profile img

Nadette

nadette

moenie dat jou gewete jou stop nie :)

42 Replies

Heyy?

hiya ?

nadette replied 2536 days ago

Jitte gurl is daar soos baie toue om jou gespan want eks besig om te val vir jou ??xxx beauty??

klink gevaarlik, is jy okay? ??

nadette replied 2585 days ago

Jou replies is moer funny ? btw jys n stunner??☺️Xx

aahhh jy's 'n cutie ? baie dankie ?x

nadette replied 2604 days ago

Wie het die beste memes? Choose carefully

ek value my lewe en my meme supply, so ek sales liewers nie dit jeopardise deur 'n "fave" te kies nie?

nadette replied 2621 days ago

Wurg my pappa?

zayum zaddy ????

nadette replied 2634 days ago

Het jy n sister?

yesh, haar naam is anke botha ? haar instagram is @anke.botha ( jussayin )

nadette replied 2636 days ago

Thoughts on belly rings?

i think it looks really cool on other people i'd just never fcking ever get a fcking hole punched in my belly button just so that i can shove a tube through it for the sake of fashion ?

nadette replied 2636 days ago

Ek sien jy sit alleen en hou van kaas

ek sien jy hou van jan bloukaas.

nadette replied 2637 days ago

Fave couple?

ankle ben en the kev master ?

nadette replied 2642 days ago

What makes you uncomfortable?

mense wat nie tamaties van hulle burgers afhaal nie.

nadette replied 2653 days ago 1

Haai daar dame..??

ek's jammer as ek pla ?

nadette replied 2653 days ago

What do you wish had never happened to you?

ek wens dat ek het nooit my big mac burger aan my broer gegee nie.

nadette replied 2662 days ago

Hoekom?

anke hou op ?

nadette replied 2663 days ago

Reply jy dms?

ek doen as hulle nie jags is nie.

nadette replied 2663 days ago

Jy is beeldskoon in elke manier. Die manier wat jy mense hanteer is stunning en jy self is asemrowend. God het jou lief en so baie van ons op aarde het jou ook werklik lief en gee om. . Moet nooit alleen voel of dat jy nie goed genoeg is nie

❤❤❤baie dankie❤❤❤

nadette replied 2668 days ago 1
VIEW MORE