Visit this profile later to see if your question was answered.
soet 😇
hoe oud presies ? 😂
ek het ń age limit
dankie I guess 😂☺️
jy kan nie spel nie so wees versigtig anders gaan jy nie deur skool kom nie.
ek doen einklik nie ek ombre net en het eenkeer bietjie ń mess up gehad maar ek weet nie hoekom is dit ń probleem vir jou nie dis mos my hare
it's called selflove
nie persoonlik nie , maar sy was my matriek so ek ken haar op ń mate ❤
Ek sal hom sê dankie 😂
Ek wens ek kon dieselfde sê maar ek weet nie wie jy is nie?
Love you too ❤
Ek stel belang in iemand
Baie dankie
Ek's nie veel gepla nie - " can't make a wife out of a *****" hy is nie interested nie.
Nie almal het dieselfde smaak in kleure nie
Nie ń probleem met hom nie x
Ok
No.
29 April
Verseker , dm my
Ek is seker daar is 😂
Oostewald se ex meisie , ek en oostewald is iets en ek dink dit maak haar seer , kinda soos ons het gepik soen 1 of 2 dae voor hulle uit is maar ons het soos vriende gepraat op WhatsApp maar dit was nogsteeds verkeerd ❤
Ek't iemand , maar dankie ek guess 💛
Ek verstaan haar punt eerlikwaar ❤
Soos dit kan nie maklik wees nie en ek sou seker dieselfde wees want dit maak seker baie seer ❤ maar ek voel ook dst sy my punt moet verstaan dat ek dit nooit beplan het nie en dit het net gebeur en ek kan nie help vir wat ek voel en nog minder vir wie ❤ ek kry haar eerlikwaar jammer en ek voel sleg dat ek tedoen het met haar seer maar die beste ding vir haar is om aan tebeweeg , dit is moelik maar die dinge wat die beste is vir jou is moelik ❤❤
Baie dankie ❤
Harrismith
Baie dankie ❤❤
😂😂
Okay 😂
Nee hulle is uit
Nee
Baie goeie vriende 😊
Ek sal
Ok
Doen dit net , sê net dis jy sodat ek antwoord 😂
Ek sal maar sien
Harrismith hoërskool
Dankie
Ja my nuwe account is @mia.leighgeers
Doen dit net ❤
Dankie
Ja einklik , dm my?
Baie dankie ❤
Nee 😂 ek's te naskuurig
Ek like dit nie so baie nie
Seker maar 😂
Dankie 💗
Vra haar self
Watse mooi fotos 😂
Aww baie dankie ❤
Nie baie tyd om post nie ❤
Liezl
Desre
Diphu
Bianca
Inke
Shaney
(Nie in volgorde nie)
Daar is net 6 wat ek kan aan dink,klein klas
Heyy ❤❤
Jy is meer 😊
Ek waardeer jou net so baie Reyymahhh-ri 😂
Ek weet nie wat jy van praat nie,en asseblief vat my aan maar nie my sussie nie.
Dm my dan praat ons dan kyk ons bietjie hoe het jy uitgedraai seker hoog en addicted ❤
Sal nie daai woord gebruik nie en ja ek doen nogal seker ☀️
Baie dankie ❤❤
Ek wou net vir die vakansie my hare ombre want dit lyk natuurlik en kom vinnig uit toe werk dit nie so goed uit nie want die haarkapper het dit te hoog gedoen een dit was soos n lyn en toe gaan ek na n ander haarkapper toe om dit in te blend toe sy met dit ligte bruinerig (my haarkleur) oor die platinum blond van ombre gaan toe het dit n oranja skynsel gemaak toe gaan ek terug en laat sy dit heeltemal platinum blond maak toe was dit geelerig toe was ek moeg vir dit en ek was bang as ek ligte bruin op daai platinum blond sit dit gaan oranja uit kom want ek het vreeslik baie oranja pigmente toe soek ek op wats die beste vir yellowish platinum blond toe sê dit chocolate brown en dis wat ek gedoen het maar dit kom darm uit na n ruk ❤
K
Love haar.❤❤
Het n boyfwendd dankie. ❤🍿
Dankie ek guess,why the eye roll.🌊
Uhmm ken nie einklik een nie of ek dink nie so nie.🌈
Jy ook Rey-Mahhh❤❤
Vriend-daars baie 😂
Vriendin-Fransé
Dis cute,maar ek is heel gelukkig nou❤
🌸🌸
Seun- niemand
Meisie- Fransé
Seun- Nardo
Meisie- Rey mari
Dankie.❤❤
Praat nie einklik nie.🤷♀️
Heyy there.❤
Baie dankie jy is baie mooier.😍
Ek sê eerder niks.☀️
Ken haar nie einklik nie
Hey there kalmeer bietjie toe.😂
Nee ek hoop ook die res van die wereld weet ook wie jy is anonymous,so wys jou naam so bietjie.🤦🏼♀️
Ek gee einklik baie om oor die mense wie ek lief het maar nie mense wat my hanteer soos jy nie.
Ek is einklik n baie regverdige persoon so as ek lelik is met jou moet jy eers maar dink wat jy gedoen het.
Ja ek dink baie van myself it's called Self-love baby girl.
Nee ek weet dit worrie jy eerder bietjie oor jou taal.☀️😊
Nee ek weet nie.😂😂
Ghost followers.😂
Jahh dm my dan kan ons koffie of iets gaan.❤
Sy's cool en vreeslik snaaks.❤
Soon.❤
Ughhh,gross.
Dm my dan gesels ons so bietjie.
Harrismith hoërskool ??
Werklik,jy's duidelik nie intelligent nie want n mens is n tiener as sy/hy 13-18 is,okey?❤