824
Replies
Het helene iets aan met iemand
Nope that hotgirl is single ?
Lekuh vinnig?
Sshpoeeeg opi wieeeeelll en draaaaaai ?? (nuwe ene)
Jys n stunning mens. Binne en buite. Dont let anyone dull you sparkle ? I love you x
Prettymuch the best thing ever ? love youuuu x
Dis fcked up dat jy en rohan weer saam is . Jy laat jouself kak lyk
Dis fcked up dat jy n comment kan maak oor iets so special.
Jyt duidelik nog nie liefde gevind ni
told you this was going to happend
Whats meant to be will be
Hyt ol jou geCHEAT
Ek weet dit .
Wat gan aan met jou en rohan , julle is sht confusing ?
Dis tussen my en hom ?
Jys kak dom hoekom gan jy terug na rohan toe
Ons figure dinge uit , 8/9 maande gan ons nie net so weggooi nie x
Al bly ons best friends is dit ook good ?
Jy en Johne okay ,
Bra wat se jy sys amazing ❤
??????? shame breek hy op met jou jys net fokken useless
Ek het met hom opgebreek, pop ?
Lekuh vinnnnnnig???
Oeoeoeoeoeoe ???
Beste seuns pelle?
Atm gerhard volla Ruben and Janco ??
hy was n poes
Hoop hy besef dit
Het jy al n ou gevat na jy en rohan uit is ?
Nee x
Rohan verdien jou nie !!! Hy was n doos
???
Jys baie mooier as daai meisie ❤
Hy het n fout gemaak
Dankie x
Shame en jyt eintlik gedink hys lief vir jou
Its true what they say ,
Actions speak louder than words ...
Sal jy vir rohan terugvat ?
Ek is regtig nog lief vir hom.
Maar die scar is te erg...
Hy gaan jou breuk in hartenbos ?
Thats what she said
Weet rohan dat jy so baie op hom cheat ? ?
Nie eers ek weet dit nie ?
Jys so mooi
Ahhh ?
Dankie x
Waantoe was j al die vakansie ?
Langebaan , struisbaai en ek gan na nuwejaars hartenbos toe ?
Is jy en rohan nog saam ?
Yesyesyesyes ?
Waar het jy en janika ontmoet ?
By Janco se huis ?
Hoe is jy en janika pelle ?
Ons het ontmoet deur rohan ?
*bid nie bis
Jys seker baie bored
Bietjie jealous dat Rohan meer met kayla en janika is as met jou ?
????
Rohan is glad nie loyal teenoor jou nie ?
Ok
ROHAN WIL NIE MET JOI WEES NI
Ok
Hoeveel ouens jy al die jaar gehad ?
Net 1 ❤
Wat was jou ou se naam laas jaar of 2jaar trug ? Jmr,ek is. baie nuuskierig ?
Christian en Juan.
Dit was al ouens wat ek laasjaar gehad het
Hoe lank is jy en jou ou al saam ?
Al van mei af ?
Jy is regtig flippen hot en ek wens ek kon jou beter leer ken want ek dink ek sal baie van jou hou?? En is jy single
Nee sorry ek het n babe ❤
What did your last relationship teach you?
Dont take other people's bullsht.
Love yourself and know what you deserve
*obvious nie obviase
Dankie
Jou dom gemmer poes
ek sal bis vi jou
Sal jy op jou ou cheat dec ? ?
Nooooooo
ek wil jou vat in struisbaai?
Dit gan nou nie juis gebeur nie ?
Ek het jou gister in tygervalley gesien en jy is sooooo mooi in persoon ???
Awhh ?
Baie baie dankie ❤
Hey Weet jy ken my nie maar jy klink soos n awesome mensie en glo ook jy is super pragtig en beeldskoon ???mag ek jou nr kry asb sal jou eers DM stuur gee my net jou instagram?✌????of mors ek maar net my tyd om te vra ???
Well as jy my geqooh het dan weet jy seker wat my insta naam is ?
Maar ja jy kan my anytime dm ,
hou daarvan om nuwe mense te ontmoet ☺
What's one of the dumbest things you've heard someone say?
nothing specific , just obviase lies
Hoekom het jy nie meer pelle in graad nege nie?
En waar kom jy nou daaran ?? ????
Wie like jy in jou graad even
Baie mense , dis net we all confused ?
Sit n A$$ pic op insta
neee wth
hoeveel ouens jy laasjaar gevat vs hierdie jaar ?
Minder die jaar want ekt die regte een gekry ❤
Janco bekker ?
Solid ou ??
hoekom drift julle graad so ?
Ek sal nie weet nie ?
Maar just praying that everything will get better ?
Rohan Meyer ?
My Boy ❤ (net myne ?)
Waantoe gan Wentzel ?
Stellenberg ???
Jys sooo Gorgeous ?
Awhh ?
Mooiste ginger ooit , ek beloweeeee ?
