Visit this profile later to see if your question was answered.
Valerio, Derek, Joshua, Ryan, Daniel, Walden, Zander ?
Yess?
Kan letterlik nie meer nie?
Nee dankie
Haha mal snaaks?
Goed dankie en daar?
Definitief die persoon wat my die hardste laat lag?
Super oulik! Love haar so baie?
Seker so 'n maand terug
Dankie?
Een van my beste vriende?
Nog nie 100% seker nie, maar dink
Ekonomie
Rek
Skeinat
Hoe moet ek weet?
Letterlik een van die snaakste mense ooit?
Nope... kon nie gaan nie x
Italië
Hahah... baie snaaks
Jip... hy was in my laerskool?
Ohh my word! Hoe kan ek vergeet?
Daar was seker 'n rede hkm?
Een van watse mense?
As jy praat oor Avengers se Loki... dan is hierdie definitief die beste vraag ooit?
Uhmm nee... ek verstaan nie hkm almal dit vra nie. Dm my asb?
Niks erger as mense wat fake is nie...
Te veel mense om in een qooh te mention?
een van my beste seuns pelle... al sien ek hom super min
Probably Sj ?
Meestal hulle smile?
En of hulle so awkward mens soos ek is. ?
None of my business✋
Definitief 'n weirdo? maar is altyd lekker om saam met hom te kuier...
In HSS?
Hahahaha! die geelhartjie sê alles?
Het al geantwoord?
Sj
Ruben Swart
Luc
Léo
Thejan
Haha wow? ek is meestal n extrovert, maar het ook tog 'n introvert kant...
Dit beteken baie??
Ek weet presies wie vra?
Daar is 'n paar vreende enes... not gonna lie, maar verder is hulle baie lekker mense?
Ek hoop die persoon het bedoel tussen meisies skool gaan, want daar is niks erger as katterige meisies nie...
Laerskool Stellenbosch?
Yess? met meeste van die koshuis meisies...
Sal nie weet nie, maar ek is baie gelukkig in HSS?
Jip... Hkm sal ons nie meer close wees nie??
Ahhh Lisiee! Lovee jou so baie❤❤❤
Neee glad nie! Verstaan nie hkm iemand sal dink ek het beef teen haar nie...
Jaa, of course?
Besties letterlik van dag een af. Ons is al deur alles saam?
Jy mis uit op lewe as jy haar nie ken nie?
Aww Louise! Sy is super oulik en ek is baie bly ons is vriende?
Super cool mense?
Lovee haar so baie. Sy is altyd daar om mens happy te maak en beteken
baie vir my. ?
Dankie???
Ahh dankie Nadia?