123
Replies
Het jy en zak gedoen ?
gewat ?😃
Where are you from??
wakanda 😎
Van vrydag aand🥱🥱
oh ja was nogal fun 🤪
Daai vid call💀💀
watse een 😃
Hey my G how's school treating you
not well 🙂
You look like hailey Bieber
nice 😎
What is your snap ?
don’t have snap 🤪
what’s your $exuality?
microwave
Asb Sè my wie Jy like?
myself 🤪
Iemand op die oog ?😏
ja, scarlett😏😂
Gaan jy zak uit 😂🌻
nee ?😂💁🏼♀️
What school are you
leeuwenhof
he likes you not me.
fr fr jk 🤜🏻🤛🏻
P/p
ahh hoe moet ek jou se as ek nie weet wie jy is nie 😃👍🏻
Ek like jou maar eks te bang om jou te se
nee man se my ! jy hoef nie bang te wees nie 😂✋🏻
Jy lyk na ñ awesome persoon.
Jy is nogal cute ook.
Jy moet jou dag geniet van ñ rondom stranger to another. 🤗
aww dankie !! jy ook 😊
Wie like jy??
mhmm my geheim 🤫
Nha dus n klomp sht ek kn dt ni sien ni 🙌🏾🗑
kan wat nie sien nie ?
Waag ht my voorige een gestr👀🥵😂
ja ongelukkig 😌
Geee ek kn klomp njnsense se en jy gn my ni vng ni 👀🥵😂🙌🏾
ahh ek neem aan dies wiehan met al daai spelfoute 😃👍🏻
i love you mi 🐺🧸😆🥸🤌🏻
love you too my jadie ps ek weet dies jy met daai emojis 😃✋🏻😂
Dammnnnn die naweek was lekker saam jou dankie vir ons vriendskap as ons een het rn jy is rerig n baie goeie mens en oulik duhhh en jou persoonlikheid tho dis soos altyd lekker om jou te sien en om met jou te praat danki vir alles
🙃
Ek ken jou dalk nie so goed nie maa jy lyk na n bja oulike meisie
aw dankie eks seker jys ook baie oulik
Ek weet wie like jou
oo rrg dan se my
Ek hou nogals van jou maar ek weet jy hou nie van my nie
wel as jy nie vra nie gaan jy nooit weet nie
Hey bestest friend 😂❤️I just wanted to let you know I love you loads and I am here for you if you need anything.
you don’t understand how thankful i am for you .. love you so much .. yes and samw goes for you bestest friend ❤️
Mooooo🐄
jys my favorite koei 🤪😏😂
ek wil steeds jou leerken my bra :(
nou dan message my !!
Jys soos die beste
aww dankie eks seker jys ook
Ek laaik vir scarlet maar sy gaan defnitief nie vi my laaik nie
haha se haar net you never know
So like jy iemand
nee nie rrg nie 😂
Jy lyk soveel happier met zanika en angelique as wat jy gelyk het in die laerskool
ek is baie happier !
Wat dink jy van jenson in eg al ken julle mekaar net n bietjie?
Bth hy like jou maar shhh🤫
haha ek dog hy haat my 😂
Jou beste vriendinne ????
angie , zanika , ulani , scar , kaylee
Ek wil jou soen
nahh nee dankie
visse are almost cancelled
let’s just admit it’s never gonna happen
i love you so much my big boy❤️
i love you most small boy 🤪❤️
Awesome mens❤
thanks eks seker jys ook 😘
Jys leterlik n model!!❤️ aneshke.xx
anes ek en jy altwee weet jys die model !!!!❤️❤️
Ek mis jou jou beautiful mens
eks seker ek miss jou ook🤪
Kan ons vriende word
sure maar jy gaan my eers moet se vir jy is so msg my 😁
Miss jou ongelooflik baie mooiste ❤
eks seker ek miss jou ook maar wie is jy ?🤪❤️
Hou jy van iemand 😉
nahh nie rrg op die oomblik nie
Hoe is lockdown
ag dis seker maar okay i guess
Van wie hou jy?💕
niemand rrg nie 😁🌸
Jys dof maar in n goeie manier
haha ja ek weet😂
Scarlett se jy se ek is cute like bra tell me😂
wel dalk as jy my gese het wie jy is dan kan ek jou se
ek hou van jou maar
jy hou van iemand anders
dalk is daai iemand anders jy
ek miss ons vriendskap 🥺
wies jy💁♀️
Hier is n clue ons was soortvan al iets
🧐
Ek hou van jou en ek dink jy hou van my ook
Tien teen een nie
Hou jy op di oomblik van iemand
Ja en nee
Eg s*ck ek wil ook Leeuwenhof toe gaan
Dis jou keuse
Hou jy van brood
Ja i guess
Enige pet peeves
Ja n paar maar iets wat my die meeste pla is as iemand a lot as alot spel
is jy fake
Nee ek glo nie so nie
Have you ever been on a bus trip where a group of girls kept complaining they need to pee?
This is a bit random
But yess😂😂
Top 10 beste meisie vriende
Uhm
Daar baie
Maar no.1 zan en ang
Hoe is hoerskool
Lekker dankie
Jys baie baie mooi☺️
Dankie eks seker jy is ook😂
Mis jou baie !Hoe gaan dit daar?❤❤❤❤
Baie goed ❤️❤️ En daar
Gaan jy vir zanika mis??
Watse vraag is dit xx natuurlik gaan ek haar miss sy beteken ongelooflik baie vir my ❤️❤️Sy was altyd daar vir my en eks oneindig lief vir haar xx en my hart is gebreuk xx maar niemand sal ooit haar plek in my hart vat nie
Jys cute
Dankie eks seker jy is ook💫
Hoe gaan dit met jou
Goed dankie
Best friends??
Zanika, Angelique ❤️
Ekt n crush op jou😐maar eks te bang om jou te se wie ek is want nounou like jy my ni
Wel jy moet iewers begin iets te se of iets want dit help nie jy bly net stil nie verstaan?
i love you my brother ❤️❤️
Definitely my favorite brother ily❤️❤️
Kan ons maatjies wees 💖💖
Ok maar se my eers wie jy is🌸💫
Eks bang om met jou te praat☹️❤️
Jy hoef nie te wees nie🌸
Ek waardeer jou❤️
Dankie en wie is jy🌸
Ek wil jou so graag lentebal toe vra maar ek skaam 🙈❤️
Wel whatsapp my en as jy nie my nommer het nie dm my .. jy hoef nie skaam te wees nie😁
Love forget
By : Hussain
Uhmmm ok😐
VIEW MORE