Visit this profile later to see if your question was answered.
Omw dankie?✨
Wanneer ek baie graag met iemand wil gesels, maar hulle asem ruik baie sleg.
Ek het eers nie van die grys gehou nie, maar toe het ek soos met paar van my drama vriendinne daaroor gepraat en ek dink eintlik dismooi. Maar ek wou eers maroen gehad het, maar ek weet dat meeste mense soek dit nie x
Daar is meer as net vyf ouens ?❤
Is jy engels?
Iemand net wie ek baie goed click is Lara, Alicia en Inge. Maar honestly loooove ek elkeen sooooo baieeeeee. En kan nie wag om met nog te gesels en te leer ken nie
In watter opsig?
Hang af wie. Christin s*ck
Ek sou seker 'n strawberry wees, want dis my signature vrug vandat ek 2 is. En ek sal sekr oor soos 'n... Tamatie?
Dankie dankie ✨??
Awwwe dis baie cuteee ??
Wie is jy? ❤
Liefde is liefde ❤
Kom gesels met my ✨?
Sou nie nou wees waar ek is as ek oets weg wens nie.
very grateful ??☝
and excited for vacation.
mmmmm dis moeilik ?
Robey de Klerk
Emma Poole
Jaco Truter
Elandri van Aardt
???
drie van my closeste vriende xxx
omw yes I have ???
homophobic people
and the war?
1. Sy het dieselde waardes as ek xx. Sy glo in dieselfde goed.
2. Ons het al gefight...baie, maar ons lag ALTYD lekker saam en maak vinnig vrede
3. Sy raak nie kwaad vir my en se ek is te touchy, ernstig of irreterend nie, want dis kinda mean en sy is nie so nie x
4. Sy look frikke altyd out vir my en se vir my wanneer sy weet n ou is nie reg vir my nie xx oulik neh?
5. Sy verstaan my pyn...en hou my vas as ek dit nodig het.
new friends
new opportunities
new life
corné en lana ?
marko en melis ?
jis gurl/ou ???
jy is onmenslik vriendelik en oulik.
Groot asseblief doen my 'n guns en sê wie jy is. Sal BAIE graag jou wil leer ken xx ek belowe. ?
ek lag want dis nie waar nie?
uhm...nee eks n B.?
wow jy is is oulik. ????
ek het baie tyd en liefies vir jou, Mooi Mens. ????????
al die meisies is mooi in hul eie manier ??
mens se geloof en integrity maak 'n mens ook baie mooi.
daar's 'n paar ?
shjoe.. sorry maar ek doen nie die favorites ding nie ??
in graad 7 was dit meestal die ouens in my klas..
maar
Philip
Christiaan
Reece
Gavin
Simon
???
1. my pa is 'n dominee en eks nje stout nie
2. ek is 'n harry potter en supernatural en vampire diaries fanatic. So jy kan aflei dat ek mal is oor Fantasy Movies en Series
3. My niggie is my beste vriendin
4. Ek slaap nou nog met die kussing oor my kop want eks bang daar val n spinnekop op my kop
5. frikken mal soosin frikken mal oor die idee van Die wereld toer
6. Ek het vir 9maande in Florida, Amerika gebly
gaan nie verder noem nie xx
jy kan my dm of whatsapp as jy my wil leerken
my familie, vriende en Greys Anatomy.
challenging...
Vercuiel* ?
1. Sy het baie groot hande, maar dis sooson mooier as meeste mense s'n.
2. Sy is baie meer lief om te act as om atletiek te doen.
3. Sy is my maatjie al van graad 6 af.
4. Haar ma se naam is Grizelda en haar pa se naam is Hein.
5. Sy was nog altyd 'n procrastinator tot graad 8, toe werk sy dat sy sommer langer word.
6. Sy het soos helfde liniaal langer geword van graad 8.
7. Sy gaan deelneem aan Olympics 2020
8. Sy is hilariously snaaks soosin..?
9. Nog voor youtube het sy altyd baie videos gekyk
10. Haar baba foto's lyk letterlik GLAD NIE soos sy nie.
daar was al ???
maar hulle het gou besef dat dit sal net vriende wees ?
hulle is net besties, niks meer x
twee close pelle van my ?
dit gaan als oor die persoonlikheid ?
hoe ek met die persoon click en of ons dieselfde sin vir humor en waardes deel ?
who dis???
jy ook ✊✊ bitter baie x
no I'm definitely not ????
