Michaelene Wells
michaelenewells
422
Replies
As julle dan uit is hoekom is julle fotos saam nog op instagram?
ek hou van die fotos x
watter een van julle 2 het iets verkeerd gedoen
dit was maar ons albei
Het jy enige mooi neefies wat jy dink aantreklik is
neee al my nefies is soos klein
Wat get tussen jurihan jurrie gebeur
lang storie ..
hoekom is jy en jou ou uit
persoonlik x
Jou oukie fok rond met ju. Hou hom dop
??
What do you never trust?
Mense
What makes you genuinely happy?
Jurihan, familie, vriende, kos, vakansie, hondjies, ens ens ens
Hoe gereeld antwoord jy jou qooh's?
Ek dink soos 1 keer n week want ek vergeet lowkey van qooh me
wat wil jy eendag doen? soos watse werk?
Dalk sports management, ek is nie seker nie..
watse vakke het jy? ✨
Verbruikers
Ekonomie
Drama
⚡️⚡️⚡️
? took a pill in Ibiza
To get over my ex ?
Wel eks bly jy is oor jou ex dan ??
What should be free, but isn't?
Water ?
How tall are you
Dink 1.68
If you were forced to wear a warning label, what would it say?
Hangry ??
Waar het jy jou swart hempie gekoop wat jy gedra het na justin bieber
Edgars ✨
Jy&jurihan ng sam?
Obvs ❤️
johhh jys so mooi wens nt eka kon se wie dit is
Dankie, en jy kan my maar se. Ek wil graag weet asb ???
Jy het mooi voete?
Daai is legit n eerste , ek belowe?
Ek het Vsco cam gedownload maar daar is nie n A5 kleur nie?
Jy moet dit purchase maar dis verniet
Watse app gebruik jy om jou fotos te kleur? Maar soos die volle naam en die soort kleur wat jy gebruik. Btw, happy haps ?? en jou feed is GOALS ❤️??
Baie dankie❤️ Ek gebruik Vsco cam, A5 met tint x
The secret to a good friendship is... ?
Loyalty, trust and respect ?
Wat se die bybel oor vloek? Sou Jesus vloek?
Vloek ek? Nee so ek sien nie rerig dat hulle n invloed op my is nie. Wil jy vir my se dat almal met wie jy jouself omring vloek nie? Kry n nuwe hobby anders as om jouself besig tehou op my qooh me want jy mors my tyd☺️
Wie het jy laaste gewhatsapp?
Tamzin tallie ?
Gunstelling kleur?
Lig pienk ?
Hoe het jy geweet jy hou van Jurihan?
Hy het my eers baie geiriteer, toe het ons mekaar beter leer ken en hy het my baie geterg en toe begin ek en hy goed oor die weg kom en ons het baie gepraat tóe kom daai vlinders in my maag as hy net vir my kyk. Dis toe ek weet ek hou van hom.
Is jy en jou ou uit? Hoekom staan daar andre in jou bio
Neeee. Jurihan het gedink hy is snaaks??
Is dit nie ironies dat jy v antiegriet tag vir die kompetisie nie maaR hulle vloek en.laster en dan is jou caption n bybel vers ? Hoe werk dit.
Weet jy wat is ironies? Dat jy dink jy is onheilig as mense rondom jou vloek? Daai maak nou nie vir my sin nie?
lol jou ou vape ? dink hy hys cool?
071 866 4335. Whatsapp hom gou asb. Dan klim jy van my qooh af
What are you bad at ?
So 90% van die goed wat ek al gedoen het
Wanneer verjaar jy?
8 Mei ??
Amazing mens jy ❤
Liefde ❤
What do you want for your birthday
Blomme en chocolates ?
What is one thing you know if you stopped doing, you would save so much money?
So baie eet ?
Hoe lank date jy in jurian al
10 maande en 7 dae ?
grootste turn-on?
As Jurihan smile??
Wat dink jy van kiara?
Great mens x
Hoe lank ken jy en kiara mekaar
Van gr4 af (ons was shuffel buddies)?
Ek love dai geen lewe liedjie van jou pa?En wees net jouself en moenie worry wat die haters se nie?Kyk net noord en fok voort???
Okaay dankie ?
Aww oulike woef?Love labradorse
Ek is lowkey opbsessed met alle honde???
Jy is seker die coolste meisie wat ek al in Bellville ontmoet het ... ek se dankie ??
Dankie waardeer dit? wie is hierdie?
Die meisies like jou ou hoor?
Okay
gan jy vensters toe??
Neeee?? Ek het atletiek
Hoe bedoel jy dit is my opinie?EK wil jou net teen haar beskerm ?
