Nieuwoudt de Waal
nieuwoudt7
219
Replies
Hoekom is jy nie die beste akteur by die Sport en Kultuur Dinee nie?
Want ek is seker nog nie dié beste nie.
Watse kleur hare moet jou droomvrou he?
Ek het nie vooraf idees oor dit nie. Want dit gaan nie v my oor die kleur van die hare nie ???? ek vind nie eintlik nou net een spesifieke haar kleur aantreklik nie...
Hoekom is dit moeilik om n dame te kies?
Want dit is nie van net om te kies om een te he nie
Het jy enige opleiding in fotografie?
Nee
Waar gaan jy swot?
Kovsies
What does everyone seem to enjoy except you?
Die liedtjie wat iets gaan van "Ek hou van kaas bra"
Wat het jou laat besluit om die hele fotografie ding te doen?
Dit is n ding wat ek nou al lank oor worstel of ek moet begin of nie en baie v my vriende het n groot invloed gespeel dat ek moet begin. Die hele ding is as jy iets het wat jy kan doen of iets het wat jy n invlord in mense se lewens kan maak. Moet jy dit doen
Wat gaan jy volgende jaar doen?
Gaan swot.
As jy enige dame kon he as jou meisie wie sou dit wees?
Haha moeilik
Matriekafskeid date?????
Leahancke Langenhoven
Laaste vat?*
Ek weeet nie eers nie hoor
Jyyy ??
video calls... laat nag?
Mmm ek weet presies wie jy is ?? Maar jy tho ?
wie inspireer jou en hoekom? ??
Wie my inspireer en hoekom ?... Uhm daars so paar mense my ouers, Andrew en Reino. Dis mense wat my inspireer deur hulle mens wees.
Gayy
Kan vir jou belowe ek is nie gay nie ?? Like meisies teveel
Dus nogals funny hoe mense vir jou op qooh.me moet se jy is n box en en.... qooh.me (goed wat mense se maar te bang is om hul name by te sitt) shttt Nieuwoudt dus seker daai groot armes wat maak dat die name maar net weg blyyy ??
Haha ja dit is nogal, ek worry glad nie daaroor nie. Ek is wie ek is, as almal my like dan is ek mos fake want nie almal kan v mekaar hou nie ?? Atleast is ek trots op wie en wat ek is.
Wag 'n bietjie, hoe het ek hier op beland? ? elsheerasmus
Nee ek weet nie,? loser
Kak anste ou ooit.
???? dankieeeee
Jy is regtig 'n baie goeie ou! #bestguymatriek2017 #jysawesome??
Ah dis nice. Thanks ???
Fav sixer? #6er ??
Daars nie favs nie
Is j en andrew nog vriende ?
Jaaa jaaa
Jessica Venter?
Yes ??????
Okay nehhh ek is hier in Bloem se hoofstraat hoe kom ek by jou huis uit??????????
Jajajaja
???jaja haha... Ek kon so goed verduidelik, maar ek wens ek het geweet wat die hoofstraat van Bloem was.
Jy's n doos jy is nie wie jy se jy is.
Okayyyyy ?
Ek en jy het laas jaar nogals geclick en baie gepraat, of altans ek dink so en nou is jy ewe skielik 'n doos teenoor my. ?
Okay eks jammer daaroor. Kan jy my asb se wie jy is ? Sodat ek dit kan proebeer herstel ? Miskien was daar n rede.
Jys hott!!?
Ahhh dis nice ?? Dankie
Wens jy kon my net raak sien en nie net so verby wandel nie?❤
Eenvoudig, se my net wie jy is. ??
Ja dit doen noggal vir my...
Want jys myne
@wies jou crush
Vra my oor whatsapp ;)
?????
Jys soooo cutee!!
Dis nice van jou om te se x dankie
Wies jou crush?
Maak dt ooit saak.
Ai kan ek net sê jys ń regte karakter. Was nogals nice om jou half te kon leerken. Jys ń diep mens. Ek wens vir jou part dat mense jou siel kan leerken. Ek was lucky genoeg om net ń glimpse daarvan te kon sien.? Jys cool. Hou dit rustig.
Wow. Dit beteken v my baie. Wie okal jy is, dankie dat jy bereid is om die ware ek raak te sien. Dit beteken v my baie. Yes nes jy se, hou dit rustig.
P.S. Sal jy my asb se wie jy is
volgende post: daai foto van jou in die swembad (swart en wit een)
asb en dankie ??
