1k
Replies
it looks like you’re living the dream😍
i wish lol
met wat edit jy ? 😍
tezza
Sing asb weer vir ons Tarryn Lamb musiek, ons mis jou stem
ahaha
afrikaans is nie eintlik my genre nie😂
maar awg thanks man!
Ek mis jou fokken baieeee😫😫😫😫
message my dan catch ons bietjie op xox
Ek kyk op na jou , jy inspireer my so baie, jou positive energy is definitely aansteekend , en jou feed is amazing ! 🥺
naww dies precious
baie dankie!🤍
is dit moeilik om in n long distance verhouding te bly en ek meen ek wil net se ek het baie respek vir jou want dis moeilik om jou alles in n verhouding te sit wnr jy hulle nie soveel sien as wat jy wil nie 🧡
dis baie moeilik
om nie mekaar in persoon te kan sien nie is een van die baie struggles, daars n 11 uur time difference, ons moet fokus op skool (ons altwee is in baie belangrike grade), ons moet aan ons sosiale lewe werk en dan moet ons nog tyd maak vir activities en ons familie. dis rerig maar n moeilike situasie maar ons het nou al n balans gekry wat vir ons werk🥰
Wie trek? (Op jou story)
ons het getrek
Maak jy maklik vriende met vreemdelinge?
yeahh
hoekom antwoord jy nie het jy n skuldige gewete mia
skat
is jy lekker?😂
werk jou whatsapp nog
ja
maar eks nie baie op hom nie omdat ek maar meeste van my tyd saam kenrick wil spend🥰
Jys letterlik so mooi en ek wens ek kan so mooi wees soos jy ❤️😍
nee man
maar baie baie dankie!❤️
have you and your boyfriend ever gotten into a fight when he was there with you?
yeah
but everyone do fight
key is to work it out ASAP🥰
kan mens jou spotify search en jou playlists luister as mens kan wat is ju naam darop🎄
miamae_vdm
Was jy bang om hoërskool toe te gaan? As jy was hoe het jy daarmee gedeal?
ek was nie so bang nie want al my vriendinne was saam my
omdat ek branded klere gedra het , word rykgat genoem en ek is so skaam om dit weer te dra want mense judge my wat moet ek reageer daarop as iemand dit vir my sê MiaM❤️
fuk wat hulle dink
jou klere
jou keuses
onthou net, bly plat op die aarde don’t lose yourself❤️
message me
I was in hospital last year and now I take tablets to keep my kidneys healthy but anyway I gained wait and I have stretch marks, any suggestions on what I can do to lose some weight and anything for stretch marks
personally i don’t think you should take advice from me because i’m not a specialist or what not, but you can definitely go check so YouTube vids and stuff❤️
you can also please dm me xx
Waar kry jy jou musiek ? Soos op playlists of hoe want jou smaak is niiiceeeee bra
haha thanks mannn
soos oor spotify en youtube mostly
Is jy outgoing en chilled mens as dit by convos kom of is jy skaam?
seker like altwee
in persoon moet ek eers gemaklik raak met die mense, maar oor die foon is dit BAIE makliker haha😂😂
Is dit ok om vloek musiek te luister ?
lol yeah
maar opinies verskil
When is your boyfriend going back home
14th January 🥺
jou bf lyk soos george van greys anatomy 😂
sal bietjie gaan check lol
Waar het jy jou handoek gekoop?
cotton on
fck jou ou🔥💦
askuus?😂
i don’t think so
Was jy en Stian van greenen saam
was op n stadium iets
Monya gee rrg n btchy vibe af ngl
praat met haar daaroor
Het j al meth gebruik ? Om gerwig te viloor
nope
Hoe werk die skool daar in NZ ons trek miskien daarnatoe
hulle werk in years
werk meestal op laptops
ek weet ook maar die minimum
Jy en lida nog friends btw mis jou Miamm ❤️🤭
yes ons is🥰
imagine net om so mooi te wees🥴
hoop nie jy praat van my nie😂
Hoe verloor mens gewig ?🤷🏾♀️
eet reg
Het jy rekmerke en as jy het , hoe hanteer mens dit , soos hoe steek mens dit weg of laat dit beter lyk ?❤️
yeahhh ekt in my binne bene en langs my heupe, ek steek dit glad nie weg nie
almal het dit❤️
hoeveel het jy geweeg ? en hoeveel weeg jy tans ?
in die 50s eks nou in my 40s
Het jy enige advice vir mense wat binnekort hoërskool gaan begin?
