Visit this profile later to see if your question was answered.
ja ons trek stellenberg area toe, maa ek bly in Bellville Hoërskool..
ek like my klas?
hah, so dis een van 3 mense?
en jy is rerig sweet x
met wie hy uitgaan beinvloed mos gladi om vriendskap ni
soos in stellenbosch of stellenberg?
stelling??
ons kom ni ori weg ni x
keni regtig gr8s ni x
vriendeee x
uhmm niks???
N vriedskap x
arno swart
nogalss x
albert?
yaa x , dink so
kamp saam elke jaar desember bydi sele plek, ja ons is goeie pelle?
weti, my tiepe mense❤
weird kind?
badd vibess?
sal altyd wees x
een amazing persoom x my fav neef daai?
as hy my ni met eiers gooi ni is hy seka n okii persoon.. naahh jk goeie pel hy... uniekk..
ons het verskillende belangstelling begin kry en ander mense ontmoet, maar sy sal altyd n vriendin bly..
geen kommentaar....
ni my besigheid ni?
dankiee vi als x❤
pouse op sy beste saam jou?
My beertjiee❤❤
Ek mal baie lieff vi jouuuu....
Jy hoor verkeerd??
Ek belowe jou...
Jys ouliker?
Jammer dat ek dit so laat antwoord..
Maar nahh xx
Ons is net besta pelle x
Di teddy ws my bdayy prezzie x
Smokinggg
Sit
Eet n Ps
Drink koffie
En kyk series..
Almal is O/14 A behalwe anke is O/14 B
Wees jouself!??
En dn sal jy sien wie ju ware vriend is en wie dn by ju bly?❤
Nogals baiee baieee baieee maklik...
Hehehe almal het seker hul eie opinies!
Ons is net flp goeie vriende!
N goeie pel!
skurwekop saam hom is n jol!
Haha eks mos alergiess vi piesangs!
Hys een klas ou!
Sal altyd sy fizzers op nuwe jaar waardeur?
Mmm....
Ons sal maar sien!?
Celeb*
Ruan wesselss???????????
Awww! Ek bly ek maak iemand smile??
Ek en lionel is beste pelle
En ek en ryan nooit weer ni!✌
Ryan is ou nuus ou bul!
My naam is Morgan!??
Dankie...
Ek weti✌?
Dm my!?
Sal ni...
Ek sal nog verstaan het as di persoon haar/hom naam by sit maar nee wat!?
Ek gani my aan iemand steur wt ni di moeite werd is ni!??
En baie dankieee jameyy..
Liefww ju baiee..
Vakansiessss....??
Why not?
Daai persoon weet wie hy is ...
????????????????
Te veel??
Nikss wat ek nou aan kan dink...
Wel sopas opgestaan..
So n doughnut eet en dan weer gaan slaap..
Kap n Dm!
Dan sal ek dit oorweeg!??
3 Juniee?
Haha sal soo maak jammer ek was ni eergister op qooh.mee nie?
Him?
R5 en lip-ice
Hkm net 2?
daars n paar!!
Omw syy nehh
ek lovvv haar!
die laaste week moet ek se het ek haar geleer ken.. en sys n flp oulike meisiee!!x
Sy en mmmm is soo oulikk!!
Vinetines day!x
Personality, smile, makes me laugh ߒՠThe normal things x
My kussing!xx
en june?*
Seunsss.....
Als is ok...
dankie vir di oulike boodskap!x
Agg iemand...
maar jaaa..
Its fokol,its festive. ..
Of
make the party rik.
Sekee maar gr1 werk gedoen!♥
Ooo ok...
Want hy is n lekka mens..
haha nee kyk hy is mnt n goeie vriend wat hy is daar vir my... hy verstaan waardeur ek gaan... hyt dit eintlik beter gemaak.... hyt goeie raad.. en hy kn geheime hou...
Hy gee ook om.. eks mos allergies vi piesangs!
en hy en die ander ht my geleer in vlermuise glo.....
Wel duhhh chris anderson( my big bro daai!!)
maar tiaan is ook def n fav!
N seun wt in stellenbosch Hoër is...
Listen to music...
Mettt...
Tiaan
En
Jj
ek meng ni regtig met di ouer kinders in bellville ni.....
maar soos buite bellvile met wie ek meng in gr 9 is
chris lente en nog vele meer...
Eerlikwaar staan almal n kans...
eksi so groot in di mtbs ding ni...
Sooo let the best win...
Daars n paar gd
Wel ek weet nooit wt in die toekomsbgaan gebeur ni..
maar op di oomlik neeeeee.....
hyssss te n baieeee goeieeee vriend virr my...
Hahaa sprittt!!!
86%
Anyy fancy of sport magazine...
Die mense...
die memories wt jy maak.. (2 minutes, make the party rik, vlermuise en nog baie jy sal ni verstaan ni! Hehe)
die goed wt jy daar doen
En die nuwe vriende wt jy maak...
Turning 14
When you say no pineapple on your pizza and they put the damn thing on...
South Africa♥
plenty more♡
Oo jinneeee daai loser...
1. Sys in Bellville hoërskool
2. Sy speel hokkie
3. Sys baie dom....
4. Eks slimmer as sy..
5. Ek sal haar nommer vo ju gee maar wi sal nu haa nommer wil he...
6. Nommer 3 en 5 was n joke
7. Sys flp awesome
8. Sys slim die dag wt sy wil wees.
9. Nogi n first kiss gehad ni
10. Beste vriend is Sj
11. Beste vriendin is Luanette
12. Syt n broer.
13. Ek loveeee dit om haa naam gat te maak... spesiale voor mooi seuns....
14. N vriendin na aan my hart..
15.. syt n blackberry bolddd.. hehe...
Want sy is een vn my beste vriendine!
duhhh
my lele daai
Vir een of ander rede se ek baie....
" johh dis cool"
of
" dis cool"
Hoekom so baie vrae oor Ryan...
jys baie nuuskurig?
Eerlikwaar op di oomlik weet ek self ni..
Mini cooper sport