profile img

annemie prinsloo

miemieQ

Ask me anything you like anonymously

96 Replies

Wi is di grtse slet in jo kls????????

Mmmm... Nie so moeilik om te weet nie! :)

miemieQ replied 4029 days ago

Mwah ek love jou. Pretoria gaan gelukkig wees om iemand soos jy te kry. Maak die beste van dit. Wens dit was ek wat soveel nuwe mense kon ontmoet. Maak my sommer opgewonde.

...

miemieQ replied 4119 days ago

Ja my "VÊrE"(plaas) maaiQ!* hoop jy weet wie hierdie is, wil net hoor of jy my mis want ek mis jou verseker ;) X

Hoe kan ek nie weet woe jy is nie?? Ek mis jou MEER!!* x

miemieQ replied 4119 days ago

Would you take a bullet for a friend even if it kills you?

Always!!! :)

miemieQ replied 4125 days ago

Uhmm wil ju net se j gani kompetisie vimy vrou isi ;) :P

Mmm.. Ekt juw gese.. Jou vrou gaan vetter as ek wees al het ek 4 kinders voor haar!!!!! You're gonna have a little fat wife.. Whahahaha!*

miemieQ replied 4126 days ago

En dan sit ek by myself en wonder... Waar in die lewe is my groendakkies kind! Vir laaste paar maande was dit asof its my in my "elke dag" kort... My liefste sus!! Ek mis jou sooo bja! Jy sal altyd spesiale plekkie in my hart en lewe he, no matter What!**

Hoori.. Ekt al verbeter... Ek hoor nie meer in groendakkies nie.. Ek kan nou net pleinweg pienkdakkies toe gaan!!! I lafff yew 2!!!* XX

miemieQ replied 4134 days ago

Hai Jj* gaan dit... Hehe eka sien j gaan trek..... Nea j mag ni want dan bly. JjJ nog VerDer van my af..... En ekA iS kWd vJooo... EKka kan nog steEds ni gLo j WEet wi ek Is. Ni j het my al gesien* hehe leka lala xoxo

LW.. Eks in n skool van 1300 kinders neh... Eks in n gesin van 6 mense... Dan in Spar sien ek soos nog 50 mense.. En in die straat soo 4... As jy jou som maak is dit 1360 mense per dag!! Hoe de hoender moet ek weet watter een jy is?

miemieQ replied 4181 days ago

Haha mense wat jaloers is omdat jy ni ook so om hulle is nie!!! Shame, kan manet lag vi di mense op Qooh me!! Ek mis die Groen dakkies wt pers geverf word gesprekke!!!! Luv U lots for ever en nog ever sus!*

Ahhhww.. Forrever... Love you!!! Xxx

miemieQ replied 4200 days ago

Ek wonder hkm is jy altyd rondom so baie ouens maar nooit saam hulle ni dit seker omdat hul nix ooit sal meer soek as net n vriendin ni

En ek wonder hkm jy soo jaloers is?? Ekt al n paar qooh me\'s van jou gekry.. Agterbaks as jy my vra!! :) maar laat ek nie sleg praat nie... Eks beter as dit!! Ooh... En het jy al ooit gedink DAT ek nie saam n ou wil wees nie??? Ek soek net vriende... Nie n ou nie!! En weereens.. Se dit in my geseig!! Asb!

miemieQ replied 4200 days ago

Hu j van lushane?? As j my antword sal ek ju mre se wi j is!!

N mens spel sy naam Lu-Shane... En nee,hy is n BAIE goeie vriend!! XX

miemieQ replied 4203 days ago

Hey budd!!!! Hoop dt gaan nog goed neh!!!! Wou marnet kom haie se het!!!!! Van: jou SKII BUDDY!!!

:P

miemieQ replied 4203 days ago

Ek liefies ju my miems, jy weet van wie af sit is!!

Lovies u 2!! Xxxx

miemieQ replied 4203 days ago

Hey jy ek het vir jou n vraag:van wie hou jy?

My goudvis!! :)

miemieQ replied 4211 days ago

Heya* ek hoor jy trek ?? Wane en wana toe ??????

Pretoria... En binnekort!

miemieQ replied 4211 days ago

Halo oulik jy moet baie lekker slaap xxx
ooo

Halooo!!! Asbb se my wie hierdie is!!*

miemieQ replied 4211 days ago
VIEW MORE