monique de atouguia
monique..niki
406
Replies
Hey vriendin..
Miss jou geselsies en laggies hehe...
((Hugs))
Awww shame*
‎**× Ñƒ ÑÑg 'η gσєιє νÑιєη∂ιη. ∂αηкιє Î½Î¹Ñ â€Ž× ÏƒÏ… â„“Ñ”ÐºÐºÑ”Ñ gєѕєℓѕιєѕ єη Ñαα∂ ωαт â€Ž× Ñƒ Î½Î¹Ñ Ð¼Ñƒ gєє. вℓу 'η αωєѕσмє νÑιєη∂ιη. gєηιєт Ñєѕ ν‎ × Ï… ναкαηѕιє**
Altyd n plesier hehe doen net my beste vh my vriende ....lief juw:):)
Wat is jou perfekte date om op te gaan ?
Enige iets wat romanties is:)
Jy is 'n baie baie goeie vriendin!! Ek baie bly ons het vriendinne geword*!!! :)
Awww shame dit is super oulik tnxies...:):)
Bike of kar meisie?
Ek hou van altwee:P maar bikes op die stadium
Enige iemand op wie jy crush of iets?
Maybe and maybe not:-)
Want ons almal is weirdos en beyond saving point .. Neh squishyy ?? Haha
Ongelukkig is dit waar Master Big head,,,But atleast we're awesome that way....!!!!!!:P:D
Ek weet daar geen verhouding nie. Onthou ek jou laas gese: hoop die ou wat jou spesiaal maak voel, kan jou gelukkig maak en ek weet jul nog nie saam nie maar ek is bly vir jou" . Daardie dude. Hoe is dinge nog da?
Haha daar is niemand nie dit is mos nou wt ek soos die hele tyd se...*
Hoe is dinge tussen jou en die outjie niki? Alles nog cwl ? (:
Hey hey wtse ouQ eks nie seker vn wie j praat nie wnt eks nie in n verhouding nie:)wil oki wees nie jy weet
Hoe gaan dit niki
Gud tnxies :P
Bad boys,Emo guys or the nerdy tipes?
Haha that's something new mhhh okay Bad boy tipes :)
Jy is maar very gekompliseerd nah?
Haha so iets jahp :-)
Ek dit nie lelik bedoel nie
Shap(:
Hoekom is jy teen n verhouding
Ek het my redes en ek dnk slim;)
Niki jy word gemis
Awww jippy
Ninja's wat op Yamaha's ry ja..!!
Jy wens man:/
Oi... Jy met die rot..!! Hier is weird mense wat jou weird goed vra..!! Hoop dit gaan beter met die rib... :/ ek dink dis die rek wat dit veroorsaak het..!! Maar ag wat hier is goeie raad!!! Keep calm and love Yamaha
Keep calm and choose Ninja om mee te begin pfffft:/ haha los my rot uit hys super oulik man!!!!jaw nea dit is weird vrae en soms irreterend:/ jaw rek veroorsaak elke tragedie imy lewe dit en die wereld vn WISK hahaha
Hkm slaap jyw soo vroegies???
Super moeg het n lang dag gehad(:
Slaap jy lekker?
Eks al in sleep mode en jaw ek gaan nou malse lekker slaap
Hahaha wie is ek ? Van die ou wat die gummy bear thingy gestuur het :D
Hahaha man ek weet sal juw nuw se:/ haha(:
Ek ken ju ni ma j lyk soos 'n baie stil skaam mens..
Haha nopes ek dnk jy biki verkeerd daar eks als behalwe stil(:
Almal wil lyk my in jou goeie boekies wees of maak of hulle jou goed ken
Hahaha jah nea lyk vmy ook redelik so en als maar ag wat vn hulle is rrg goeie vriende maar die res ken eki :/ (:
The eyes are the window to the soul man !
Hahaha okay nou wie is jy,gaan jy my dalk se ??wnt duidelik is my oe bje belangrik;)
You're like a cute gummy bear... But filled with caramel in the inside..:P
Haha dits baie snaaks dnk ek weet wie jy is:)
Is daar dan iemand van wie jy dalk hou?
Maybe and maybe not,but no relationships
Mesmerizing Mystery in your eyes .
Hahaha and how would you know that hmm??
If I was your outjie there wouldn't be issues when you want to do whatever you want whenever you want. Its important that you still stay yourself in a relationship and freedom also plays a role in a relationship.
Ja true,but for the time being I prefer being just about single as can come....!(:
Sal jy nou weer met iemand in n verhouding wees?
