profile img

Marné

mxrne_xx

Ask me anything you like anonymously

25 Replies

Sal nie omgee om jou as my meisie te he nie???

Ahhh issit
HMU ❤️

mxrne_xx replied 2435 days ago

Hou op ongeskuk wees ek probeer net nice wees?

Tjom ?
Dm my ? want ek belowe jou jys te bang om my te dm want ek weet wie jy is ? better luck next time x

mxrne_xx replied 2435 days ago

Saam wie gaan jy Gretha Wiid kamp toe?

Saam ash en Clarynnn ? en jy?

mxrne_xx replied 2435 days ago

Ons mis jou ek belowe❤️

En wie is die "ons" waarvan jy praat? ?

mxrne_xx replied 2435 days ago

Jy en Eduard?

Ons is nothing ?

mxrne_xx replied 2435 days ago

Moet ek hom vra vir die chats

Asseblief doen want ek kan nie minder om gee nie ?

mxrne_xx replied 2435 days ago

Jy is rerig mooi en jy het baie mooi hare en jou oe is flippen mooi

Dankie ?
Dis so oulik van jou.
Dm?

mxrne_xx replied 2435 days ago

Ek mis jou kleintjie² al dink j ni so ni?❤️

Ek weet presies wie die is ?
Ek mis jou nie ?
Oh en btw eks nie Kleintjie² nie ? so uhhhh ? byyyeeee x

mxrne_xx replied 2435 days ago

Sal jy terug gaan Kaap toe?

Vir hokkie yas ?
Mar nee ?

mxrne_xx replied 2442 days ago

Mis jy die kaap

Somtyds.
Hang af wie vra.
As dit iemand is wat ek soos niks like nie (ek belowe dan doen ek nie)
As dit iemand is wat close was met my - Defnitief ?

mxrne_xx replied 2463 days ago

Hoekom het jy jou hare gesny?? Dit was GOALS AF??

Awww dankie x
My hare was gebreek nadat ek dit soos 4x gekleur het.
Dit was ook deel van my verlede wat ek I n afsny.
So te sê - n nuwe begin ?

mxrne_xx replied 2470 days ago

Het jy enige seer wat jy op jou hart dra?

Ekt baie seer wat ek op my hart dra.
Ek dink ons almal doen.
Dis ongelukkig lewe asof ons daarvan hou of nie ?

mxrne_xx replied 2474 days ago

Waarnatoe trek julle?

Dm my.

mxrne_xx replied 2480 days ago

Hkm sal ek nou bang wees???

Hoekom sal ek wil omgee?

mxrne_xx replied 2483 days ago

Watz jou planne vir die vakansie

Te veel goed om te noem.

mxrne_xx replied 2489 days ago
VIEW MORE