profile img

nellaa :)

nella.knoetze

Ask me anything you like anonymously

10 Replies

Jy het n Special* place inn my heart ........ Ek is mal verlief op jou, maar ons is maiQies ....... So ek kan ni n move maak nie ..... Still love you though !!

Okaay :) ..

nella.knoetze replied 3788 days ago

Jy is een awesome meisie en jy moet nie verander vir niks en niemand nie nella jy is amazing nes jy is jy eerlik gese jy is enige ou se droom meisie bly nes jy is

Baiie dankiee wardeuur diit <3 ..

nella.knoetze replied 3788 days ago

Hay matQii wil net se jys beeldskoon en niemand soos niemand kan dit verandr van jw nie Ps....♡Ziilaiine :p ......jys mal awesome ;) ZilaineVdlinde11

Hello :) x . Baiie dankiiee wardeur dit <3 ..

nella.knoetze replied 3795 days ago

Ons gesels mar min deesdae .. :( dit beteken ni dat ek jou vergeet ni sussie! Wil manet se - jys awesome en jy moet nooit jouself breek oor wat enige iemand se ni want jys [P e r f e k] nes jy is! #ILoveHaving-a-Twin ♡

Jadiieee <3 baiie dankiiie wardeur dit :) [i love my twiin] xx

nella.knoetze replied 3795 days ago

Hello (: #Pretty bly neh (: Jys reriig oulik ... mis ju

Hello :) sal probeer xx ..

nella.knoetze replied 3795 days ago

Okay Nella kom ons kry een ding straight jy is amazing mal mooi en soos rerig net een wonderlike mens , bq hardkopig maar dit maak jou net nella ! Bitter baie lief vir j0u me nellah joubert104

Haha hmm ,ek wonder wie kan dit wees ? :D oFcourSe My idiot ! Baiie dankie && well duhh mens moet bietjie harDkoppig wees :D ..haha lief vjou joubert ! <3 xx

nella.knoetze replied 3795 days ago

Wie is jou crush ?

Ping my op bbm :) dan sê ek jou ! ..

nella.knoetze replied 3795 days ago

Pssssst!!... J Weet Wie :p ;;) ♡ .. Wil Net Vju Se ... Jys Rerig iemand Spesiaal inmy Lewe En Ekke Wil j0u n0iiit 0iiit VerloOr niie (: #Bly So OuLik nah ... #StaYcute Johantjiiex

Hehe weet presies wiie jyy iss :D .. Xx

nella.knoetze replied 3795 days ago

Van wie hou jy??

iemand :) ..

nella.knoetze replied 3795 days ago

Hey nella dit MJ hier wil net se jys n awesome vriendin bly soos jy is,en moet nooit "BEAT IT" :p bja lief vijw as n vriend(Duh)

Hello :) ..eks nie seker wiie jy °̩s nie ,maar dankiie && sal nooit verander nie :) ..

nella.knoetze replied 3795 days ago