290
Replies
Hkm chat ons nie soe baie nie? Ons chat dan skaars
wel message my dan ?😭😂
tag me in next post
dm me
Jy's stunning. Amazing! En letterlik n model. So baie liefde vir jou x Bly so great mens ❤
❤️❤️❤️ much love
Thoughts oor Mirka en Danny ?
not friends with them anymore x
Bly insta is terug
haha ekt mixed feels oor insta
Eks bang om te message want ek weet j sien my nie so niee en ons het mekaar al so paar keer gesien maar ek dinki jy sal my so sien nie
message my net, jyt niks om te verloor nie x
Niemand doen meer qooh me nie bra
maar steeds doen jy die moeite om my te qooh
Jy is DIE MOOISTE meisie wat ek al OOIT in my lewe gesien het!😍 ek kyk op na jou, asseblief moet niks aan jouself verander vir niks en niemand nie bly die confident, bad A$$ QUEEN wat jy is❤️🤍
awh🥺🥺❤️ dis baie oulik, waardeer die moeite dat jy dit virmy se
Love you mamma♥️🥺😘
ily nytjie ❤️
Ek Dink jys super cute en hou noggals van jou ma ek dinki jy sal ooit my so sien ni :(
message my :))
As jy 6 kinders wil hê op watter ouderdom gaan jy begin
ek wil 6 he, maybe moet ek eers n man vind 🥴🥴 en dis moeilik om een te kry wat actually nie narcissistic of manipulative is nie 💀
Hoekom jy insta delete en toe weer gekry
dm my x dis n persoonlik ☺️
I LOVEE YOUU jy het so vinnig in my hartjie In geklim 🥰❤️
awh🥺❤️❤️❤️ i love you toooo!
Would you ever go for a girl
nee.
i love u nads - nilla piela❤️
i love you nillieee🥴🥴❤️
Baie dankie vir ons vriendskap, jy is die beste besluit in my lewe ek is sooo lief vir jou♥️
awh🥺🥺 lief jou ook ❤️
i miss you so much : )
wens ek weet wie jy is, maar ek mis jou ook
hkm ht jy insta delete
as jy rerig wil weet message my x
Wanner kuier ons weer
wanneer jy my message
ok is jy en LYDIA ooit nog vriende
not sure, vra haar. ek dink so? 🤷🏼♀️
SAME ❤️ kom kuier bietjie 𓆉
is jy en lidia ooit nog vriende
ek is nie vriende met n lidia nie
Hoe Ken Lydia en daan mense vir stephan van herms?
hoe moet ek weet? vra haar self.
Is ja ons moet planne maak na lockdown
awe ons moet, whatsapp my
Die herms ouens love julle ahha
wies julle ? 😂
Wie Ken j van hermanus?
n hele paar mense 🧘🏼♀️
i miss you
same, lockdown raak nou bietjie te lank😩
nadsss i miss you ❤️❤️hehe
miss you too, heheh❤️❤️
2 beste pelle as jy moes se atm
ek kannie net 2 kies nie xx
wie is vijou hot wie in hermanus bly?
n hele paar mense 😉
is jy en marselle vriende?
ja ek dink so?
i miss you so muchh
same man xx
Nads i love you so fcken much my aiya
love you too❤️
jy meng met die verkeerde vriende groep
waarvan praat jy, tbh. eks nie rerig meer in n groep nie, eks op my eie mission, so as ek jy is sou ek my feite eers reg kry voor jy iemand probeer tune ☺️ whatsapp my , dan se jy my wie die groep is?
hoekom het jy ni mee insta ni
hkm nie?🤷🏼♀️ don’t need that negativity in my life 😘
joh ek dink ek gaan bio drop vir verbruikers😗✌🏼
omg doen dit, verbruikers is rerig festive 🤍
moenie laat ander mense jou sê hoe om te leef nie. dis jou lewe en jou keuses🤙🏽❤
awe ❤️
you got this nads❤
thanks❤️❤️
Steeds wou net se hoopi jyt insta ge del oor mense se opinies nie jys mooi jys amazing
hehe, baie dankie en nee ekt nie insta delete oor irrelevant opinions nie 🧚🏻♀️
baie baie mooi persoonlikheid❤️
thanks hay x❤️
Awe awe awe mybruuu mybruuu
awe my bruu, hoe gaan dit? 😉
Top 3 beste vriende?🤙🏼💎
ek kannie kies nie xx
Jy maak jou naam gat
voor wie? 😂 jou? umm laaste wat ek gekyk het is jy irrelevant 😉
MOOISTE MENS!! hierdie dom naaie kan letterlik terug in hulle ma se poese gaan klim
awh haha awe 😂
Raaaaai wie is ekkkk???!!