Haha eerlik hou ek baie van my vryheid na my laaste verhouding so ek twyfel of ek guw weer in een gaan wees wnt dits lekkerder om te doen wt jy wil whenever sonder issues en storie..!!(:
se*y.......... That sounds so wrong. Try beautiful instead(:
Awww dits super owlik!!!thanks(:(:
Hell ma jys se*y;;)*);)
Awww dnkiiii(: ..*
Hoe gereeld praat jy en hierdie "outjie" ? Die een wat jou spesiaal laat voel ?
Gereeld
Hkm hou jy nie meer van die ander ou nie
Wnt weet jy wat neh mens kan nie aanhuw juw tyd mors op iemand wt nie n hell or juw worry nie maak niie saak hu mal j oor hm isi dits nie reg nie gaan eerder vh iemand wt juw spesiaal laat voel en juw raak sien as n as*
Hoe gereeld praat jy en hierdie "outjie" ?
Watse ouQ die een van wie ek gehuw het of wt?
Haha don't let people get you down babe!!*hahaha OM wuvies ya my fwendy those people saying ur anorexic should really get a rain check:p xx
Awwww thnxies so much hey....xxxxx(:(: wuf yah 2
Hehe maiQ jys my roll model OM!!*xx thx dat j swo greatt vriendin iz!!!(((HuG)))
Hey hey my maatQ awww baie dankie daai woorde inspireer my baie...lief vjuw((hug♥))
Ey niki enjoy jou aandjj hehe en ek hoop di beste vir jy en di ouqi ek weet julle nogi saam ni ma hoop ma hehe...baas...
Hey hey awww tnxies waardeur dit(:(:
Heyyy... Heyy nikki:D heyyy...!!!!! You're amazing just the way you are♡:)*
Hey hey:D awwww tnxies baie...(:(:♥
Hey niki looks like the people wants to know your secret pf being so maer ma sjo jy lyk mooi hehe...oh sorry baas...
Hahaha oh well daar is nie veel van n secret so hulle mut dit maar aanvaar ...(:
Wattter graad is j ????****
Gr10.....lol(:
Hu oud is jyy ???****
Eks 16...*
Jissem my buddy jy anorexic sjooooo jy eet soos altyd nee die mense het probleme wat dit se :P
Hahaha ag geeee thanks nuw laat jy dit klink asof eet my hobby is maar ek kla nie:P luv yah buddy
Jy bly my roomys kind letterlik ♥
Hahaha oh well dit is goed genug luv yah bud(:
Hkm se jy vir als nul.... Bv ek is nul anoreksies
Matter of speech skat...!!!!!!!!*
Hahahahaha nEe grap net.....net bietjie lus vir nonsens praat sonder dat iemand my naam weet hahahaah :))
Hahaha super funny :-)...!!!*
You're anorexic say what you want, you're anorexic !!! Your just skin and bone where do you hide all the meat !
Ping me so that I can know who the hell you are!!and hell no I'm not skinny at all that's what you think but I disagree you have no idea I doubt that you ever saw me f2f cause if you did you would know!!!psssh anorexic what a joke that's really super funny LOL
Moet nie so veras wees nie ek is op jou bbm contacts!!!!!
Ekt amper 500contacts nuw dnk j rrg ek gaan weet wie jy is???ping my
Vra my iets sal jy?? :p. :). :).
Laat weet my wie jy hahaha(:
Anorexic!!!!!
Eks nul anorexic wie okal jy mag wees of nee wag sjoe ek bring n hele nuwe def vh die term anorexic wnt laaste wat ek gekyk ht,het eki n eetversteuring nie inteendeel ek dnk ek eet te veel veral take aways my fav so yum lekker anorexic :P trots daarop wnt ek eet malse lekker
If he really is special ey,, don't let him slip away you deserve to be happy as can be and I hope that he will give that to you. Enjoy your evening. xx (:
Awww thanks so much that's really awesome hay(: Enjoy ur evening hope its a good one..(:
Ek was reg alweeeeeeeeeer:D:P u like hm :P;;)
Age nea maat hoor nuw weer pfffft....(:(:(:
Se my bietjie hoe oud en in watse skool is di spesiale ouki wt like
Hahaha vra myself hay(:
Hoe het het jy dan agter gekom dat hy spesiaal is ?
Ek het dit manet agter gekm met hoe hy is :-)
Boo
Ek dnk ek weet wie j :P
Weet daardie "spesiaale outjie" wat in jou lewe gekom het sonder dat jy dit agter gekom het dat jy maybe gevoeling vir hom het??
Hehe ek weet nie jong dit ngals moeilik om te se(: maybe sal hy nog
Elo baas hgd hehe...