Ek sal dit baie waardeer as jy vir my n boodskap kan stuur
What percentage is your phone's battery on right now?
55%
Kan nie glo jy is so bai by carrmen nie,hou niks van haar nie?
Dis jou opinie x
You're so pretty !!
Aaawh thanks❤
If you could be on the cover of any magazine , which would you choose ?
Sommer almal??♀️
Wat dink jy van Kiara en Joshua
Oulik oulik ??
What little thing pisses you off greatly?
Jinne. Ek dink daar is te veel
Waarna toe gaan kayla?
????????
waar toe gaan kayla
Paarl gim
Which word have you started using a lot lately ?
Ugh
Dream car ?
Range rover evoque??
Raad vir die jaar se graad 8s?
Wees jouself maar moenie voorbarig wees nie. Respekteer die ouer grade en jy sal ook gerespekteer word. Ken jou plek?
What is your New Year's resolution?
Om minder pizza te eet
Jokes
Jy's n moerse btch!
Aaaw dankie❤️❤️❤️
Is jou pa Desmond Wells die sanger?
Yess..
What You Doing New Years?
Don't know yet but I'm going to be in mosselbay with Jurihan?
Vok jou ook dan
Great. Dankie??
is jy en jurihan ooit nig saam??
Yess x
Jou ou is n kont en n player. Jurihan kom fight my jou kont jys n poes poes poes poes. Jy nai elke meisie
Ek sweer hy is nie een van daai goed nie en jy doen ook nie daai goed nie. Dalk as jy jou naam bysit kan ons dit uitsort
Hello jy?? Wil net se dankiii dat jy daar was vir my deur die moeilike tye in die jaar?en dankii vir n good vriendskap??Ek waardeur alles wat jy doen? Ek glo jy sal weet wie dit is???
Joh hierdie beteken so baie vir my ? Dankie vir jou en ek help altyd. Dm my net om seker te maak wie dit is?
Wie is jou pa en hoekom is hy so famous ?
My pa is chuck norris.
Jokes
Hy is desmond wells en hy is nie regtig famous nie
Jurihan jys n poes en n kont. Wie gee jou die reg om my pelle sleg te sê. Jys te vol van jou self. Jy gaan Michaelene seer maak dan fok ek jou op kont
Kan jy op sy qooh me vir hom dit gaan se. Ek wil nie iets hiermee te doen he nie. Maak nie saak wat jy van hom se nie. Ek is lief vir hom. En moet asb nie weer so sleg praat van hom op my qooh me nie asb. Hy kort nie negatiewe komentaar nie
Jurihan hou op so fokken onbeskof wees mens mag nie eens n joke maak nie ek het fokken gegrap doos
Asb moenie so oor my ou praat nie. Dit sal waardeer word x
Waar het jy en Jurihan ontmoet?
In die skool se saal ?
How much do you have in your bank account ?
Te min
Jurihan het my so lekker genai
Bly jy ook so lekker in jou verbeeldingswereld?
Love you micks ?
You too ?
Woman crush?
Sommer almal ?
Net omdat julle geld het moenie dink jys beter as ander nie.
Wanneer het ek al ooit so gedink? Dalk moet jy bietjie van jou tyd vat wat jy mors op my qooh me en my beter leer ken ?
Hoekom is jy so onbeskof ek gee mense teef kyke an?
Nee wat dis maar net hoe ek lyk ?
What do you think about the most ?
Kos. Slaap. En definitief jurihan❤️
Dink baie van jouself
okay??
Jys onbeskof
aai. jy maak my gevoelins so seer
is jy en jurihan nog saam
Yess still going strong ❤️
kn eke ju dm viju nr ju lyk kwl as n vriend
uhm..
My lyk baie soos Dove Cameron as jy weet wie sy is!?
Ek weet wie sy is ? En ek lyk nie regtig soos sy nie maar okay dankie??
Ju lyk na n mooi oulike meisie ju is een vn di mooiste meisies ooit?
Aaawh baie dankie. Waardeer ?
kan ek asb jou nommer kry want jys waarlik n 10 uit 10???❤ sal jou rerig baie graag wil ontmoet want jy lyk na n ordentlike meisie!! xx
Dankie. Waardeur ? Maar jy kan my ou vra vir my nommer?
Yes-yes hoe lyk dit!
Lyk baie goed dankie ?
Hoezit gaan dit?
Good good ??
Want yo go surfing??☀
Ek kan nie ?
Ek dog jy en kiara is nie meer vriende nie.
Ons is x
What are you good at ?
Sleeping
wat het j en jurihan geeet ? op jiu whatapp profile ?
Waarvan praat jy??
VIEW MORE