profile img

Moné

mone_x

gooi hom, ek dare jou..

201 Replies

What if I knocked on ur door tonight,with your fav flowers and told u to get ready bec I planned a night where we get drunk on each other&spend hours under the sky,you staring at the stars while I find heaven in ur eyes&shooting stars in ur smile

uum dis cute maar ek gaan net saam my ou dit doen

mone_x replied 2678 days ago

Sal jy met jou bf op breek vir iemand anderste

neeee!!!!!!!!

mone_x replied 2678 days ago

jys nes n stuk kentucky , almal weet jys sleg vir hulle maar n los gelukkie werk altyd.
Almal eet ook jou boudjies af...
Jy dink jys die greatste ding since toilet paper meanwhile kort mens doom om jou net weg te hou ander kom die vliee saam

ek dink ni eks "die greatste ding" nie..
jou steling is nogals flou hoor en solank ek vi iemand n "los gelukkie is" is dit beter om soos jy n aleen hartseer persoon te wees wat so bang is om my in my gesig te se wat hul van my dink.. ek weet eks beter as jy ;)

mone_x replied 2678 days ago

Jy het mooi gelyk vanaand

dankie ma wi jy tho

mone_x replied 2679 days ago

Het jy pysie$

ja eks n tiener..

mone_x replied 2679 days ago

Jou komentaar oor mense sleg se en afbreek? Dink j sosiale media is goed?

nee.. ek hou niks daar van dat iemnd n ander persoon se lewe emosies en gesintheid kan verander net deur slegte komentaarr nie.. ek meen elk een is uniek.. wens mense sal mekaar komplimenteer I.p.v afbreuk of sleg se.. is dt nie veronderstel om so te wesi?

mone_x replied 2679 days ago

Hoekom so baie qoohmes

ek was lanklaas op qoohme

mone_x replied 2679 days ago

Mwa mwa mwa

k

mone_x replied 2679 days ago

Loser

danki..

mone_x replied 2679 days ago

Ek like jou nie

geluk

mone_x replied 2679 days ago

Weet jy niemand like jou nie

hello niemand:)

mone_x replied 2679 days ago

Hi

hey..

mone_x replied 2679 days ago

Surename?

rowe

mone_x replied 2679 days ago

Age

16..

mone_x replied 2679 days ago

Jy is in my drome

okay..

mone_x replied 2679 days ago 1
VIEW MORE