idk se my
❤️❤️❤️❤️ek mis jou nads❤️❤️❤️❤️❤️
mis jou ook❤️
Jy is so n mooi meisie❤
dankie bby❤️
Wat is Marselle se broer se naam ?
hkm
Hoes jy so mooi🌹
haha ek issie maar dankie😂❤️
Verlang jy na Nina P
pienaar? awe ek mis haar. ons baie lank terug iets gedoen x
i love you nads❤️~dannyyy
love you more x
ek mis jou💍🤞🏻
lol seker same, ek weet nie wie dit issie x
Ek hou meer van jou ou vriende as jou nuwe vriende. Hulle was n beter invloed op jou. Ek bedoel dit regtig glad nie lelik nie maar dink net daaraan ? 🤷🏻♀️
umm nee. my ou vriende is ou vriende vir n rede.
Hoekom het jou suster Bianca nie skoene of ‘n date gehad na die matriekafskeid toe nie???
hkm kort jy skoene en n date? jy kan moes doen wat jy wil, sy wou sonder skoene gaan want sy wou, syt nie n date gehad nie want sy soek nie n fake ou om mee te gaan nie 🦋
Ek hoop jy weet dat jy al die mense in jou lewe verloor wat omgee oor jou!
dm my gou asb x ek wil weet wie ek verloor wie omgee oor my, want die mense wat uit my lewe is of soortvan is, is want hulle gee nie om nie x 👅
hey. ek mis jou baie. jy weet seker wie dit is maar ek wou net weet hoe dit gaan deesdae 😔
ek dink ek weet xx whatsapp my dan catch ons bietjie op 🐒
Hoe voel jy daaroor as ek jou wil dm
dm en kyk
jys kinda ń tief
message my gou liefie
Why aren’t you not friends with Semicka anymore?
ask her😂😂 maar net gedrift en i guess saam besluit ons wil nie meer vriende wees nie😂
You and Robert?
what about us? friends?
Gunsteling meisies in graad 11 en metriek?
ek weet nie van graad 11 nie, maar mx deffies my suster 🐝
Sal jy my dm antwoord as ek you dm?
wel dm my dan kyk ons
jy het n baie mooi lyf en moet nie laat iemand jou anders se nie.
jys rerig oulik x dm my ❤️❤️
Gaan jy n kuier hou?
yeah, maybe. besluit nog xx
Wanner gaan ons weer kuier
dm of WhatsApp my, dan maak ons n plan ??
Huveel kinders soek j eendag
4, 5 of 6
gunsteling graad8s
al ken jy hulle nie,mah hulle lyk cool x??
Daars n paar ?
ek dink dis fokkin cool dat jy geen insecurities het nie. vir dit wil ek vir jou se you go girl!!!! jys n beautiful girl wat nie insecurities moet he nie!
awh, jys oulik❤️ ek dink n groot doel van lewe is, is om jouself te aanvaar vir wie jy is en net happy te wees met jouself ❤️ vanaf ek net besluit het eks happy met myself is ek persoonlik n baie gelukkige mens ❤️
Heyy kn ek jou raad vra asb dis nogal persoonlik
hey x yeah, WhatsApp of dm my x
Wat hou jy glad nie van jou lyf?
eks glad nie insecure oor enige iets nie ❤️
wat dink jy van muller
hys rerig nice en oulik.?
Ouens wat jy goed ken?
daars nogal baie
Vrek mooi? lekker lyf?
dankie dankie???
kong da savage is dood ????
ek weet ????
jy het regtig verander en gee net om dat almal moet weet wie jy is en gee net om om vriende te wees met mense wat baie mense ken en ek is regtig moeg daarvoor. JY IS GLAD NIE MEER DIE SELFDE MENS NIE
whaa?? okay cool. so i guess dat jy dink ekt in n slegte manier verander. dm my ?
Jy is godd mooi kan ek jou dm
yeah, go ahead
Wat dink jy van danny L??
sys letterlik een van my beste vriendine❤️ sys flippen cool, haar persoonlikheid is pretty amazing ⚡️
Ek het nou gese ek like jou maar wat sal jy doen as ek jou dm
ons kan chats x
Moet kuier man?❤️❤️
yeah, kannie wag vir die 6 de nie x❤️
VIEW MORE