profile img

mornelewis

morneqi

Ask me anything you like anonymously

38 Replies

Have you ever farted in public?

Jahp hahaha

morneqi replied 3777 days ago

Jy is lekke windgat gaan jou n paar pks gee as ek jou kry

Bring net jou ma saam sy moet jou mediese vonds se papiertjies in vul seun haha so luister nou jongman gan speel met jou maatjies

morneqi replied 3781 days ago

Wie is hierie mense wat jou so kak stamp morras, laat ek jull klomp moffies nou mooi vertel van slae kry, ek sal net een van julle grootbekke so brutal bliksem dat die res sal weg hartloop,so steek uit! o en my naam is VAN

Haha van ou werrie nee die ouqies is n poep op die lappie man haha ek het hom al ytgenooi maar hys te bang net soos die poep op die lappie jy kan hom ryk ma nie sien nie haha

morneqi replied 3781 days ago

A super power you wish you had?

The ability to read minds:)

morneqi replied 3787 days ago

What are you really good at?

Kissing

morneqi replied 3788 days ago

Haha.. Dit amuse my vreeslik om te sien dat iemand so grootbek kan wees op qoohme van alle plekke.. As jy so groot is vat persoonlik v Morne aan? Regtig..kry vir jou speelgoed en los die grootmense uit! #My naam Is Monica, as jy my dalk ook wil dreig :p

Haha tnx mona maar kom ons bly weg van die seemils af nunu vreet die varke ons op hahaha en almal weet tog wies ek maar om iemand an te vat en jy se nie wies jy nie dan moet jy weet bang gat maar hy try my afskrik haha hys n poep op n lappie haha

morneqi replied 3791 days ago

Hehe dink jys bja oulik

Hehe danki bja !! :-D

morneqi replied 3791 days ago

Lekke windgat kind jy...nee maar goed dan! Ek het jou gewaarsku, as jy nou nie ore het nie is dit nou nie my probleem nie. Moenie na die tyd kom en vir my se jy het nie geweet ni...

Oooooh nou maar dis mooi is jy bang want ek is nie hehe kyki word jy eers groot neh kry vir jou n naampie en dan praat jy weer want jy is kinderagtig praat dat niemand weet wie jy is nie en maak of jy n meisie besit so lyster perd wie ookal jy is ou bul jy skrik my nie af nie jy maak jouself net bang jy besit nie vir marianda nie en jy sal my ook nie voorse met wie ek mag en nie mag vriende wees nie kry n lewe toe

morneqi replied 3791 days ago

Mannetjie...jy dink jy is lekker snaaks met jou common antwoorde...hou jou pote en bek somme ook van Marianda af...jy gat slae kry...as jy dink "vriende" is n goeie verskoning moet jy lag daaroor...terwyl jy nog tanne het

Aaaaaaag toe nou toe nou en wie sal jy nou noggals wees ???? Kom vetel my gou want jy dryg noggals n paar manne so hoor ek so vetel nou ju naampie dat almal kan sien wi is die drygerqiiii ????!!!!!! Besit jy haae?

morneqi replied 3792 days ago

Nee ek weni dis mos maar jou keuse ,,,

Seker maar haha

morneqi replied 3792 days ago

Wie is die iemand wat jy in oog het gee net die voorletter as jy nie die hele naam wil gee nie ....

Haha jng in die oog haha :-D daars mar n paar nee ek grap eks nou te besig ek kom by nix yt nie ma wie dink jy moet ek in die oog he hehe

morneqi replied 3792 days ago

Who are you dating?

Niemand ma hopelik gou iemand bja oulik hehe

morneqi replied 3794 days ago

Yes tjom, ek drop net in om te sê awe! Maar jirr jou page is amper erger as myne, fokken almal vra ons klomp kak oor Marianda? What's up with that? Agh maar fok alles en fok almal!! Jys n fokken legend #StayDopeBro

Haha tnx bul en my page is ma stil haha en tnxviri legend haha en mmm hulle kan ma vra oor marianda ek sal hulle antw want daars nix vout met handa nie en ekt die beste tye saam haar gehaad en wat mense nie kan vestaan nie is los die velede yt mar nou jah brits en sy mense snaakse dinge

morneqi replied 3795 days ago 1

Pella al wat ek se is dankie vir jou awsome vriendskap #JugaandbyLangarm

Ooooohhh yes beste tye gewees (kuier daans en sing dink n hele aand an n jug wat nie leeg kan raak nie ) beste tye jaja

morneqi replied 3796 days ago

Morne...sal jy nou bietjie vi marianda uitlos!!?? ek weet nie wat jou probleem is ni pel, maar kry bietjie die boodskap sy soek jou nie, sy soek my. Moet nou ni weer in my slaai krap nie...

Haha haar ytlos my maatjie ek hou haar nie vas nie en vir jou net sodat jy nie weeti ons is vriende en as jy wil weet hkm want ons kan en ek krap nie in jou slaai nie en as ek in dit gekrap het sou dit nou kla gewees het want ek sou dit ge eet het en net vir jou die sous oor gelos het hahaha

morneqi replied 3797 days ago
VIEW MORE