16 and 1,67 m xx
-selfsugtigheid
soos mens kan sien as hulle soos byvoorbeeld verwag van ander mense om uit hul pad te gaan om vir ho. te gee wat hy wil he...
-En slegte maniere.
ek weeti hoe dit bedoel is nie
maar dit klink seer.?
onw ??????
seker soos my Anne Frank boek en dan enige fantasy boeke xx
glad nie ? xx
??? ek ken nie starwars nie, maar dai dude is cool.
Vat dalk te veel aan deur???? Verstaan nie daao nie. As jy 'n vriendin is wat voel ek doen nie te veel moeite nie. dink jy nie dis sleg om my oor qoohme te spreek nie? Soos...as jy regtig in kontak weer wou kom en soos jy my ken...sou jy weet dat jy kan my maar op whatsapp approach. En vriendskap kom van albei kante af...so duidelik dink jy ek het van j vergeet maar het jy nie van my nie? En nee, ek is vriendelik met almal en daar is niks fout daarmee nie. Dis hoe ek grootgemaak is. Daar is net 5 mense met wie ek baaaaie actually kuier buite skool. Ek is iemand wat maar mense leerken en dis my persoonlikheid. En ek dink ek weet wie dit is. Maar as jy voel ek het te veel vriende is ek jammer...daar is niks fout daarmee nie. En ek sal nooit vergeet wie my ware vriende is nie. En ek het al 'n hele paar keer vir jou gese ek mis jou. Maar hoekom spreek jy my aan oor qoohme? ? dis nie reg nie.
Asb whatsapp my dan kan ons praat ?
ek het 'n te lang lysie ???
To go overseas ???
MEISIE, jy is ameisieng mooi ???
wow jy is oulik???
agh dit maak my so sad en ook opgewonde.
Asseblief dm my. Ek belowe ek is glad nie judgemental oor vriendskappe nie. Slide into da dm's xx
fan-frikken-tastiese mense. Elkeen het hul eie unieke sterk punte. En hulle probeer altyd verhoudings bou met die mense op die SR. En ja, great leiers. ???
we met in school ??
already answered this???
ek het haar in graad ses ontmoet ?? en toe reunite ons graad 10 . SY IS BESONDERS LOUD, maar het 'n baie sagte hartjie. ?
AWKWARD TURTLE. But I really like him
such a nice guy ??✌
appe doooeeeee, sharma sharma druuuuuu
oog is nog in my oogsok ??
jokes...eks lame..
nee ek het nie. Net oë vir Sam Winchester.
I used to procrastinatelike CRAZY.
But now I do study very hard. ??
omw ??
dot beteken sooooo baie vir my. Baie baie dankie. Jy is beautiful.
nee, want mense qoohme my soos nooit, maar ek ignore dit ??
trots op jou.???
????????????????????????????????????
jy is baie snaaks ??
maar baie dankie xx
to move to Cape Town ?
ja ons is ????
hulle almal ?
WANT ANAJ IS MY MAIN btch.
waaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaat? seker pienk.
skouer x
baie dankie??
Ek sal jou ook baie baie graag wil leer ken!!?
asb asb asb direct message my op instagram.
nie een nie xx
13 :-)
(totally nie my sakrekenaar gebruik nie. Totally reg vir wiskunde)
Sal altyd my favourite bly;
Anne Frank
???
Love you tooooooo ?
wow dit beteken die wêreld vir my.
