Monique Rossouw
moniquerossouw
858
Replies
Ek dink jys waarskynlik een van die mooiste meisies wat ek al gesien het?
onmoontlik.
maar dis baie oulik, dankie. ❤
Is jy regtig so n btch
nee. leer my ken
How will you make the rapist let go and fall?
In English if that's ok ?
nah.
hy gaan eventually moet laat gaan so hy kan op sy eie
Here's a scenario. You and a rapist are on a tall platform over a bottomless pit. You knock them off but they grab the edge and hold on. You stand above them, looking down at them hanging off the edge for dear life.
In detail, what do you do? No weapons
gaan sê hy moet lekker val
You have such nice teeth. So white too! ??
nah but thanks. ?
Ek wil jou vat new year's
okay
New year's planne?
saam my girls ❤
Wat dink jy van ilana
???
Jys so n btch
net met mense wat btch is met my of my vriende.
Zané Cronje?
sy weet wat ek van haar dink.
Chante Vp?
love haar.
haar hare lyk so mooi ?
Girl jys soos my beste graad 10 ek kyk op na jou❤️
Moet nooit verander nie moet nie daai vet ding abi se maniere aanleer nie
dis oulik ❤
maar gaan praat op 'n ander plek kak.
Wees eerlik wat dink jy alles van chaniel?
niks teen haar nie.
sy weet sy skuld my nog, en ek wag al lank.?
maar sys 'n fav x
Would you rather have to sneeze but not be able to or have something stuck in your eye for an entire year?
have to sneeze but not be able to ?
Would you rather wear a pushup bra all day long, every day or stiletto heels all day long, every day?
Pushup bra ?
Hoeveel keer het julle al getrek??*
drie keer
Your favorite movie ? But you have to choose ??
ek kyk series
would you rather eat the same meal for the rest of your life or drink the same cooldrink for the rest of your life?
same cooldrink
gunsteling YouTuber?
Cameron Dallas
as jy YouTube kyk,wat kyk jy gewoontlik? ?
klomp weird sht ?
you are my rolemodel?please never change xx
cuteee ❤
ek sal nie.
vat jy die maklike wiskunde of die moeilike wiskunde ?;)
wieletjie wiskunde all the way ??
wane doen ons nou iets ?☝
ek weet nie wie jy is nie so seker nooit ?
Wats jou gunsteling soort shampoo?
die wat my hare skoonmaak
wats jou middelnaam?
magda
Would you rather never be able to speak again or always have to say everything that is on your mind?
never be able to speak again
het jy iets teen mense wt laster?
nee, ek hou net nie daarvan as mense laster nie.
wat wil jy baie graag vir kersfees hé? ? mah jy MOET kies x
chocolate
When is your b-day ?
11 August
factorie of woolworths ?☝?
altwee ?
what does "laster" mean?
Mostly, to use the Lord's name in vain.
wanneer begin julle eksamens of wanneer het dit geeindig?
alklaar begin.
omfg ek is nou flippen naar . asb sê vimy wat om te doen ?? asb
dis nie my probleem nie ?
maar drink wyn, wyn help altyd.
en watter filters op jou fotos??
meeste van die tyd A5 - vcso
watse vakke het jy die naweek
als geleer?
niks ?
Kill bad vibes, eat a steak together !
nah ?.
monique ? die eerste dag toe ek jou gesien het was jy my rolmodel.Bly altyd wie jy is want ek kyk rerig op na jou ?
maak my aand. ❤
wil weet wie jy is tho ?
Would you rather wear a snow suit in the desert or be naked in Antarctica?
snow suit in the desert
Would you rather go through a whole day with a very visible panty line or with lipstick on your teeth?
lipstick on my teeth.
dis nie asof ek baie smile nie. ?
ek weet diep in jou hart jy hou van would you rather vrae ?x
jy ken my mos goed. ?
Is jy n tweeling?
ja my uiterlike en innerlike btch is dieselfde
Jy en jou suster lyk soos twins!
nee ?
Watter foon het jy ?
LG 4 beat
Orange is the new black / shameless
shameless ?
Ongelooflik mooi ??
dankie ❤
Gr11 ouens in ander skole??
wat van hulle?
ohkey sien jy wili my terug dm nie. Wou net vra vir jou nommer?
