71
Replies
I love you gorgeous x
Awh x :') who is this, tho ? <3
I just want to say that u are amazing And gorgeous and I love our chats when we do chat Your a super fantastic friend and I'm glad I have a friend like you<3 don't let anyone bring you down stay happy ne:P lovies you to bits beautiful :*
Awh <3 please ping me x I'm sure ily2 ;) xx haha thanks for making my night :*
Guess who's here. ;;)
Soon I will be supporting youu xx
Can't wait. #excitementoverwhelmed
I miss & lurvvve youu ' <3
Got2go now :'(
Chow!
I love you too :*
Jy is perfek my baby xxx
Ping my ?
If you were to die and come back as a person or thing, what do you think it would be?
Umm.... A dog x
Hoe kan n ou ju hart wen?* dewaldels
Hy moet my respekteer, my aanvaar vir wie ek is, hy moet snaaks wees, ;n gentlemen, hy moet my verstaan en met my opgeskeep kan sit want eks baie random en verskriklik weird x haha x en ja x ek dink dis al :) x but I like badboys too thatll be good just for me x ;;) x
I loveee youhh ♡xx
Love you x
Jys baie mooi ek like jou heavy ons praat min op bbm
Ha baie dankie xo :) ping my x
What is your current state of mind?
Idk... This week has been emotional. Um, confusion , definetly! And yeah x confusion is the top one atm x :)
Jy is vokken reg om te dink jy n vet hoer is!
Okay :) x gaan was eers jou bek uit met seep, dan kom sê jy my sleg, okay ? :)
Wanner eet ek jou vet *****
Die dag wanneer jy maniere kry en respek :) !
Jys mooi
Baie dankie xo ek waardee xo ;*
Jys besig om memy te cht op bbm
Ek praat met niemand nou nie ? Ping my net x
J gahn almal se
Nee =D eks nie daai persoonn nie x
Neee wat j gahn uitfreak
Ek sal nie, belowe :) x
N ou wat j baje gud ken ;)
Ek ken baie ouens goed. :) sê my net oor bbm x
Is dt al wat j gahn se ?
Ek weet nie eers wie jy is nie. :/
Sal like om dit in regte lewe te sien ;;)
Um okay...
JoH mahhh jyt mos lekker tiete ;;):D ......
Dankie ? :)
Player
En hoekom sê jy so ? =D
What is your idea of perfect happiness ?
Racing (0.0)
Ek sal juw stukkend bal Micaela :* <3 :Gx
Hha x ping my ?
Soo na jy vanogend gepraat het van mense skryf op jou Qoohme het ek beluit om te kom kyk, mense het regtig nie beter goed om te doen nie :|. As hulle rerig nie bang was nie sou hulle dit op bbm se en nie op n link waar mens goed anonymously post.
- c (:❤
Dankie, girl xo waardeeer x
MicaelaQii :)
Ek wou jou nog altyd se hoe beautifull jy is,Jys beeldskoon en ek wil jou graag myne maak <3
Ps:Ek hou ongelooflik baie van jou oe.
X
Awh <3 x ping my asb ?? ;*
Jou dom vet teef
Dankie :)
Nee o wetter, julle gifappeltjies moet bietjie bykom. Jealousy makes you nasty. Meeste van julle sal nie die guts hê om sulke kak voir haar kwyt te raak nie. Gaan vang 'n vis of doen liewer iets konstruktiefs met julle lewe. Julle is erger as babas man.
Dankie xo <3
Micaela"Qii <3
Hoop Jyy bly so mooi dammetjie :p
Jys n awesome maatjiie ;;) x
Jouu stukii (#Jou varkii) :$
xo
Ntaw :') Maak mos my aandjie xo (0.0)
Leer van die beste ;) xx
Piglet loves yous too :')
Hey Micaela♡
Daai meisie wat jou so sleg se wel pop ekt n boodskap vjo ,jy ken nie micaela nie! Sys 'n awesome vriendin♡ , AndreaBoonzaaier16
Dankie , lief ;*
Jy's n regte slet poppie aanvar dit net!
Kom oorit :)
Hey moeni dat mense ju kak vertel ni solank God ju lief het, het j nie mense soos hulle in ju lewe nodig ni hulle soek net aandag en Lisa ek ken ju ni maar gewoonlik as iemand se j is n slet dan is hulle self een!*
Dankie dat jy opstaan vir my vriendin xx <3 en baie dankie xo waardeer xo
Heyy wil net se jy is 'n amazing persOon ;) * bly nes jy is :D
Dankie baie xo
Jy is n vet vark!
Dankie x :)
Hou op flippen kak praat oor meisies, hulle ht fokol aan jou gedoen nie , hou jou gedagtea vi jw self !!
Dankie! Ping my asb x
Meisiekiindt as ek jhhy was het ek mhy bek gehou van lise en micaela af ;) pasop mure het ore so het mense monde en almal praat maar as jhy iets wil se kry jou feite agter mekaar reg asb ,ons heti tyd vir slapslette nie
Ilyy
As jhy wil praat van haar rok ??? Wie dra har rok jhy of sy ?? So presies :) hou jou vuilgat bek van haar af ;)
Koei <3
Heyyy micaaiiila ;;) ii loves youu :* stay strong girl :( :*
Van: lise ❤️
Ohh ja daai persoon wat se eks n slet? Uhh wat van jhy hou op agter n screen weg kruip en kom se dit in my gesig? ;) praat met my nie van my nie asb :)
Go girl :D xo I lovee youu too ;*
Jirre hoe jou rok is defnitief te kort!