Orait. Gedoen ??
Jy is awesome Nieuwoudt??
Baie dankie? Jy is ooook awesome?
hoekom het jy al jou foto's op instas af gehaal ?
Ek weet nie... maar gevoel dat ek moet en toe doen ek dit .
Isaiah 40 : 28- 31 ? asb gaan lees dit ?
Have you not known? Have you not heard?
The Lord is the everlasting God,
the Creator of the ends of the earth.
He does not faint or grow weary;
his understanding is unsearchable.
29 He gives power to the faint,
and to him who has no might he increases strength.
30 Even youths shall faint and be weary,
and young men shall fall exhausted;
31 but they who wait for the Lord shall renew their strength;
they shall mount up with wings like eagles;
they shall run and not be weary;
they shall walk and not faint.
Wat beteken jou icon ? ?
Dit is "Ek wens" van Francois van Coke se icon ? en dit is my gunsteling liedtjie.
Enige regrets?
Nee wat en jy ?
Is daar vout met drink en rook en kuier???
Nee. Maar daar is n verskil tussen die gebruik daarvan en die misbruik daarvan.
Jy sal my nie ken nie ons het nog nooit gepraat nie
Se my nogsteeds net wie jy is asb ?
Ek het n crush op jou van graad 6 af en eks mou graad 11 .
Van gr6 af ?... damn asb se my wie jy is.
Why are you single?
Ek dink nie iemand stel belang nie
Jys een vd mooiste mense wat ek al ooit gesien en ontmoet hett! Uiterlik baie....maar van binne af die meeste... jys sooo nice en ek dink ek moet jou bietjie dm???
ASB dm my ???
Jy hoef nie te reply nie.... Ek het so n lang boodskap geskryf dat ek die limit oor gegaan het en toe moes ek als uitvee!! Maar ek wil net se jys amazing en jy inspireer my...
love
-A sixer.♡
Ah dankie man ! Ek wardeer dit "sixer". Jy kan maar daai lang boodskap v my DM
Bra kyer ou ... Almal kom se veju wat om te doen en kak ... Ek like ju fokkol ma rrg fok di res en geniet net juself ... Klink almal net soos kinders wat aleen by huis sit en jaloers is omdat iemand n goeie tyd het...
Ek doen wat ek die beste voel is v my ! Maar awe dankie ek wardeer dit !
Jy en jou omgee-bril.... julle is n insperasie!
????
Lara Peirce?
Yes what about her ?
Super nice ou ??
?Baie baie dankie
Dis kak snaaks dat jy als ontken? own jou sht toe, narcistiese mense soos jy is tog trots op wie hulle is? Die goed wat jy doen maak jou wie jy is... Ps jy kan drink en rook en steeds n Christen wees, probeer te minste net ophou lieg.
Ek ontken nie dat ek kuier nie ? Ek ontken net dat ek elke naweek kuier, want ek doen nie ?... haha maar ja ag dankie ek dink. ?
Oom Nieuwoudt jy dans flipppeeen lekkerrr!!
Jys cool!! En ek love jou personality
Stay nes jy is
Love
-A sixer♥♡
???? dankie man
eerlik jys baie tweegesig ..gedurende skool is jy hierdie hoog christen en doen niks verkeerd nie maar as jy by n kuier kom drink jy jouself fcked up ...brah nah kom reg
Hahaha okayy...
Jy is n *Fe* ?
-stay awesome ?
?? jys nogal nie te bad hoor ? *Fe*
Wi is di mooiste marli of anja?
Altwee is ewe mooi ?
Waar ookal jy nou deur gaan , fokus net op God want hys desperaat vir jouben vergeet van wat omjou aangaan jy hoef nie te reply op dit nie
Sal jy my asb DM.
ek sal wat gee dat jy met my begin chat ??
Praat net mt my !
Niewoudt hou op voorgee. Jy kuier so baie dat ek skaam kry om jou my vriend te noem en ja ons ken mekaar goed. Ek dag jy is beter as die res. Duidelik nie!! Ruk jouself reg. En dude jy het baie amper ge kots.
????? As jy my "vriend" was sou jy weet hoe min ek actually kuier ??... en jy sou weet wat in my lewe aan gaan!
Hoe suip jy jouself simpel elke naweek? Dat jy JF skaam maak en jy kots maar ini week is jy die grootste Christian??????
Hahahaha ? ek het nog nooit so erg gedrink dat ek "kots" nie ! En waar kuier ek nou eweskielik elke naweek ? ???? ken jy my ooit ?
