazing :D lief jou x
Dis nog laaaaaaanki voor hs. Rerig.. Mar jy gan my sien inelkgeval. So ;) mar nee man :P. Haha x
JA!!!! Watse vraag is dit :s
Hahahahahahahahha !! Mar freddy is die stoute een :( - dom otto hahahahaha :D =)) x
Patoutoi :D x
Lief vir jou ook :) :D x
:) ?
Uhm, watehel? Wie's jy :s ?
Okay?? Vra weer?
Nee hy is nie. En het jy i probleem dat ons praat??
Rasis :/ ... Dis i kreet wat ons geleer het op i kamp :)
Homosapiens hahahahahahaha :D beste weeeeek.
Dis i swartvlei ding. Julle sal dit nie verstaan nie =D B) x
B) baie baie baie cool =D :D hahaha - ahu ahu aha ! x
Ahesaquarra ughh. :P
Hahahaha!!! AHESAQUARRA KEPPE!!
Ongelooflik baie verlief op hom!!!!!!!!
Niemand , niemand en niemand !!
Lané, kayla, karla, mia, nine, elizna, madeleen, gert, alexander, reece, ami, johan, juan, james, hennie, nicola, nicolle, rainer, kagi, delara, dineke, annelien, erica, divan, adam, rico, ricus, wihan, jene, chene, dion (porra), janco, rozanne, zanne, jamie, anika, monya, hanno, stef, freddy, hannon, conrad, diedrik, angelene, kristy, dane, liam, timu, DANIEKE, casper, ruan, jason, jaco, martinet, chloé, en nog BAIE!!! En dis net laerskool x_x :P x
Hahhahaha BAIE :o ma sjoe sommer 2!!!! =D hahahaaaa dis i rekord :o :D =)) x
ALS!!!!!!!! Hys soos die beste mens oooit! Rerig!! Eks baie baie verlief op hom :D. vandat hy in die skool in is is ons al vriende, ek vertrou hom 100persent, hys altyd daar as ek hom nodig het, en hys die oulikste ou op aaaaarde :D x
Haha weetnie :P x
Glad nie :P net as vriend. Jammer as jy so gedink het x
Jpa weet presies :D anthony ;) . Dankie hoorrr x
So snaaks haha :P dis belaglik. So jaloers. En hulle het nie lewens nie :P haha skat ek weet ;;) dit is :D. Mar ek weet daar gan nog baie meer wees ;) . Ag dankie ek dink ook so! :D x ♡
Haha nee :P
Hoe oulik !! :D
Wie is jy? Leer hom ken ;) dan praat ons weer hieroor
Watokal jy se ;) - o en dis rerig nie waar nie.
Jy is snaakser anthony :P jpa. Sien uit dat ons travelll :D
Weet jy RERIG nie? Eks baie verlief op franco !!
Praat gou op bbm x (n)
Ons taal B) secret taal shh. Hahaha x
Haha watokal jy se ;) . Oo en opposites attract :P x
Awh ;;) jys die beste :D dankie ;) haha jys ook BAIE spesiaal en oulik!! En jpa ons lag net vi hul ;) ons weet hulle het nie so .. Haha jpa jpa jpa jpa (y) x
Haha byverrr x ♡
Jahp. Stem saam x
Jy weet jys RERIG nie snaaks nie neh? En nee dankie ;) eers as ek getroud is ;)
Wie wil weet ? Jammer mar dink jy nie dis biekie i persoonlike sakie nie ? :/
En moet dit nie vergeet nie :D B) x
Hahaha jahp x_x so erg x
Guyfriend :o so lanklaas van JOU gehoor :o hahaha A!!!!!! En jy weet dit ;) B) . BESTE haha :P .. My jokes? Nahaah. JOUNE :D :D belowe ek lag my dood. Justeleign. Hahahahahahahaha skewee monde =D soo snaaks x_x o my hell. Jy weet ek weet wie jy is jy gee als weg in die eerste sin :P x
Hahaha glad nie ! ;) x
Watse vraag is dit? :s ek gan nie antwoord nie. Jammer x
