Visit this profile later to see if your question was answered.
Ja ons is, hoekom?
Dit gaan goed dankie
Dm my maar!
Baie dankie, ek waardeer dit
Ek sal dadelik kom as ek n naweek oop het❤️
Yess, 2 jonger sussies
Nee, ek is bietjie hier op Swartwater...
Yesss ek is!
Agg dis seker maar okayy...🤷♀️
Ek gee nie my nommer uit vir vreemdelinge nie, sorry🙈
Soet all the way!!
Dis complicated op die oomblik
Dit maak eintlik nie saak nie, so lank ek net saam my gunstelling persoon is
Ek het nie meer snapchat nie
Ek sal nou nie weet wat sy planne was nie🤷♀️
En hoekom sal jy so se?🤔
Leane Botha & Jenny Malan
Baie Dankie!
28ste Julie
Dankie
Ja ons is
Baie dankie, ek waardeer dit😊
Wanneer kan ek weer bietjie kom kuier?? 🤷♀️🤷♀️
Dit was n moeilike besluit om te neem, maar ek speel hokkie.
Nee niks nie, dm my bietjie🤷♀️
Dit gaan baie goed dankie🤩
Ek is seker ek sal jou ook mis❤️ dm my bietjie🤷♀️
Dis n lang storie, maar ons is slegs vriende👆😉
Ja nee ek dink ook sy moet! Sy is mos die slegte invloed😳😏