Visit this profile later to see if your question was answered.
people that is childish ??♀️??♀️??♀️
love ???
don't even know who you are ?
regtige oulike, decent ou x moet net meer kuier ??
Annerine Strauss en Gerhard Beyers maar het baaaaaaie ander close vriende so dis moeilik om te sê x
Something i need to buy for like an event or something and i know i'm never gonna wear or use it again ?
67 ?
From SA, would like to visit Europe and America ??
aghh cute. baie dankie jyhh, beteken so baie?❤❤
dude, bruh/brah and krisis ???
marxie. ? ondersteunendste persoon wat ek ken. altyd daar en noggals close geraak die laaste rukkie. ??
To be fit, and be healthy ??
Pottie, Blommie, Anje Dercksen, Pierre Joubert, Cara Smit, Cara Laubscher en kannie nou aan nog dink nie ??
When someone tells me i choose my friends wrong ?
Soos die mense wat ek al die langste ken? En langste vriende is?
meisies of ouens? x
Baie nice pel, altyd daar. Baie goeie vriend. Deffs 'n keeper en weet nie hoe hy nie 'n meisie kan hê nie. ???
Ya sure x
Annerine Strauss en Gerhard Beyers is my beste vriende, maar ook ami lubbe, sibella barnard, lili, karlien theron en zane kruger, blommie, corné en harry in my eie graad x
Niemand x
i donno ???
happy, cuz it's holiday ???
dankie.?ek is seker jy is ook x
My niggie, so baie liefde en stoute memories ??❤️?
Een van my laerskool vriende se broer, maar ken hom nie regtig nie en hy is gr10 so jahh ???
Getting my puppie ???
My niggie ? Baie lief vir haar, maar sien haar wayyy te min... ?❤️
Answered it already - snakes and spiders... ??
Paul Roos, otherwise definitely Bloemhof ????????
Uhm 7/8 dink ek as ek nou vinnig moes dink en tel. ? x
Eerlik waar dink ek dat julle nooit saam sal kuier nie omdat ouderdom dalk verskil. En jy gaan altyd ongemaklik voel as jy hom weer sien en vir hom sê jy voel. Jy gaan ook omgemaklik voel voor jy broer saam met hom en jou broer mag dit dalk nie baie goed opneem nie. Ek sou dit nie doen nie maar ek is nie in jou skoene nie en ken die presies die storie nie maar as jy regtig wil en jy dink regtig jy staan 'n kans- go for gold.
Onthou net dat as jy dalk sterk gevoelens vir hom het en vir hom sê jy hou van hom, mag hy dalk sê dis belaglik en gaan spanning veroorsaak as hy na julle huis toe kom byvoorbeeld en as hy sê hy voel nie dieselfde nie, gaan dit vir jou vernederend wees.
As hierdie advise jou gehelp het is ek bly. xx?
A spider and a snake ?
My friends and family and God. ❤️
Best friend for lifeee ?
• Laat my lag met haar lame jokes ?
• Haar drukkies is die besteee ?
• Sy is 'n beautiful mens van binne en buite! Hart van goud. ?
• Herinner my wat regtig saak maak in die lewe. ?
• Grootste loser ✌?
• Weird is normaal vir haar ? ?
• God se kind. ?❤️
• Kan altyd die beste maak van 'n slegte situasie. ?
• Supportive?♂️
• Altyd daar vir my?
• Baie liefde uitstraal vir enigiemand?
• Sal seker maak dat daar 'n duisend memories is. ?
• Kan nie kwaad raak vir mense wat na aan haar is nie. ?
• Soooo special persoon?
• Slimmmm kintttt ➗✖️➖➕
• Kan nie lank konsentreer by ekstra wiskunde nie?
• Hairgoalss ? Yes pleaseee
• Motiverend op alle gebiede ?
• Never a dull moment ?
• Moenie met haar vriende mors nie, veral nie as dit ouens is wat met haar vriende mors nie. ☝?️
• Kan oor enigiets praat. ?
• Hart se punt.????
Daar is sommer 22 feite. x?
• Goeie hart. ❤️❤️❤️
• Baie oulike meisie. ?
• Jesuskind.??
• Motiverend - aaaaaaltyd by netbalgames en oefeninge ?
• Sy maak skooltoe gaan die moeite werd. ?
• Haar Kilimanjaro sê-goed is die beste ooit. ???
• Soooooveel memories. ??
• Bring die beste in my uit. ?
• SNAAKSTE MENS EVERRR ??????
• Sy kan altyd my opcheer ?
• Luister altyd na probleme. ?
• Raak gou geirrteerd.??
x
Micccieee, never a dull moment saam met jou. Soos wat is wisk take ooit???????jys nog steeds n loser
Diy ???Because anybody can
uhm klomp redes, maar hoof rede is dit het net nie uitgewerk nie en daar is nie van albei kante af hul "50%" gegee vir die verhouding nie... so ja, dis beter so. dm my as jy die res wil weet x
anaïsie??remind my altyd om te live in the moment, sy lag altyd en worry min??spirit? ken mekaar eintlik al van laerskool af en so paar wakaberry missions en so maar hierdie jaar actually eers vriende geraak x
*frederick
Ons is uit x
When she came into my primary school, (eikestad) in 2015 ?
do it yourself x
Becoming friends with the people who is my close friends now ????
Bloemhof ? En Oranje Interskole ??
By verrrrrrrrr die 8.1 squad ? My hart se punt
ek het nie favourites nie almal is my favourites ❤️❤️❤️
Uhm Oranje Interschools ??
Katinka ?
Jy hoef nie te weet nie
Giving up on something/someone
Annerine Strauss. ? But my close friends are Ami, Sibella, Lili and Karlien. ?
Advice I got to do something i've thinking about a lot.
Vir my om te weet ??
Eating unhealthy ???