profile img

nicole bruhns

nicole999

Ask me anything you like anonymously

191 Replies

Hkm is jy altyd so lelik met my dit maak my hard baie seer??:'(

Eks jammmer se my wie jy is dan sal ek dit verander.. :) xx

nicole999 replied 4038 days ago

Hkm antwoord jy nIe

Eks jammer ek het vergeet van my Qooh.me.. :)

nicole999 replied 4038 days ago

Hkm WIL JU NOiT sE vAn Wie HoU Jy Nie kRy jY skAam Vir dAai perSooN

Nee ek kry nie skaam nie as jy wil weet kan jy my in persoon vra.. Xx (:

nicole999 replied 4038 days ago

Bruhns vai wiE hOu jY Nou,,?

My skelmpie haha joket neah niemand

nicole999 replied 4054 days ago

Bruhnsiie , bly alles xx

Awww dankies baie

nicole999 replied 4054 days ago

My "buddy" maatjie ! Mis jou rerig baie ♡

Awww owlik! X mis jou ook! X

nicole999 replied 4054 days ago

Hey jy asb moeti sad weesi ek vrae mooi ek wili he jy moet sad weesi as jy sad is is ek ek wens ek kan iets daar aan doen hahaha ek wens jou kon hier wees dan sou ek jou n groot groot druK gee soos rrg grooot PINg me if you now hOe I aM ;) Marco45

Awww dankies baiee.... X

nicole999 replied 4229 days ago

Jy is rrg baie lelik nou vrae almal my hkm ek n player hkm jy dit gedoen rrg Marco45

ek wou net kyk wat jy se... En jy hoefi die vraag te geantwoord het nie...

nicole999 replied 4235 days ago

Wi is Marco?? En in watter skool is hy?

Dis marco pretorius en hy is in grey

nicole999 replied 4235 days ago

Hey hey ek weeti wie is die meisie wat dit gese het jy is n player nie want jy is jy is soos die beste mens wat iemand kan ken sy is dom jy is die kwl awesome te mens ooit maar ek dink daai meisie wat dit gese het se kop raas PS MARCO

Dankies bajiee marco!! X :)

nicole999 replied 4235 days ago

Hay*nicOle DaNéL hiiie wiil net sê bly altyd so oulik n nice soos wat jj iis mut N00iT verander nie miis jj0 baiie LeKa aanDjjie verDa TaTa *Xx

Awwwww danellie dankii hooor jy bly di beste!! Ek sal nooit verander ni...* x lief vijuuu.... :)

nicole999 replied 4236 days ago

Jy is n player ek weet nie hoe kan ouens vir jou kyk nie ek weet nie wat vout met hulle is nie jy moet regkom !!!

Hayy eks ver van n player af... En ouens kyk nie eers vir my nie so jahh....* :)

nicole999 replied 4236 days ago

Watter van ju boeties is di mooiste?

Al2 is baie mooi vir my...** ma Gunter dink ek is bietji meer ma almal se Heinrich is...*

nicole999 replied 4236 days ago

Hey hey bruhns ek hoop ek en jy kan soos iets word maar ek sien ek sal diti some reg kry nie want die mense stuur vir jou mal erg goed en ek het half altyd gedink jy het dalk iets vir my ma weeti maar bly oulik

Hayyy eka glo ons kan iets word...* :) bly j ook so owlik hooor!! X

nicole999 replied 4236 days ago

WaT soEk jy In Jo boYfrieND?

Hy moet goed gemanierd wees!! Hy moet langer as ek wees... Hy moet definitief respek he vimy en my ouers.. Ek moet hom kan vertrou en hy moet n goeie hart he!!... X:)

nicole999 replied 4236 days ago
VIEW MORE