profile img

nicholas

nicholasDB

Ask me anything you like anonymously

450 Replies

Ek wens ek kon ju sê hoe ek oor ju voel....ma ek weet jy stel nie meer belang nie.. xx

Well as j my nie kan se wie. J is nie wil j duidlik nie graag I'm my lewe wees nie se my wie j is of los my yt geen speeletjies nie (y)

nicholasDB replied 3906 days ago

Hey wts jw bbm pin? X*

Foon is gesteel !!

nicholasDB replied 3906 days ago

My mnr De Beer ek mis jou

Shap bra !!!

nicholasDB replied 3906 days ago

Jys deur baar !En sweet !!*

Deur baar .. Ok ?? /:

nicholasDB replied 3906 days ago

Hkm se jy jy dink ni sy vul di selle ni?

Want sy se my elke dag sy hou va hom !!!

nicholasDB replied 3945 days ago

Hey meneer *exy bene :p hehe jyt mooi gehardloop gstr,,en mt jw eers rugby game sal ek jw number 1 fan wec opi paviljoen :p xx

Like dit mos baie x!!

nicholasDB replied 3945 days ago

Op wi ht j jou oog?

N mysie !!! Ma glo ni sy vuli selle nie ping dan se ek j :)

nicholasDB replied 3945 days ago

Nee. Nee. En ek het nie n antwoord vir die laaste een nie Xx GeLliEzzz

Got yeah !! Nou weet ek wie j is !!! Ek mis jo ook :) x

nicholasDB replied 3946 days ago

Ht jy jou oog op enige imnd ?

Ek het ja :)

nicholasDB replied 3946 days ago

Las my vriend..2man wolfpack..F O K die mense wat ju seermaak..

Nog eendag 'n lekker lekker suipsessie insit...

Dis ou dikkes

Jy is mos wat mens noem n ware vriend (y) !!!

nicholasDB replied 3948 days ago

Jy weet wie ek is jy weet al te goed Xx die naam wat in jou kop opkom is reg Xx

Asb tog se my wie j is !!! Ekt nie n idee nie !!! Bgn ju naam met n C ?? Hu oud jy ?? Het ons yt gegan

nicholasDB replied 3961 days ago

Ek wens jy mis my soos ek jou mis Xx

WIES JY ????

nicholasDB replied 3985 days ago

Dink nog aan jou Xx

Wies j ??

nicholasDB replied 3988 days ago

Would u ever date me??? - Angel Eyes

Don't know who u are :)

nicholasDB replied 3996 days ago

Nicholas my foon het gewipe kan ek dalk asb weer jou pin kry ?*

Sure wie okal j is :) 270E3262

nicholasDB replied 4004 days ago
VIEW MORE