Visit this profile later to see if your question was answered.
ha?nee. Ons is net vriende, ons ken mekaar van Laerskool.
ek lief jou meer❤❤
ahh dankie so baie?ek is seker daarvan jy is net so beautiful as ek net geweet het wie jy is❤die is super oulik!
sy's n baie goeie mens en was nog altyd daar vir my, maar ons gaan deur n rowwe tydjie op die oomblik x
ooh yes! x
Sanger is defs Brendan Peyper x
Sangerres is Leah x
my ander helfte dié! Sy is n beeldskone meisie met die grootste hart. Sy is altyd daar vir my en aanvaar my vir wie ek is en ek vertrou haar met my hele hart! Sy is ń vriendin wat ek nog altyd wou gehad het x ek sal nie vir n beter bestie kon vra nie! Ek is bitter baie lief vir haar xx
have many x
I haven't had my first kiss. Uhm, so nobody
someone special x