Ag, dankie vir jou opinie ;) mar uhm nee. En gelukkig is jy nie ek nie ;) x
Hahahahahahaa ag skat ;;) dink jy nie ek ken my oukie beter as dit nie? Hy tik nie so nie. Probeer weer ;) x
Uhm, vreemde vraag :P hahaha. Mar ek moet se, ek loveeeee briewe ;) dit is die beste. I mooi brief ;;) hahahahaha x
Vra gou op bbm :P x
Hahaha nou sien ;) dis i beter vraag. Francoooo. Hahaha dit is mos, as jy iemand leer ken is al die mooi goed an hul binnekant kan jy dan an die buite kant ook sien ;) x
Hahahahahaa dis waar though :P hahahahaha mar dit pla my nie :D :Px
Dis maklik, franco :P. Ek hou nie van taylor lautner inelkgeval nie :P ;) x
Top 10 van mooi of vriende? :P haha mar het nie rerig nie :P
Hahahahahhahahahaaha dankie :P hahahaha ek joke. Mar nee rerig ek weet ;) . Dit pla my nie eers mEer nie :P ek kan dit mos nie help nie :P x
Hahahahaa julle is baie ongeskikkkkk. Dis glad nie vimy snaaks nie :P. Oo en julle is stalkers =D hahahahahahahahahaha. Weird hoe mens party mense ontmoet!! Haha mar ek en rico ek gematch mos :P so snaaks. hahahahahahahahaahahhahahahahahaha. X
Awh, wie is jy ;;) x
Haha jy kry dit by die 'question of the day' . Liefde :P geld maak nie saak nie. Haha en as jy liefde het is jy gelukkig, geld nie altyd nie :P ej?
Hahahahahahahhahahahahhahahahhahhahahhaahhahahaha mis jou ook :P. Hoe is ahs nog? X
So weird neh? :P hahaha. Neee weetnie? Jy is ;) weet dit sommer !! Ag lizzyyyy jys oulik :P xx
Watse vraag is dit? :P. Vra rond? Ek weetnie x
Neeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee sal eers in hoêrskool, sweer.
Franco, chris, ximus, janna, ivan, anthony, shaun, en nog baie :P x
Ja eks fine, dis net iriterend want hulle praat nonsens. Dis GLAD nie waar nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Sweer !
Haha als reg. jip mags :*
Heyy anthony :D jy ook! Sien uit om te travellll :D (y) hahaha ons is millionaires (y) hahaha
Dankie ;;) asb se my wie jy is? Xx
Hahahahahahahahaha, jy gee dit weg ;) mar vuurhoutjies is beter as marmite. En hou nou op stry, jy se mos self die meisie wen altyd die fight :P haha. Jaa haha die aand was lekker hoor, mar ysig koud my tone het dood gegan!! Tenminste het jano sy hobo kombers vir my geleen. Haha - groep wit neh. Of moet ek se nah ek hou an vergeet x_x :P
Awh, ja ;;) wie is jy?
Bbm my? Xx
Dankie lief. Mar dis eintlik belaglik snaaks. Ai. Lief jou meer, kris x ♡
Glo my, ek doenie ;)
Wie's jy? Oo en haaT met i T ;)
Chris :D heyy ;)
Soo soo waar !! Haha jpa ! Vbzgfajbvcgdubafvdkjagcd !!!!! Hahahaha dankie dat jy my laat lag :P
So waar jpa!!!! Hagfhjhdgvajevuvcahjbvcdjvacfjkjhxfjed hhahahahaaaa geniet jou dag ;)
"Stop judging my life and go live your own" - wyse woorde ;) baie dankie vir ALS !! Hulle het nie lewens nie, maar ons weet dit neh ;) jy is die beste! Sien uit vir 2014 saam jou :D ! ♡ liefde x
Dankieeeee ! Wie's jy? Xx
Awh BAIe dankie!!! Jy MOET my se wie jy is asb? ;;) xxx
Het te veel !! Mar vra my op bbm?