die matrieks is eintlik net babas, don’t be afraid of them
en staan jou ground🥰
hoekom vra mense jou hoe het jy maer geword as jy nog nooit vet was nie ? 💕
ek was op n stadium baie mollig hehe🥰
Why do you go for a guy that muscular?
i go for the heart
him as a person
not the muscles
Watter filter gebruik jy die meeste op VSCO ?😊
c6
Jy is so mooi en jy en jou ou is sooo cute. Hoop jy kan my treug follow
dankie soso baie b xx
Wanneer gaan Monya vir jou kom kuier ?
dunno
Gaan j en jou ou verewig long distance of gaan hy eventually NZ toe trek of gaan jy terug SA toe gaan?
ek glo hy sal NZ toe kom
Wanne gan jou ou terug SA toe ?
dis vir my so so cute dat hy na jou toe sal vlieg 🥺🥺
14de januarie😭
hys so precious
ek gaan hom hou vir so lank as moontlik!🥰
jou stem is so so so mooi! ek sou enigiets doen vir so n stem
awwww dankie soso baie🥰
Raak jy en jou bf nie verveeld met mekaar as hy die heeltyd by jou is nie
nahh
ons hou goeie space vir mekaar
maarrrr ons sit soms vas
bly hy nou by jou todat hy terug da toe gaan
yeahh
Sup motha fcker van n alles 🥰♥️
eyy lol
jy en kendrick is so cute saam x
dankie so baie xx
Het jy en Kendrick al gevat
nope😉
most used filters top 4💕
vintage
indo
black and white
C6
🤍
Watter vloekwoorde gebruik jy baie
fok
Gaan jy ophou vloek ?
ek kan
maar
ek wil nie
Have you ever been on a bus trip where a group of girls kept complaining they need to pee?
no
Tf die long distance ding gaan mos nie werk nie, no rude feelings, ek het experience met dit🙄
hy kom na my toe in 24 dae
dit gaan werk😇
Is jy ń
E-girl
Vsco girl
Soft girl
eks mia-mae
Ek het die iPhone eleven met die twee kamera systeem sou jy sê ek het die verkkerde fout gemaak met kwaliteits gewys en moes eerder i phone 11 pro maz vat ? ❤️
nahh
die pro is netso goed in my opinie❤️
Wanneer het jy begin vloek
toe ek nog n klein spamsel was ou maat
Jy het jackpot met kenrick geslaan👏🏼
N mens kan sien hy is happy
sy geluk is my geluk
hy verdien net happiness en eks bly ek kan semi die rede wees daarvoor🥰
Is jou ouers streng en watter festivals in SA is legeh
ek sal nie se hulle is erg nie
maar hulle is heelwat chilled met dinge, maar dan ander goed weer not so chilled😂
oasis
wonderland
liefde by die dam (weeni of hy tel nie)
maar net waar ek al was😂
Het jy n besteseunsvriend?
my ou
en dan net close vriende
Het jy gevloek in Laerskool
nah
Was jy n pliggie in Laerskool
yeahh
Wil van 54 na 47 verloor enige raad ?
moenie net jou mind daarop sit om net gewig te verloor nie, want sodra jy net jou eet gewoontes afleer en meer gesond begin eet dan sal jy oor tyd n verskil begin sien.
maar wanneer jy daai mindset het van jy wil NOU gewig verloor gaan jy te vinnig moed opgee want jy sien nie vinnig genoeg results nie❤️
so ek sal se kry die mindset van beter eet gewoontes en oefen so af en toe ( ek het nie eintlik ge-oefen nie, maar dit sal die proses BAIE VINNIGER maak)
en jy moet ook jou lyf tipe in ag neem, jy moet n realistiese eind gewig kan skep wat jy in n tydperk wil bereik want met my is dit gewoonlik ek gee op as ek nie resultate sien nie.
net my eerlike opinie❤️
Hoe gaan jy en jou ou se verhouding nou werk?
long distance
hy kom kuier die vakansie by my🥰
Het jy al gedrink 😂🤪
ek sal eendag vir my kinders dope AF stories kan vertel🤕
Hkm is jy en lida nie meer sulke goeie vriende nie
🤷🏼♀️🤷🏼♀️🤷🏼♀️
verkies dit op n mate so
Is jou bf engels?