Made my day ❤
Your rule number 1 is "dont be a doos"but then your are one!
well that's just your opinion ?
Hoekom vra hy jou nie uit nie ?
Its coming ?
Hoe ver het jy en rohan al gegaan ?
Sover ek weet het dit niks met jou te doen nje
Ek wil jou tiete sien
nee sies gaan weg.
Op watter dag (bv. 1Jan)tel jy die maande van ,hoe lank jy en R saam is.
Soos die dag toe ons begin planne maak het en soos flirty begin raak het soos n vibe begin kry het ?
Closest friends? Girls and guys
Rohan Ruben Janco jeandre Wentzel Elisna Yanke Didi Danae Johne ens ens ?
Kan ek en jy afhak?
Naahhh ive got a boo ❤
Jy en dian afgehak ?
Ja , maar lank terug
beste seuns vriende in durbanville?
Graad ?
Jy en Rohan is nie 7 maande al saam nie?
Mei Junie Julie Aug Sep Okt Nov , Okay so maak dit 6 om spesefiek te wees ?
Date jy Rohan ?
Kindoff ❤
beste seuns pel in jou graad ?
Janco en wentzel ??
Hoekom gaan jy nie vi Janco bekker nie hys way beter as rohan ???
Dis jou opinie...
nie myne nie ?
Was jy al lief vir iemand ?
Lief is n baie sterk woord...
Maar ja net al eenkeer ☺
Watse caption bring jou deur die lewe ?
Jou moet eers jouself fix en liefhe voordat jy ander kan help en liefhe ?
Hoekom is jy so min met jou graad ?
Ek is baie met hulle ?
Ons almal moet net nog onsself uitfigure.
Top 3 closte gr10 meisies en seuns pelle
Joh dis moeilik ? maar in ons skool
seker Yanke Didi en Danae op die oomblik ❤ en dan die seuns is soos Rohan ❤
Janco Darren jeandre daai mense
kani kies meeste van hulle is ?
Brag about yourself. What are you really good at doing?
Making people laugh ?
het j imand gevt by feelings?
nope.
Ima taken ?
Hoe voel Rohan as jy gedrink is ?
Rustig , solank hy net saam is
Was fcked saterdgaand neh ?
*fcked is nou nie die regte bewoording nie.
Nvoeltjie het vir my kom se jy en ruan is op n break ?
Dit het regtig niks met jou uittewaai nie.
Is jy en Rohan nog saam ?
yes ons werk nou aan dinge.
What will you never ever do again?
cheat.
Wel as hy van jou hou hkm vra hy jou nie uit nie??
Dit sal net hy weet ?
Jonita Louw ?
Engel van bo ❤
Weet jy of rohan van jou hou??
As hy nie van my gehou het nie sou hy ny mos allankal los ,
Sal j ooit op Rohan cheat ?
Dont be stupid ?
Waneer is j van plan om wee te begin met.modelwerk ?
Middel volgende jaar
Eaziest guy friends to talk two?
Uhm defnetief Soos Dj en carel en daniel soos my klasbuddies ?
hoe lank was j by ICE ?
1 jaar x
hoekom model jy nie meer ni ?
Dit het baie tyd gevat uit my dae uit en dit het my sport en akedemi baie geafekteer , maar ek gaan defnetief wee begin as ek meer tyd kry
Ek ken nie rohan van enige Kant af nie, maar ek ken jou goed.Maar ek Het lanklaas gesien dat n ou jou so laat smile?Rerig bly dat jhy at least iemand gekry Het xx
Ahhh betekn so baie ? Yha hy maak my flippen happy ❤
Hoe is hy joune ,as hy jou nogi uitgevra het nie???
Ons is letterlik alkla saam ❤ maar ek rush niks...
Ruan meyer ,hoe is hy .Wil hom beter leer ken maar wul eers hoor hoe is hy?
Hys regtig Die beste mens ooit ❤ Ek vind nie fout met hom nie x Maar hys myne ?
Halooo Mila ❤️
Net n reminder, jys solid gold. So fok die haters.
Ek lovvveee jou comebacks vir alles ?? wys watse sterk persoon jy is. Hulle breek jou af want hulle is jaloers oor hoe goed jou lewe is.
And jelly makes you nasty ? Baie liefde
Hallloo dar ❤ Dankie so baie dit is flippen oulik my hel ? x Jhys super duper cute en ja ek warri nie maar thanks ? Dm my asb en eks sekr davan eks ook baie liefe jou ?
Favourite song ?
Sorry not sorry ?
Ken jou glad nie, maar jy klink baie nice en ek hoor baie goeie dinge van jou. Moenie na enige van hierdie haters luister nie ?
Danki so baie ❤
Rohan het 'n ander meisiehand gehou
jealously makes you nasty
Van wie hou jy ?
hierdie een ou wt soos 200m van my af bly ?
VIEW MORE