Visit this profile later to see if your question was answered.
Ahg baie dankie? & nee man , jy Moet haar net leer ken??
Dm my , ek wil weet wie die is ??✨
Aahh ek kan presies dieselfde van jou sê ?Ons Moët bietjie reel vir n kuiertjie - ek mis Jou ❤️??
Haha Dankie man ???
uhh - Dankie ??
Aaahh Dankie?
Hierie beteken rerig baie vir my❤️
Dubbele lewe ? Ek weet nie watse spy jy dink jy is nie - maar heel duidelik weet jy nie waarvan jy praat nie ???
dis oulik dat jy dink Jou anonymous boodskap gaan my pla ???
Word groot & Dm my ?
Dis okay ? ek vergewe jou ❤️
Aahh dankii - jys oulik??
Nee jammer , eks besig?
Op die oomblik :
Happier - Ed Sheeran
IDGAF - Dua Lipa
Friends - Marsmallo & Anne Marie
Aawh dankii☺️
Eks seker jy is ook ❤️
Vir n oomblik het ek alweer vergeet wat NCP’s is ?
Maar jaaaa - jy is?? (net as ek nie saam kuier nie?)
Beslis nie?
Heyy - Wie is die ?
Ek het hom nie laat maak nie? & by just tonight Joshaphine in JHB?
Uhm , okay? Dankie??♀️
Nee jammer, Ek gee nie my nommer uit nie✋?
Best friend❤️ Dankie vir die boodskap , jy beteken meer vir my as wat Ek soms wys ??✨ Maar sterkte vir jou ook beste een, Ek weet jy gaan dit ace?
Ps - wat is eindeksamen nou eintlik??♀️
?? Nee dankie "poepies"
Ek verstanii ??
Oh ? Dankie ???
Eks seker jy is ook ???
Ek like jou ook ?❤️
Jammer, Ek gee nie my nommer vir Random mense nie.
Thank you ? I'm sure you are too ✨
Nice try?
kan jy ophou jaloers wees? En dis Megan* ❤️
Go big or go home??
Dankie anonymous?
Nee dankie- Ek Moët leer vir eng✋?
?
Neeeeeeeeeeeee
No thank you?
Ek wil nie.
More like someone - Barend❤️
As jy bedoel "paartjie" dan is Ons ja❤️
Watvan jy hou op jou naam wegsteek en DM my ?
Niemand in die wêreld is perfek nie, Ja Ek gebruik filters.
Sien eerder die mooi in elke persoon raak... oordeel minder en hê meer lief.
As Ek jou so erg pla - niemand dwing jou om my te follow nie?
Niemand in die wêreld is perfek nie, Ja Ek gebruik filters.
Sien eerder die mooi in elke persoon raak... oordeel minder en hê meer lief.
As Ek jou so erg pla - niemand dwing jou om my te follow nie?
Wag en kyk?
So spesefiek ? Maar Eks okay dankie?
Nee sy is nie geskors nie , en hulle het nie 'gerook' nie. Mense maak hulle eie afleidings van stories wat hulle hoor by Ander wat daarvan hou om tesien hoe my sussie en haar vriendinne seer kry. So Nee - as sy geskors was dan sou sy mos nie vandag by die skool gewees het nie.
Vertroue, Lojaliteit, eerlikheid & defnintief om die Here deel temaak van julle verhouding speel n baie belangrikke rol??
2 jaar en 4 Maande ??❤️
Ek wil Hematologie in Potch gaan studeer??
Aawhh dankii ❤️❤️ Ek weet nie wie die is nie , Maar Eks seker Ek kan dieselfde van joU sê ??
Aawhh dankii Nay❤️ Jy ook??
Ek Dink nie my kêrel Sal approve nie - oh en Ek ook nie✋?
Uhm - kay ???
Ja Ons is☀️
Aahh dankii Reinette? - Maar jy ??❤️
Aaawhh beste een❤️ Natuurlik onthou ek?
Ek waardeur jou netso baie?❤️
Hulle is die beste - dankie✋??
Two faced people??
Dankii Lizzie ❤️ Ek kan dieselfde van joU sê??X
Haha Ja Ek het jou geglo (eers na n rukkie) - Maar dankie dat jy nie ook Dink dis Ek nie?