profile img

Milanssss

milandi_vanwyk

Ask me anything you like anonymously

374 Replies

Jys beautifull

Dankie?

milandi_vanwyk replied 2310 days ago

Ek is soooo lief vir jou. Dankie dat jy so goed is vir my❤️

Ek's net so lief vir jou❤️
Ons is daar vir mekaar x

milandi_vanwyk replied 2311 days ago

Jys die mooiste meisie ek is so lief vir jou my vriendin❤️❤️ Waardeer jou so baie ?

Dit beteken super baie ❤️ Jy verstaan nie !
In daai geval is ek net so lief vir jou x

milandi_vanwyk replied 2312 days ago

Die hele werner caylia storie is fcktup en ek ken ha nie eers nie
Hoe is sy ? Sal jy se sy verdien so iets ?

Dit is messed up ek weet ?
CAYLIA IS EEN VAN DIE MOOISTE EN OULIKSTE MEISIES WAT EK KEN ? - sy verdien so iets soosin GLAD NIE !
En enige ou wat haar laat gaan moet sy kop laat lees !

milandi_vanwyk replied 2316 days ago

Mooiste ouens wt uit j skool uit is?

Dean Koch
Pieter Prinsloo
Basically ken ek maar net die wat in Kempton was ??????

milandi_vanwyk replied 2316 days ago

My Milands , ek love jou ❤ Daneschutte

Dané , ek love JOU❤️

milandi_vanwyk replied 2316 days ago

Hoekom is jy so kek mooi

Hoekom is jy so kek oulik???
Baie dankie xx

milandi_vanwyk replied 2316 days ago

Jyy het die mooiste smile ooit. Jyy is een beautiful mens. Ken jou glad nie maar jy lyk baie nice ??

Ah baie baie dankie ! ?
Daar laat jy my sommer weer smile ☺️
Jy klink na net so oulike mens !
Asb kan ek weet wie jy is ? xx

milandi_vanwyk replied 2316 days ago

Lehane? Hoe is sy?

Jammer ek vra jou maar ek wil haar beter leer ken maar is so bang en emsy praat net met lof van jou??tips asb?

Lehané is Lehané ❤️
Een van die beste vriendinne waarvoor enige iemand kon wens. Sy is die oulikste , nederigste , loyalste mens ever. Mense smile net as hulle haar sien. Sy laat almal beter voel en oordeel niemand nie-daarom sal sy dit love om nuwe mense te ontmoet en met hulle praat✨ So go for it ! Sy is 'n rolmodel in als wat sy aanpak. Lehané het 'n hart van goud , so wees net versigtig asb , moet hom nie breek nie , want haar vriendinne gaan nie baie impressed wees nie.❤️
Ek glo jy sal nie ?

milandi_vanwyk replied 2316 days ago

Ken jy vir rohan Schwartz

Ek ken hom nie , maar ek weet wie hy is en hoe hy lyk???

milandi_vanwyk replied 2316 days ago

Mooiste matriek seuns in Kempton?

Zander vd Merwe
Marcel Theunissen
Werner Schoeman

milandi_vanwyk replied 2316 days ago

Sal jy ooit jou een van jou vriendinne se ex date nadat sy n ander ou het

Ja/Nee
Hang af van die situasie. Die rede hoekom hulle uit is , maak baie saak , en ek sal dit glad nie eers oorweeg soos binne die volgende paar maande nadat hulle uit is nie.
MAAR ek gee om vir my vriendinne , en as die ou haar hart breek , is ek net so kwaad vir hom as wat sy vir hom is. ? Hoekom vra jy?

milandi_vanwyk replied 2332 days ago

Jys pragtig?

Jy's oulik?

milandi_vanwyk replied 2335 days ago

Ohh you're slaying bae??

Jy doennnnn?

milandi_vanwyk replied 2342 days ago

Jys so perfek ? Jys absolutely beautiful van binne en buite ❤️ You’re a blessing to this world ✨?

Baie baie dankie ?? jy maak my dag xx ☺️
Ek sal sooo graag wil weet wie jy is ?

milandi_vanwyk replied 2349 days ago 2
VIEW MORE