Haha gaan goed tnx!!
Hey Cutie !Bly jy naby klerksdorp. ?
LOL ek bly in Potch...!!*
You are one of the most awesome girls I know always standing up for youself and never getting used by guys just to please their needs keep it up girl ..ps:you are stunning
Awww thanks hay my awesome buddy I will do so you know me always keeping it up and standing tall(:
skies oor daai boodskap van jys hoogmoedig diT was nie ξқ nie een van М̤̣̲̣̥̈̇ђ¥ pele ken Juw en ht diT viR Juw gestier ht diT was ƦrG onoodiG van hm ...ξқ vra onverskooninG viR sy gedraG ..
Thanks hay dit word waardeur :)
Hƺy..!!* wil se Јys 'n oulike mens .. Al ken ΞҚ Jou nie Ʀerig nie ..:p Јys Gr8 stay awesom..x0x0
Awww shame nie seker wie jy nie maar dits rrg baie cute ek waardeur dit bje hoor....xx(:
MoniQue!!* muwni dat di mense juw afkraak nie..* hulle isi dit werd nie.. Jy IS oulik en alles, jy verdien dt nie, wat j verdien is die beste:D xx
Hehehe awww super oulik!!!!:P nee mut jy nie worry dit pla my nie as daar hier en daar mense is wt my nie like nie ek verwag nie dat hulle doeni en dit pla my nie ek lief die mense wt well in my lewe is en vh wie ek malse omgee die res maki saak...(:(:
Јyy is ƦrG 'n Baie hoogmoedige mens Јyy dink ƦrG Baie van Juw self ..en dan dink almal jys SooOo oulik
Maak guw juw mond skoon voor jy verder lees??dan vee jy guw die nonsens af wt j praat jy ken my sekerlik nie eers nie eks nul hoogmoedig nie gaan soek die betekenis daarvn op dan verstaan j dalk die def mooier eks nice met almal ongeag wie en wt hulle is ek aanvaar mense wt nice is met my en ek sal 100keer beter wees kry jou feite reg voor jy my wil aanvat wnt jy gaan nul reg kry nie!!eks lief vh die mense imy lewe en gelukkig om God ook in my lewe te he en vra juwself af as almal dnk eks oulik by wie le die probleem eintlik nuw maar presies tata(: no name
Oulikeste meisies buddy van my
Awww jys n gr8 buddy hoor :)
Ek dink jy is baie oulik en n cool mens al ken ek jou nie so lank
Awww tnxies...(:
Met wt begin die ou waarvn j hu se naam
Hehe ek dnk ekt finaal op gegee met die ou van wie ek geguw het maar ek dnk ekt n spesiale ouQ imy lewe gekry en ekt dit nti besef nie
Is jy nog n virgin??
Hell jaw and proud of it!!!!!*
How does it feel to be beutifull
Hahaha I wouldn't know hay...(:
Jy is n baie oulike maiQ so bly jy is altyd daar vir my bly so awesome
Thanks hehe dit baie cute van jou...lief jou..(:
Roomys kind!!!!nee letterlik haha daai was baie snaaks ek soek ook n Magnum nou!!!!LIEF YOU JY IS sUPER SWEEEET!!!*********!!!!
Pssssttt buddy jy kry nul Magnum nie daai is net myne ons het dit al uit gestry en btw ekt gewen((doen ek nie tog altyd nie))
Oi jy ... Stalker..!! Ek wil net sê dat yamaha die beste is... O en jy het n awesome rot..!! (Ek dink)
Hey JAH MA (;; Los net my awesome rot uit hys die bom pffft,,,en Kawa bly die beste psstt jyt reg gehoor...!!!*
Hey moniQue!! Wil net se Hehe jys mal ouliik!!
Hehe awww owlik man nie bje seker wie j nie maar baie dankie....!!!*(:
Hehew die laaities plaw juw darm mahh vreeslik nehh:p* hehehe :)*
Hehe sjoe jyt gin idee nie :P haha dit raak soms leka erg...!!*
Hey sorry to ask but how old is the new guy that you might like and which school is he in only tell me the age if you dont wanna tell the school please...?
There is no new guy!!!!!I said one that's also cute that's all
Hay. Jy is 'n awesome persoon. Bly altyd awesome....!!!*
Hey hey awww tnxies ek maak so....!!**en baie dankie(:
I am the oukie for you. I promise ;;)
Haha ohhh neh en wie j??
Waddap you oulke dingEtjie?! ;)
haha OMW wie jy???hahaha
(daar is) n springkaan agter jou!!!!!!!!!!
Ek vang nul
Hoe lank hou jy van die ou van wie jy regtig hou?
