profile img

Michaela Van Der Merwe

michaela.vdm2

Ask me anything you like anonymously

29 Replies

Djy is nxa?

Djy oek?

michaela.vdm2 replied 2509 days ago

Yo Bro ?

Wasup ?

michaela.vdm2 replied 2509 days ago

Het jy n Luis of n kluis ?

Dies n moeilike een ?

michaela.vdm2 replied 2509 days ago

Skiet n brood in jou nood en vat hom by die krood dan kry jy n stoot?
die liedjie is beskikbaar op tubidy?

Se my eeder wie het hierdie amazing song geskryf ???

michaela.vdm2 replied 2509 days ago

Once you go black you never go back ?

Dankie vir die advies ☝

michaela.vdm2 replied 2509 days ago

Wat is jou gunsteling sintuig?

Ek hou van al 10 my sintuie




Joke, dis n moeilike vraag ?

michaela.vdm2 replied 2509 days ago

Waar is renaldo op hierdie heidige oomblik?????????????

Kan jy hom nie self vra nie?

michaela.vdm2 replied 2509 days ago

How many children do you want ?

I don't want any children ? but I'm sure that'll change ×

michaela.vdm2 replied 2509 days ago

Jou brows is ?

? Baie dankie ×

michaela.vdm2 replied 2509 days ago

Wat is jou gunsteling toon?

Almal is vrek lelik ?? maar my klein toontjie wen definitely die prys vir my gunsteling toon. ?

michaela.vdm2 replied 2509 days ago

Hou jy van n geskeer de kop of verkies jy n harige een? ?

Ek weet nie hoe ek oor daai vraag voel nie???

michaela.vdm2 replied 2509 days ago

Tol of kak?

Waarvan praat jy? ??

michaela.vdm2 replied 2509 days ago

Hoe voel jy oor n stukkie proteine wat rondloop ??

Dit het glad nie n goeie impak op my liggaam nie? ??

michaela.vdm2 replied 2509 days ago

Hierdie qooh me goed is n klomp stront ??

Like jou × ??

michaela.vdm2 replied 2521 days ago

Wens j kon besef hoe beeldskoon jy eintlik is?

Baie dankie !! ??

michaela.vdm2 replied 2522 days ago
VIEW MORE