Visit this profile later to see if your question was answered.
ek sal nou rerig nie weet nie. my liefdeslewe is gewoontlik 'n helese gemors. vra my ouma en oupa. hulle is al 50 jaar verlief op mekaar and going.
As mense die wêreld se tyd het en ek nie.
As my ma vir my sê ek moet my kamer opruim (dis my kamer, en ek dink dit lyk fine)
As mense vir my jok in my gesig.
Honde wat my lek of op my spring. (Gross)
vanaand in johnies. ? ek sal vir jou 'n dop koop ?
Het my bankaart verloor so ek weet nie. Na plett wil ek eerder nie kyk nie!?
3452 om presies te wees. maar shhhhht?
Neee tjom ? pikkie het n gurrrl?
as jy afrikaans gepraat het, het jy dalk nog 'n kans gestaan. ?
1. daar is net een PRG.
2. ek is 'n meisie en PRG is 'n seunskool.
3. ek is basicly klaar met skool en wil asb nooit weer terug gaan nie.
So geen PRG vir my nie dankie. ?
realiteit is dat niemand omgee oor goeie punte nie
behalwe:
1. jou ma en pa (hulle moet lief bly vir jou al kry jy 2%)
2. toekomstige universiteit waar jy gaan aansoek doen (waarvan die meeste al afgebrand is of daar net gestaak word)
So raak rustig, en hou op leer!?#moenievirmyluister #gaanleer
Bring vir my chocolates, dan sal jy defs my fave wees. ?
Hou nie eintlik van movies kyk nie, maar as ek moet kies, iorigins of 'n lekker afrikaanse een.❤
rof en ombeskof, maar definitief een vir die boeke ⚠?
DRONKIE?
as jy my goed ken, sal jy definitief die antwoord ken??
gaan leer jy eerder biologie?
'n man wat uit dakke uit val, amper dood gaan, maar nogsteeds die volgende dag 5km saam my sal loop vir 'n roomys. ? #heiniewen
'n glimlag bo enige iets, enige dag. ?
sal letterlik net saam al my naby familie en beste vriende vir die res van my lewe vakansie hou. ? sal sorg dat niemand naby aan my ooit weer oor geld hoef te worry nie.
kyk my instagram bio? maar my beste vriend is definitief baie spesiaal.
ek moet darm die nugter heinels ook leer ken... sien amper?
Was al oral in SA, maar ongelukkig nog nie uit die land uit nie. ?
jy maak my dag ?
die hotstes het laasjaar klaar gemaak?
definitief nie eers vir grootmense nie. #potgemors
nee sies dit is baie lelik. ?
die beste 7 dae van jou lewe, die slegste 7 dae vir jou lewer en gesondheid. ?
Ek weet nie, vra vir meneer olof. Hy doen snaakse dinge aan my. ?maar moenie worry nie, ek het dit duidelik gemaak dat ek hom nie meer in my lewe wil hê nie!
pak jy eerder net jou tas en maak reg vir plett ??
wanneer ek weer saam jou en philip kan 3de wiel vir 'n hele naweek lank. ?
Die eerste dag van graad 6, by my nuwe skool, in die sekretaresse se kantoor.?