profile img

miandri

mian3Vrooyen18

User Inbox Locked

59 Replies

Is jou pa n bokser want jys n knockout ??

Hahahaha??
Thanks boiii✨❤waardeer dit ongelooflik baie???planne asb??xx

mian3Vrooyen18 replied 2714 days ago

Jy is verbymooi?wens jy was myne❤?

Dankie baie?waardeer?beteken oneindig baie vir my??✨dm my asb???

mian3Vrooyen18 replied 2714 days ago

why are you amazing ?

Ek is seker nie??dis hoekom ek nie weet nie?????x

mian3Vrooyen18 replied 2717 days ago

Jy is so fake soos n fokken wig ? kom oor jouself skatlam ?

Aggg dankie jy??
Miskien is dit jy wat fake is?jy moet asseblief na jou taal gaan kyk??

Dit wat mense wat fake is om vir ander na ander te wys en te sê hulle is fake??net so lief vir jou?☝x

Jy is ongelooflik kinderagtig✨as jy iets op die hart het wat jy vir my wil sê,sê dit asseblief in my gesig?as jy nie eers die guts het om dit in my gesig te kan sê nie??is daar geen hoop vir jou nie??☝#skaamgat?
Lekker lewe verder?x

mian3Vrooyen18 replied 2722 days ago

Bestevriend?

Ek weet regtig nie?al my vriende lê so naby aan my hart?ek sal nie kan kies nie??x ek het so baie tyd en liefde vir almal????x
Maar ek kan nogals baie goed vir Zion en Welmar vertel en hulle daarmee vertrou???x

mian3Vrooyen18 replied 2722 days ago

Last song you listened to ?

Raak vir my rustig????x

mian3Vrooyen18 replied 2722 days ago

Be nice ??

Okay,dankie?ek waardeer jou baie☝????x
Lekker daggie verder??x

mian3Vrooyen18 replied 2726 days ago

What popular thing doesn't appeal to you?

Smoking??

mian3Vrooyen18 replied 2737 days ago

Word aseblief vir my groot aangesien jy soos n graad 1tjie aangaan

Ek is seker 10 keer groter as jy???jy is seker die graad 1tjie?kyk eers na jouself voordat jy oor ander worry✨x

mian3Vrooyen18 replied 2739 days ago

hkm is jy so n btch?

Dankie jy?ek waardeer dit?
Dit vat n groter btch om n kleiner btch te sien?word groot en hou op om kinderagtig te wees?

mian3Vrooyen18 replied 2739 days ago

Heyyy miandriikiii kuiier luieer

Hayyyy jy???
Dm my asb?wil chat??x

mian3Vrooyen18 replied 2739 days ago

Hooriii hkm moet ek jw dm oor diii meisiii en welmar miskien kan hulle nog uitwerk en ek skinne niii oor anne mense op dms nii ❤❤❤❤❤❤

Hayyyy?
Welmar sal graag wil weet wie jy is?x
Dankie?xx

mian3Vrooyen18 replied 2746 days ago

Heyy ek hoor welmar het n nuwe meiisii?


En jys seke nii happy daarmee nii??

Dm my dan praat ons daaroor asb ????x

mian3Vrooyen18 replied 2747 days ago

Heyy ek hoor welmar het n nuwe meiisii?


En jys seke nii happy daarmee nii??

Dm my dan praat ons daaroor asb ????x

mian3Vrooyen18 replied 2747 days ago

Is jy en welmar nog vriende??

Hayyy?
Dis nogals persoonlik?so DM my en dan sal ek jou sê??x

mian3Vrooyen18 replied 2748 days ago
VIEW MORE