Seker nou al langer as n maand of so!
Describe this "someone else" what's he like and stuff?
Cute and cool,,but I'm still inlove with someone else!!!!!!!!!!!!!
Ay i know this may make you mad but tell me who is the new guy that you like and does he like you back sorry for asking?
Kyk I still like the same guy I liked in the beginning I'm just done waiting,,but there might be someone else 2
Ayy you(: I know a lot of guys irritated you with all this questions about "the guy." Anyways is there someone else out there who makes you feel special or feel something for him of any sort? Sorry for this question(:
Hey uhm the guy that I like really doesn't care about anything just himself so I'm done,,yes there is I'm not just stuck on one guy(: and the question is fine(:
As j in my oë kk sl jy di waarheid wet, ek sl baklei teen alles wt jy vrees. As j my vra sl ek vi ju di sterre gan haal vi ju di prys betaal. Ek sl ju optel as j val, ju asem gee as j kort. Ek wil jou held wees verewig tot in veraltyd Joker19
Naaaawwwwwww dit is super sweet hehe bje bje cute gewees ek mut dit nuw se....xxxx(: (: (:
Jy speel dan nie eers hokkie of netbal vir gimmies nie hoe is dit dan jou sport "liefde"?
Wou nie laasjaar speel nie en ht my enkel seer gemaak so ek kon nie die jaar speel maar gan volgende jaar hokkie doen!!!!*
Ai awesome buddy jy ma nt vrieken erg meer pragtig binne en n beter persoonlikheid maar j ook bja pragtig buite veral as daari bruin ogies staar hehe tiansteyn
Lol thanks hoor bud..!!
Hehe Eyaa vriendin!!*bahaha iriter hiri IK-lose mense ni di lewende dinnes yt jot yti?!!haha jinne jys my nuwe roll model jy bly so in beheer van als!!*(((HuG)))
Hahaha vriendin hulle doen nogals maar ek weet hulle soek net aandag that's all maar ekt nie tyd daarvoor nie so ek los dit hehe (((En bje tnxies hoor HUG)))
Lief jou my prag maiQ joh jy is maar regtig net te pragtig binne en buite...!!!!!!!!!
Awww lief vjuw ook malse!!!
Onthou jy hoe lekker was daai roomys en boks chocs daai dag gewees wat ons geclean het??R
Jaaaaaawwww jissi hahaha daai is nuw nog my fav yum:P
Niki jy dan altyd n netbal lover gewees hoekm nou hokkie
Nee hokkie is my hoerskwl sport liefde die netbal ws meer gepas vh die laerskwl
Oo okyyy** Jy is soos nou my motivation :)
Awww dits oulik man...!!(: xx
Omw kanit ni glo nie want jy lyk rrig amazing** hoe het j dit reg gekry??
Haha tnxies man,,,ag als van tyd en motivering!!Uithou en aanhou en sport speel help ook bje
Kind jy is mal spesiaal vir ons almal(:
Awww tnxies baie....xx
Hey niki tnx dt jy soo great vriend is en dat j nog nooit mt my bakleya heti en dat j saam my iafskyd toe gaan al is ek so lelik ma jy bja awesone hoor en bja pragtig veral daari bruin oe van jou en geniet jou dag verder saam jou papa *hug*
Thanks hoor....xx
Eyaaa Monique!*hehehe thx vi di lekkowr chats hehe oz lekkowr gelag oo dai model praiQ va oz:p hehhe stayy awsumm!!*(((HuG)))*
Hey hey....(: hehe ag plesierQ man en tnxies hoor *hug*
Sorry for this but that dude isn't worth it.. You will find the right guy jong(:
How sure are you about that he's a gr8 guy he just needs to realize that...!!
Jy is n butyfull MeisieQ* en as ons chat is dit altyd funny! Jys n meisieQ met n Good hart en met dit sal jy ver in die lewe kom*
Awww tnxies super bje dit is nuw mooi woorQs gewees....xx(:
Tell us more about this lucky oukie which you like so much(:
Haha dits meer sos een van daai awkward kere wat j super mal is oor n ou en j weni hkmi en j kan maki saak hoe hard j probeer hom vergeet nie...*
Ekt ni bedoel los of so ni jng is j plat opi aarde ens
Okay hehe uhm jahp eks sos rrg nie hoog op of iets nie bje plat opi aarde,ek love mode en om modern te wees dt altyd vh my lekker om goed te lyk eks gepla daarmee en ek judge nie mense nie ek dit geleer deur my eie omstandighede elke mens is uniek en aners mens kani oordeel nie(:
VIEW MORE