tf nee😂
Waar koop jy al jou klere x
dit het hier in NZ verander
ek koop nou meestal by
•north beach
•glassons
•amazon
•cotton on
jou ou moet sekerlik baie baie gelukkig wees om jou te he . jys baie mooi 💛
aww baie dankie
het jy hom gesien
djo djo🥵
Op watter ouderdom het jy begin vloek goed op jou insta story sit
gr8
Hkm het jy gister se post afgehaal dit was sooooo mooi 😍❤
ekt nie gelike hoe dit op my feed lyk nie
maar baie dankie!❤️
Edit jy ook party van jou foto’s nie ?
yep
Hoe het jy gewig verloor? (Oefeninge + dieet) kan jy asb op jou story sit watse oefeninge en kos jy eet asb🤞🏼
ekt niks veel gedoen nie
ekt basies net my appetite verloor om so baie te eet
kleiner porsies begin eet ens.
ek oefen nie eintlik nie, maar ek beplan om een van die dae te gym
wat my kos aanbetref, ek eet net klein porsies
💕💕
kan jy asb n video van jou kamer neem en op jou story sit want eks baie skaam om jou te dm💘
wanneer al my goed kom sal ek n video neem
maar soos dm my want ek wil nie net my hele kamer wys op my story nie
mense gaan dink eks weird😂💕
Gaan jou ou vir jou kom kuier🥺
yeah🥰
As jy gewig verloor nhe dink jy ek moet my klere weggooi wat gladnie pas en nuwes koop of dit nogateeds hou
hou dit asb
klere=money
en money mors mens nie
dit sal in die toekoms pas🥰
Hkm????!
Jou BF comment op @Imannemie se fotos met 😍😍😍 ???? Ek verstaan ni so lekker nie????
hulle is vriende
en sys vreeslik mooi🤩
Dink jy ek ek moet my contacts sonder geen emoji’s , verskillende emojies, selfde kleur hartjie emojie of dieselfde kleur hartjie wat mense vir my stuur ? Please help 🥺
ekt al myne sonder emojis gesave
laat alles net beter lyk in my opinie😂
Waar het jy jou shell necklace gekoop? 🌻
een het ek hier in NZ
en die ander een in Jeffreys🥰
Hoe trust jy jou ou soo baie😬
trust is key
Jy en kenrick is soo cute saam😱🤩
dankie so baie!
Het jy klere gekry wat jou nie meer pas nadat jy gewig verloor het ?
ja baie van my klere was te groot vir my
Watse app gebruik jy om videos te maak met musiek by? 💕
prequel 🥰
As jy op tezza vintage edit sit jy net die filter op of edit jy exposure en so aan?
met sommige fotos
net as dit nodig is ja
Hoe op aarde het jy so mooi bene? ❤
agh nee wat
maar baie dankie!🥰
Ek is baie lief vir kennas,asb moenie opfok met sy hart nie-Pappa D😌
i’m in this for the keeps🥰
beplan nie om hom seer te maak nie
Gebruik jy nog vsco om goed te edit??Op watse app maak jy jou en K se video’s?❤️❤️❤️❤️
ja meeste van my fotos
prequel❤️
Gaan jou kerel vir jou kuier of jy by hom?
hy by my x
Baby ek is soo soo lief vir jou❤️
love you lief ❤️
hoe het jy jou most recent spieelselfie geedit ?😍
met tezza🥰
Eks kinda te skaam om te dm 🙈
nee nee nee kom nou ek wag vir daai dm❤️
As jy nou gewig verloor , delete jy soos foto’s op jou gallery of insta waar jy nog vet was maar mooi gelyk het ? ❤️❤️❤️❤️
nee
of dis nie my intensies om dit weg te steek nie, as ek dit afhaal is dit maar omdat ek net my feed wil bietjie change
hoekom sal ek my lyf wil wegsteek🥰❤️
Weird vraag maar jy het gese ek kan na jou toe kom vir advice
🙈wat doen mens als as n ou en n girl vat ek🙈
jy kan my dm as jy wil🥰
Mia mae ek will net se jy lyk soo gelukkig met kendrick,jy straal geluk uit,ek hoop julle werk uit want julle sal vir ons almal n voorbeeld wees hoe moet n verhouding wees btw jy is beeldskoon van binne en buite🌸
wow
hierdie het my aand gemaak!
baie baie baie dankie🥺
dit beteken so vreeslik baie💕
watse filter op tezza 😍😍
vintage🥰
Bekkie Bokkie baby❤️
se my is jy nog lief vir my?❤️
VIEW MORE