profile img

Johané Gerber

ne_gerber

Jys klaar hier so go for it..

389 Replies

Van waar af is jy?🙈

Hoekwil💫

ne_gerber replied 1504 days ago

Is Francois se nuwe girl vir jou mooi? (Vriendin)

Ek dink nie dit sal regverdig van my wees om ń opinie te lewer nie,ek ken haar nie.Sy het mooi hare though.💫

ne_gerber replied 1508 days ago

Top5 nice gr11 boys in ur school in ur eyes

They are all VERY different !
But if you go based on niceness it would probably be :
Lenrique
Daniel
Jaco
Liam
Ralph and
Henco is always willing to help.

ne_gerber replied 1509 days ago

Waar wil jy eendag studeer

Ek kies tussen Potch en Stellenbosch ,maar ek gaan tien teen een in Stellenbosch op eindig.🥂

ne_gerber replied 1509 days ago

Hello

Goeie dag x

ne_gerber replied 1509 days ago

Hoe sou jy hierdie jaar opsom ?

Om dood eerlik te wees is hierdie seker die moeilikste jaar wat ek al ervaar het,maar ek het ook baie om voor dankbaar te wees.

ne_gerber replied 1509 days ago

Hkm is jy en jou ou uit ?

Ek verkies om dit persoonlik te hou,as jy regtig wil weet kan jy my enige tyd DM😊

ne_gerber replied 1509 days ago

jys amazing. jy verdien net die beste so moenie jou steur aan iets of iemand wat jou minder as dit gee nie. dis al wat ek gaan sê 💫

Waardeer hierdie ongelooflik baie,I'm in the process of finding myself again💞

ne_gerber replied 1509 days ago

Jys die beste en mooiste M'lady ooit en altyd so niceeeee❤️❤️🦋

Jy maak my dag❤DANKIE

ne_gerber replied 1509 days ago

Jy en Francois uit?

We friends".

ne_gerber replied 1509 days ago

Jy francois se nuwe girl gesien ?🤢

Don't know whats going on there,sover ek dit verstaan is sy net ń vriendin,maar ja ek het gesien💕

ne_gerber replied 1509 days ago

Hoekom chat jy en Francois nie meer nie ? 🙈💗

Ons is op ń goeie plek,so ons praat nogsteeds💫

ne_gerber replied 1518 days ago

Jy en jou ou is so cute! Is julle nog saam?

Baie dankie en ja ons is🤗❤

ne_gerber replied 1679 days ago

Enige siblings?

ń Jonger boetie en ń ouer sussie🙌🏼

ne_gerber replied 1679 days ago

Jy en Francois iets?

Yep😍

ne_gerber replied 1679 days ago
VIEW MORE