profile img

Mienke

mienkee.e

❤❤

480 Replies

Is jy en Lana de jager vriende?

jaa ons is 😂

mienkee.e replied 1931 days ago

Gan jyh liefde by die dam tow?

yess😍

mienkee.e replied 1931 days ago

Is jy en Deon saam?

nee

mienkee.e replied 1931 days ago

Aweee my btchhhh❤️❤️❤️

❤❤awee😂

mienkee.e replied 1931 days ago

Vertrou my net volgende keer toe❤️❤️

okay okay,ek het mos gese ek sal ❤🙄😂

mienkee.e replied 1931 days ago

Dankie vir alllessss❤️❤️❤️

dankie vir jou❤❤

mienkee.e replied 1931 days ago

Voor ander mense jou vergewe moet jy di ander wat jou seer gemaak het eers vergewe want nou besef jy hoef dit voel om iemand seer te maak wi jy rrg lief het en nie bedoel om kwaad te doeni ❤️

❤??‍♀️

mienkee.e replied 2161 days ago

Hoe kon jy Deon los net omdat jy n breuk nodig het of omdat jy nie reg is vir n verhouding nie?
Hy het jou regtig baie lief gehaad en toe breek jy hom

Ekt hom ook lief gehad, en het nogsteeds?? dit was dalk net die beste vir my en vir hom... ek weet ekt hom seer gemaak, en ek het al 100 keer jammer gese vir hom, ek weet dit gaan niks beter maak nie, maar ekt dit regtig bedoel?

mienkee.e replied 2162 days ago

En jolize ook?

??

mienkee.e replied 2162 days ago

Is dit waar dat deon en kara gevry het? Ek kan hulle nie glo nie, sys jou vriendin dan doen sy dit aan jou ?

??‍♀️??‍♀️??‍♀️??‍♀️

mienkee.e replied 2162 days ago

Hkm is jy en DD nie meer vriende nie ?

Maak dit saak? ?

mienkee.e replied 2162 days ago

Wat is jana se van (di een wat trek)

Reichel ❤

mienkee.e replied 2162 days ago

Watse filter gebreuk jy vir jou feed soos yhooo?

HB1 op vsco ❤ en dan stel ek dit maar soos ek dit wil he x

mienkee.e replied 2162 days ago

Ek sien, jy Danielle D, lavonne, meagan, jade, hein, en ek wennie wie nog nie was by mienke se huis vandag? Hkm ?

Ons het net almal by mekaar gekom by mienke om vir Jana te groet wat oorsee trek ❤toe hou mienke so klein kuier x

mienkee.e replied 2164 days ago 1

As ek jou dm sal jy my vertel wat tussen jou en Deon divan gebeur het? ?‍♂️

Daar het niks gebeur nie.

mienkee.e replied 2164 days ago
VIEW MORE