Visit this profile later to see if your question was answered.
Daars so een girl neh... saam met wie tequila mooi afgaan??
Mmm.. sounds like a good plan?x
Uhm ek dink eks ‘n regte mens... clones bestaan nog nie??
Watse kak sal dit nou wees?✨
Eyyy ek mis daai kind hella baie?
my btch daai?
Don’t have one at the moment☺️
Oh hell yea
My weight, tryna lose a few kg’s??
Keep laughing at jokes wayyyy after they’ve stopped being funny?
I literally answered that question like two questions ago?
I don’t really count?
nicola_roux
xx
A song by Little Mix✨
I love em?
I do?
Ehh they’re okay I guess
No?
For men and women to be treated equal, in all aspects of life?
Thank youu☺️
Yepp.. all the way
Why we need feminism x
I am yep x
First of all not ya dear.
Second the ocean and the beach is the same place okuurrrr
Not a lot. The ocean is cold bruhh
It’s really beautiful. I’m so blessed to be able to live here☀️
Mosselbay x
DM my x
Ek kan mos nie my nommer vir ‘n unkown persoon gee nie?
Inge, Louis and Megan❤️ love them with all my heart x
Live op instagram??
DM my dan maak ons planne?x
Vry??
Uhm nee dankie?
Johh ek het die vraag al baie geantwoord?. Nee ek glo nie ek sal nie, ek wil myself graag spaar vir daai een perfekte persoon wat God vir my stuur❤️
Uhm nee. Ek crush nie op die oomblik op iemand nie? en defs nie op iemand wat ek weet ek nie ‘n kans mee staan nie (soos bv iemand anders se ou)
Probeer jy na iemand spesifiek verwys?
Uhmmm... ek ken nie regtig mense in daai skole nie..? maar elke skool het seker sy eie tipe mooi..
Sin vir humor?
Mooi oë?
Lekker drukkies?
Hey you’re okay with me, you’re okay with me! - John Cena, Blockers
??
My niggie??
Uhmm niks.. of is daar iets waarvan ek nie weet nie??
Wow thank you so so much❤️❤️
I am not taken no, DM me x
Nie in die act nie nee. Dankie tog?
Sjo maar jy’s nuuskierig neh?.
DM my dan sê ek jou dalk x
Nooit
Nee..
Genoeg?
JA?.
Ek mis die Erries elke liewe dag en ek wens ek kon nogsteeds daar wees.
#EensnNelsieAltydnNelsie?
Baie baie close. Ek lief daai kind ongelooflik baie❤️
Minimalisties en baie geïnspireer deur die Franse meisies se styl❤️
No thanks I like living?
Taking care of my own happiness x
My weird and quircky maneïrisms. Like just go with it?
Steve Hofmeyr??
2-faced, fake and jealous people
I got woken up at 5 to watch the sunrise (very grumpily and against my will). Don’t know if that counts as interesting?? and the purple team won!!!!??
Well it’s gonna take a bit more than an anon confession on qooh to make that happen??
Any horror movie I’ve been bullied into watching ever? I don’t do horrors
Dis ‘n baie random vraag? Uhmm ek dink nie rerig ek kan ‘n tyd aan dit vasmaak nie?. As jy jags word dan word jy mos maar jags ya know. So ja ek kan nie regtig presies sê hoe gereeld ek jags word nie??♀️
Work hard, play harder?
Weet jy as ek hom saam mag drink dink ek ook so??
Ek glo nie so nie. Ek wil myself spaar vir my man eendag, sodat dit iets spesiaal is wat ons altwee saam kan deel x
Ek gee direkte eerlike antwoorde op vrae wat nie hiper persoonlik en intrusive is nie?
Ek probeer bietjie minder op my foon wees so ek sny ‘n paar onnodige goed uit. Ek sal dit dalk later terugsit, maar vir nou maak dit net skade x
Vir my om te weet...?
En ek neem aan jy is ‘n engeltjie?
DM me? Maybe I like you too?x
Uhmm soos Amerika toe? Dis pretty ver??
Bianca.. whyy?
Ahwwww thank you?
I don’t know. But no one came from the future to stop me so I guess it can’t be that bad?☀️
With pleasure
Ek kan regtig nie minder omgee oor hulle nie...???
Weet jy mens kry iets soos meisies en seuns wat vriende is met mekaar☝?
That’s not a very nice thing to say. Who’s not a nice person now?
Why do you say that? I love talking to people so..??♀️
Sometimes you have to compromise and sometimes you have to be selfish...
Ek is heel rustig want ek lê by niemand aan nie. Lyk of jy moet kalmeer poplap x
exactly☝?
??
Nee wat ek sien myself nie as ‘n slet nie. Ek geniet maar net my lewe???
Wow! Dankie vir jou validation. Weet jy ek staan elke oggend op en probeer om die vetste slet te wees wat ek kan. Dankie dat jy dit raaksien. Dit beteken so baie vir my skattebol❤️
There are so many.. I wouldn’t be this sarcastic without people saying dumb things all the time?
I’ve been doing that for a whole month. Like literally I haven’t had sugar or anything except water and coffee to drink in a month. So I think I can treat myself once in a while yea??
skeedy kipapa and a poom poom prrrr boom skiya
Uhmm.. weet jy ek soek nie regtig nou na ‘n outjie nie en ek ken glad nie genoeg ouens in Mosselbaai om so groot besluit te kan neem nie?. So op die oomblik, niemand nie?
Hating me doesn’t make you pretty sweetie x
Ahww thank you?
DM my wie jy is dan kyk ek bietjie?
Actually nee...
Maar laat weet my as daar iemand is wat ek in die oog moet hê??
Kaapstad, Mosselbaai, Stilbaai. Net lekker baie kuier met almal wat wil kuier?
Ahww baie dankie jou oulike mens❤️❤️
Ek het eerlikwaar geen idee nie??♀️
Pull him/her up and lecture them about their life choices.. assuming they don’t try to kill me?
It’s interesting to me and I didn’t want any of the other subjects in that group?
A director/actress or a drama professor?
Alexius of Louis?
Stuur my ‘n DM dan kyk ons waar dit gan x