As jy so se. :) regtig nie lus om met jou te bakleo nie. Regtig x
Cupsize?
Asof ek vir jou gaan se xD
Laat jou gesiggie anhou skyn , niemand is soos jy nie & jaloesie is n bittere lelike ding.
Jys beeldskon 'mickay!
❤❤❤
Baie, baie dankie! ;*
Hkm is j vriende met lise sys n slet though as ek jy was sou ek nie saam haar loop nie..sy versprei rumors oor jou
Omf ? Regtig nou ? Sys elke liewe periode langs my en saam my x syt min mense op bbm so hoe de hell gaan ry rumors versprei van my ? Lise daal nie so laag nie, okay ? :) x wil regtig nie ongeskik klink nie. X mah lise is nie daai tiepee persoon nie xo sys 'n goeie vriendin x
Ek sien jys baie af lately , moenie lat mense jou onder kry nie , want hulle is al kla onder jou!
Jys pretty xx
Jy is JY!
Dankels baie <3 xo
My naam begin met n J
Bbm my net, asb ?
Micaela jy is beeldskoon jy is die rede hoekom ek opstaan in die oggend ek kyk vir jou elke dag jys beautiful mooier as die son ,as jy my wil ontmoet kry my more 1ste pouse by die A-Blok
Sien jou more blom xxx
Baie dankie xo ek waardeer dit. Ek hoop die is nie soos om my naam gat te maak nie x haha ek staan altyd by A6 x :) sojah x baie dankie x die boodskap het my aand gemaak xo
Hkm dink jy die son skyn uit jou gat uit?
En pop trek daai rok af asb!
Ekt dit nooit gese nie, en ek dink nie so nie :) x my rok is nie so kort nie x :)
Where are you from?
From my mother's womb ;)
Last great thing you did ?
Idk x
Thanks for being the best sister ever :)
No<3 its whom I should thank ;*
Who do you look up to and why ?
I have a few people xx they just inspire me x
Past is Past.
#racingsisters!
PREACH!
Hay! Duane hier , weti eers HOEKOM my naam hier genoem wordi , eks baie dinge mar n naargat is nie een nie .. As ek enige iemand wil stamp , is dt Dane op parade lap. So hou mar nou op naer wees & kom oorit :) eks lankali meer kwaad vdi girl nie.
Okeybey.
Shot. Mense ek&duane is chilled :) x
I heard you want to spin Duane as soon as she starts racing is the rumour true#-?
No , aha. Duane and I might not be on good terms right now, but I respect her in every way. I have no grudge against her and I'm not mad at her, so why would I want to spin her ? :) I believe duane and I will race fair races and we both WILL race clean. :) x
Whos your favourite driver in beginner's at both clubs?
Hehm ;) Ruhan Terblanche ;D xo my brother ;;)
what colour is your stockcar?* x0
Secret ;) xo
Whats your favourite feature on the opposite $ex?
Eyes. If you don't have nice eyes, I'm sorry but then I will not talk to you. Haha. Eyes, hair and you must look neat and not like a hobos grandchild. That's all x
Bly so oulik en mooi
Baie dankie xo
Who is your favoutite aunt?
I can't choose between them two xo but I'm much more closer to Zet-Zet ;* she's literally my second mum <3
Ek is soe mal oor jou $exy A$$ baba ;)
Ek het nie eers 'n A$$ nie, haha, maardankie xo bbm my asb ?
What do you think about Kleinplasie raceway
Crazt about it :) x just love the atmosphere and the people there. Would love to go there one day xo
Jy is n baie mooi dame :)
Baie dankiie ;* xx wie isdie ? :)
Who is your favourite stock car driver
Already answered :) ) xo
Who is your favourite stock car driver
You really want me to choose ? I have loads of fvorites ... I'll just name a few that comes to mind, oom Piesang ;) :D, Pieter Scheepers, Piet Scheepers, Eddie Banks, My dad <3, Kyle Huddlestone, Bryan Grimbreek, Amy Naude, Zandri ;;) , Jason Brink an bokka, Abri Pienaar, Elton Gilmer, Jody van Zuumerren, Hendrik Beets. And there are A LOT more xo :) they're all really good. Ih and benny greyling :') xx
Soo ummm I just wanted to say I love youuu so much and I hope that you never change and ignore the ugly btches who try to bring you down ♡♡ I love and miss you micaelaaa xx plans soon eyy
Hayy :* thank you so much, beb. <3 I'm still trying to guess who this is :( :/ but I think I have an idea ? :p and thank you so much bowkii ;;) x I love and miss you too <3 xx but just bbm me so that I can confirm who this is :3 :$ xoxo
Who do you like??
I can't say that, now can I ? ;) haha ping me on bbm and I'll tell you :)
Wie is jw beste vriendin
Ek het baie xx Lise, Monique, Belinda, Sascia, Caitlyn, ens xx :) ekt nog baie meer x mah hulle is my mains :*
Heyy wil net kom se ek loves jou baie :*;;) xx ink.queen53
Niger (0.0) x I does loves you too ;* xo
How many pairs of shoes do you own?
Tbh I don't really care. As long as I have my converse and my racing boots I'm happy. :)
What bad habits do you want to break?
Idk x
Who was the last person to call you?
A private number, aha.
VIEW MORE