profile img

Nelius de Jager

neliusdjager

gooi da ietsie

223 Replies

Manhoer ?

Kom se dit in my gesig asseblief ?

neliusdjager replied 2253 days ago

Mis jy vir suzanne?

Nee agh daai goed is in die verlede al wat nou saak maak is dat ons uiteindelik na 8 maande vrede gemaak het met alles ??

neliusdjager replied 2253 days ago

Waarheen gan jy na matrik?

Gn vir n jaar tukkies toe en dan amerika toe ✈️

neliusdjager replied 2253 days ago

Sterkte met die eksamen ???

Awgh dankie selfde ?

neliusdjager replied 2253 days ago

Iemand ini oog?? ?

Al wat permanent in my oog is is my ooghare so nee watttt

neliusdjager replied 2253 days ago 1

Matriekvakansie gaan RUK ?✌?

Dis nou as ons deurkom ? maar jah wat jy weet dit ??

neliusdjager replied 2253 days ago

Sal jy opkom vir van die gemeente ouens in die situasie??

Ja natuurlik want van hulle is baie goeie vriende van my

neliusdjager replied 2253 days ago

My trouman?

Kom praat met my dan sal jy weet of jy dalk my trouvrou kan wees ?

neliusdjager replied 2253 days ago

Hoe lank gaan jy nog single wees ?

Nee ek weet rerig nie hko..?

neliusdjager replied 2279 days ago

Wat dink jy van Mia in graad 8?

Ek ken haar nie eintlik nie maar sy is nogals nice, die wat ek al met haar gesels het ??

neliusdjager replied 2279 days ago 1

Ek het jou eintelik lief ?

Kan rerig nie dink wie die is nie?

neliusdjager replied 2279 days ago

fokshame jys te veel van n doos om ooit leerlingraad te wird?? wiet eens viju gestem?!

Lyk my eerder jyt te min vriende om jou sinnelose opinies mee te bespreek maar ok dan ?

neliusdjager replied 2296 days ago 2

Jy beteken nogals baiie. ??

Ekk wonder wiee ??

neliusdjager replied 2296 days ago

hvl babas vat dit om n huis te verf? ??

Nee agh asseblief los die baba jokes ?

neliusdjager replied 2296 days ago

ek is lief vr jou frikkie dyslig ??

Jaa jaa al maak jy my soms kwaad ?

neliusdjager replied 2296 days ago
VIEW MORE