???
gurl ? jysi veti. Jys baie mooi xx
❤
het erin 'n ou of iets aan met n ou ?
iemand is nuuskierig.
en nee sy het nie ?
most favourite subject?
art
wanneer is ons coffee date nou ☕?
amper. ?
Vibeing with someone particular?
nah
Leandri se sy kry alryd "slukkies" by jou?van wat?
van my koeldrank ?
Hoekom antwoord jy nie jou vra nie??
lui
How was the year 2016 for you , so far ?
die beste. ?
Top 10 Gr10s en 11
En wie like jy meer tusen die 2 grade ?
like die graad 11's meer.
hoeveel vrae is op die oomblik in jou imbox en hoeveel kry jy n week?
21 en ek weet nie.
Charne marais ?
flippen mooi. ?
sys nice en baie snaaks.
kuier lekker ?
hoe treat die eksamen jou ?
? not so good.
Met wie praat jy die meeste in gr11
Ou ?
praat soos amper nooit met hulle nie. ?
maar oloff.?
Hoekom se jy jys nie seker jy was al verlief nie ??
was seker al
as JY iets kon verander wat sou dit wees?
daars baie.
WIe is soos van die mooiste meisies in strand? Enige graad en ook by die ouens?
Meisies.
8 - Heike en Charné
9 - Charlotte
10 - Ilana en Erin
11 - Melissa
12 - Michaela en Simoné
Ouens.
8 en 9 - niemand
10 - Zac
11 - Iwan en Oloff
12 - Jandré, Marcel, Eben
Wat jou fav wyn? Moenie sê "alles" nie - wil weet watse tipe wyn drink jy
hang af hoeveel geld ek het ?
wat is jou gunsteling emoji?
?
what is your fav song? but you have to choose
innerbloom - rufus
gunsteling vak tussen wiskunde en ebw ?
het dit nie meer nie ? maar ebw.
would you rather have 1 arm or 1 leg?
1 arm
fokkit girl ?jys so mooi. Ek gn nou eerlik wees :) jy was nog altyd my rolmodel ❤️
die is oulik. ❤
dm my, wil weet wie jy is.
Would you rather eat your boogers or lick your shoe?
lick my shoe ?
Would you rather be the smartest kid in school or the most popular kid in school?
be the smartest kid ?
Would you rather be invisible or have the ability to fly?
invisible
omw mense se jys vet ma dis fokkin 10 teen 1 hulle wat die vet een is. ?
shame ?
pla my min tho.
Een persoon wie wyn sal kies bo n ou of wat wyn letterlik hulle lewe is
kan net erin wees
jys die oulikste persoon wat ek nog ooit ontmoet het en ek wil baie graag vriende wees ?
oulik ? dm my.
some people are forth melting for
nie regtig nie
haha wil jy nog would you rather vrae hé
wie is jy ooit ?
isit reg as ek jou mimi noem??xx
hoekom mimi ?
jis jys an ?x
nee ? maar dankie x
hawaii,bahamas,mauritius of four seasons bora bora ? ?x
bahamas.
wit wyn of rooi wyn ?
altwee ?
hoekom het j caption gecomment op lisa se foto
iemand is nuuskierig ?
are you in the cool group ??
we don't label ourselfs. ?
Het jy iemand in die oog?
ja. ?
dink jy my "would you rather" vrae is goed ??
ja, dit is ?
Would you rather experience a sharp pain in your side each time someone says your name or have a bell sound each time you are aroused?
sharp pain ?
Would you rather go through a whole day with your bra’s underwire poking you or have a very bad hair day?
die een is moeilik ?
bad hair day.
Would you rather use eye drops made of vinegar or toilet paper made from sandpaper?
die eye drops een ?
lag jy partykeer vir dom jokes??
partykeer.
hoelank het jy draaitjies gehad
twee jaar ?
hou jy daarvan om qooh.me 's te kry???
dis okay
love jou
hare,eyebrows,lippe,butt,six pack ,bene fokkin alles?jys hawt ❤️ model MUCH
ek love dit nie ? en ekt glad nie 'n sixpack nie.
maar dankie ❤
VIEW MORE