Ek is seker daarvan jy is 'n langpad mens ??
HONGERRRRR.
Altyd lus vir eet. Kom haal my?
ek is jammerr??
Ek kyk nou series x
asseblief dm my x
love you too.
glo my, I won't xx
ek het een vraag vir jou, maak dit jou 'n beter mens dat jy nou net my kinderagtig genoem het? Voel jy beter? Is dit hoe jy hou van om jou tyd te spandeer? Mense te probeer afbreek? Want dan is jy een siek persoon. Siek. En dit kos NIKS om vriendelik te wees nie. Dalk kan jy 'n beter mens wees, as jy na daao een sin luister. As as dit jou WAKKER hou en jou maak sulke goed maak sê vir my op qoohme, asb asb asb dm my. Of moenie dit se nie? If you dont have something nice to say, dont say anything.
Ek is defintief nie kinderagtig nie. Defintief nie. Jy ken my nie. Jy sien dit uit 'n ander perspektief uit. Ek sal regtig graag wil weet wat volwassr by jou is, want dit klink fantasties. Moenie so praat nie, want dit maak mense baie baie seer. Baie. En nou sit jy en jy kry lekker omdat jy dit vir my gevra het? Dis kinderagtig.
Ek weet presies wie jy is, maar kom ons wees nice en post dit nie x
OMW JA JA JA JA JA EWE jy is defs defs reg?????
Lisa of Adlez of Mieneke?
Defintief vir 'n seun 'n afrikaanse naam soos Jaco of André. En vir 'n girlie iets soos Lienke, Lisa of Marie. ?
Teyana Taylor ?
Gaan kyk Kanye West se 'Fade' ?
Jani kepani ???
Sies.
ek is nie vir dit nie?
Dis selfde met vriendskap. Kommunikasie in lewende kywe is super belangrik x
wat bedoel jy?
Wie de hel is Hendritus??
Obviously wil mens weet, maar ek gaan sê nee want ek wil verlief raak en hom ontmoet xx
Want ek is baie volwasse en ek soek net 'n ernstige en eerlike verhouding. En daar is nie seuns wat dit wil hê nie. Soek nie 'n seuntjie nie. En daar was nog net niemand wat ek op verlief was in hoërskool nie. En ook gee seun vir my nie. Ek glo in dat die Here het iemand vir elkeen, want almal en dit is ALLLLLLMAL verdien LIEFDE ???
Nee nee nee nee neeeeeeee ??
Dit is nie 'n speletjie nie. Dit is iets wat jy met iemand deel wat y baie liefhet en wat jou ook onsaglik lief het. Dis ook iets wat 'n mens hou vir na troue x
Nawwhhhhh Milan ???
1. THE VAMPIRE DIARIES?
2. Supernatural
3. NCIS New Orleans
Ideale vriendin/vriend sal ek hulle aanvaar soos hulle is, MAAR ek voel baie sterk oor vriendskaplike waardes:
So in drie woorde? ??
Snaaks-mal-weird, lojaal, vriendelik
Baie oulikies. Ek ship hulle twee die heel meeste. Ek ken nie Melissa so goed nie, maar ek belowe hulle hou strong en is so lojaal en cute ???? ek raak skoon jelly van die liefde.
Seuns:
In geen volgorde:
Christiaan, Lian, Armin, Marko B, Irving, Nathan, my broer, Juanre, Severino en nog baie xx
En meisies:
Baie ?? soos Lisa, Mieneke, Carisa, Adlez, Nikki, Charlize, Lana, Luske, Nadia, Josie, Liska, Wanda... En nog soooooooooooo baie soos Carmen en Mizaan en Nica en Juli, Jessi, Nirece, Danelle en en en ..
Baie bevoorreg met fantastiese vriende
Wow?? baie dankie. Dit beteken so baie vir my. I think I know who this is x
So jy wil graag weet???
1. Om vriende en familie te verloor
2. Diep en donker kant van swembad
3. Skerpioene