Visit this profile later to see if your question was answered.
Skeer
Tampons is vir my meer higiënies as pads, en ook baie gemakliker x
1. Kyle is nie my ou nie.
2. Jy is honderd bedonderd as jy dink jy gaan 'n vinger op my lê.
3. Jy is moerse fcked up. Êrens is daar 'n paar skroewe los. Pappa het jou seker geryp in die hol toe jy in laerskool was en nou is jou brein so aanmekaar geplak dat jy dink dis okay om so met mense te praat.
North Carolina & Nashville ?
Actionnetbal u/18 mix & skole netbal u/18 (maar ek moes nee sê vir die skole netbal want die toer was in die tyd wat ek in Amerika was)
Jou sin konstruksie ? Maar dankie ?
Tampons ?
Baie baie baie dankie ?
1. When you love someone - James TW
2. Vice - Miranda Lambert
3. Humble and kind - Tim McGraw
4. Whiskey Lullaby - Brad Paisley (dis baie oud maar ek het dit eers onlangs gehoor)
Letterlik enige iets, as jy wil baie bonus points hê - onthou net die blomme. ? Ek is 'n fan van see / berg / kamp en daai goed though.
Jy is goals ?
Te veel vrae gevra oor iemand wat ek probeer space gee het
Al geryp deur 'n paar vraestelle ja.
Dankie ons dink self so ?❤️?
Blou ?
Het al scroll af ??
1. Hy maak moer lekker kos
2. Hy soek 'n bike met 'n seer hart
3. Hy sokkie die lekkerste van almal
4. Country musiek is sy jam
5. Hy gym elke dag
6. Hy is goed in rugby (flank)
7. Hy is moerse slim en dit pis my bietjie af as hy meer weet as ek
8. As jy vir hom kyk sien jy eerste sy lippe raak
9. Hy is dood bang vir narre (maar mense wat soos narre aangetrek is nie die poppe nie)
10. Hy is allergies vir penicillin
my name is NO my sign is NO my number is NO you got to let it GO.
Jokes, maar regtig, nigter of warm - dis 'n nee chom.
Net nog Afrikaans v3 & Engels v3 ??
Ken nie regtig die graad 10's nie
dankbaaaaaaar ?? xx
Glad nie ?? maar baie dankie ? - maar?
?
verveeldheid
Mooiste anonymous jy ???
Nee dankie, ek voel jy moet meisies liewers in persoon teleurstel as oor die foon. ?
Gee my 'n clue oor qooh (dit rym so jy moet)
Why I love you so much ? Jy is 'n favorite Reon ??
Plet se geld lê saam met al my spaargeld in Amerika
Bruuu, gee my 'n clue
Hermanus/onrus ek weet nie eintlik nie maar dis basies dieselfde plek.
1.75/1.76 ish ek dink ??
I'm a friendly giant ?
Danica
Chub
Lee-Roy
Jeandré
Chenique
Cornel
Devon
Esti
Dylan
Janke
Hermann
Janeke
Johandray
Koelene
Marja
Maryke
Renier
Kom jy sê my wie jy is ?
Op wie ??♀️?
Noem name dan sê ek ja of nee ??
Dis 'n joke, het nie een nie, Danica is my liefie. ? #lesbehonest
? net een & hy is my liefie en ek hoop hy het die vraag gevra anders is dit nou 'n baie awkward reply
Nee ?
Matrieknaweek - huis
Stilbaai - huis
Help nie jy is lief vir iemand wat nie lief is vir jou nie. Respek & liefde loop hand aan hand. En as hy jou slaan is daar nie respek van sy kant af nie. (So m.a.w. nee)
Ek kan, maar hou jou tong in jou mond. ?
Wit for the win ?
By Danica ?
Dankie ?
Nee, ons gaan net eenkeer 'n jaar soontoe dan kry hy sy check-ups x in die tussen tyd ship hulle sy medikasie vir hom x
Hy het 'n oog siekte x oog-dokters in SA is nog nie gevorderd genoeg nie, so hy sal blind word as ons nie Amerika toe gaan nie x
Ek gan 'n nissan micra kry, maar op die oomblik ry ek met my ma se jeep ? Dis oud.
Daar was nog net so een $exy skeinat-vraestel'etjie wat hom van agter af gevat het. ? Toe skrik hy so groot, hy word 'n non.
Elke dag.
Weet nie of dit 'n kompliment of 'n dis is nie ?
Ek & my broer het baie baklei toe ons klein was, toe chip ek sy tand. Maar toe breek hy my arm so ons is even.
Dat ek aangeneem is.
(My broer het dit begin)
Jy is te vriendelik ☺️❤️
Het aan die slaap geraak.
Waterfront of oorsee.
Tegnies nee, maar Danica het 'n hond so tegnies ja.
Ek sal 10 teen 1 so moet maar liewers nie probeer nie
Om vir my te koop? Blomme ?
Mnr. du Toit. ??♂️
Ek neem aan jy praat van middagslapies (aangesien ek al 2000 keer nee gesê het vir die ander soort), ja - hy maak nogals 'n lekker kussing.
Ek was nognooit blond nie, my hare was net ligte ligte bruin toe ek klein was, en soos ek ouer geword het het dit donkerder geword. Sal seker een of ander tyd by swart hare uitkom.
Love you longer time. XD
?
Jy is so oulik ??? baie baie dankie
Dankie vreemdeling ?
I got it from my mama ?? Linda het 'n sixpack
?
? disturbing
Verkieslik organe.
South-Africa ? (Bellville)
Stranger danger, Jason ?
As iemand ooit stront met jou soek oor qooh sal hy hulle vinnig vinnig uitsorteer ??
Hang af watter deel van my lyf.
Maybe as die 19 wat ek nie geantw het nie so goed was soos die 1 wat ek geantw het sou ek hulle ook antw ?
Yes ons is vriende
I don't see no ring on this finger ??
Jy vra seker dom vrae ??
Ek weet nie hoe jou verhoudings werk nie, maar volwasse verhoudings is nie net 'n "jys my bae tot ons uit is dan is jy 'n vreemdeling" tipe ding nie. Het nogsteeds baie respek & baie tyd vir hom.
Bossa's by die Tyger Waterfront ☀️
Ek gan nie vir enige iemand op die oomblik nie, maar sal tjommies raak met jou. Dm x
Dankie jason ?
Oudste wat ek al gegan het was 3 jaar ouer as ek, so seker rondom 3/4 jaar ouer
Ahh jys vriendelik ?? baie dankie
Ons moet kuier ?? wie okal jy is
True maar nogsteeds ? dis bietjie drasties