Jy is een van die coolste mense wat ek ken?
Jy ken seker dan nie baie mense nie ? maaaar baie dankie !
What makes you instantly like a person?
Their smile
Complete the sentence:: I love _______.
2) I'd like my valentine to be _________.
♡×♡×♡×♡×♡×♡×♡×♡×♡×♡×♡×♡×♡×♡×♡×♡×♡×♡×♡
Nee wattt ??Niemand
Neee ek mis ni op jou "amazing" persoonlikheid yt nie want jy kry so baie moodswings want ds van al dai steroids wat j so gebruik BTW jy is maar klein so dai steroids wat j gebruik help ni vir jou nie!!
???okayyy. ? onthou niemand is perfek nie, almal het hulle negatiewe en positiewe punte. Dit hang seker maar net af van persoon tot persoon of hulle die positiewe punte van n mens wil sien of die negatiewe ?. #ekweeg120kg
Wie sing di mooiste in matriek-noem meer as een
Dis n moeilik want ek weet nie regtig hoe goed elke een alleen sing nie
Watse matrieks sal jy se isdie beste paartjie van di jaar!Jy kan soveel as wat jy wil noem!
Jaar het skaars begin om te se.
Jou personality rock!! Never let anyone tell you otherwise!! I♡you
Nou moet dit dan nie met oor qooh.me se nie, se dit in persoon. Dit gaan meer beteken
Jy is such an A$$hole.. vrek ongeskikte ou wat ek ooit ken!
Eks jammer v jou dat jy so dink... Miskien vang jy my net op n slegte tyd, maar eks jammer dat jy op my amazing persoonlikheid uitmis
Complete the sentence: we don't......
care anymore.
Een van die coolste mense wat ek ken ?
It takes one to see one ?
Het jy uitgevind wie ek is in Drama ??
Neee ??
Jý is definitief elke meisies se droom man ❤
Bly so ongelooflike oulike ou ❤❤
-L
Shoo wow... baie dankie ??☺☺
Ek is kort en my naam begin met 'n A*??
Nee ek weet nie
Ekt n crush op jou....♡ maar het nie genoeg guts om vijOu in real life te sê nie....
Se net wie jy is man
Hahaha..... Ek kan jou regtig nie sê nie... Jy gaan super verbaas wees en dan gaan jy net die woorde OMS uitkry!!!❤?? Sal maar jou geheime crush bly tot ek genoeg guts kry om jou te se*
Aggg toe nou! Se my nou net asb
Hahaha?? Nope die geheim bly myne en myne alleen!! Maar jy bly mooi though....??En jou personality rock...*♡
Se my nou net wie jy is man ?
Jys legit goed in Drama ?.. #JyMagMaarBoerSpeel ?
Dit beteken nogal baie ?? BAIE DANKIE ! Gaan more in Drama bietjie moet uitvind wie die is.
Is daar iemand wat se dag jy vandag kon beter maak maar jy het dit gelos? Wie en hoekom?
Nee ek weet nie, jammer man ! Ek was vandag so in my eie wereld gewees.
DM? Nope dan gee ek die geheim weg!?? Ek gee jou n hint van in watter skool ek is.... Storietyd saam met Nieuwoudt was epic ????
Okayy so jys dan in JF ?? ... Ek dink dis maar net tyd dat die geheim moet uitkom. Miskien dink ek dat jy ook mooi is?
Jys vrieken mooi!**
?dankie eerste keer wat ek dit hoor. DM my bietjie wie jy is.
Jy is hot ?
Thank you ✊???
Favourite sixer 2016 wn 17 ?
Dis moeilik om n paar uit te sonder. ? Sorry maar die sixers v '16 & '17 is pretty cool ?
Brah, jys my rolmodel❤ Michael_1
Naahhhh jys my rolmodel ❤
How would u define ur friend Steward ?
Dit is my brah daai ! n vriend al 16jaar ??
Top 10 meisies in JF?? ??
Daars hopeloos teveel
Wat dink jy is die mees ernstige probleem in die wêreld ? lumevns
Dat mense altyd eerste oordeel.
Wie is die ou vir wie mens die versigtigste moet wees by JF in matriek soos mie moeilikheid maak nie ?
Daar is 'n paar !
Ekt n huge crush op jou al so lank ????
Nou se my wie jy is dan !
Anything you regret?
Hopeloos teveel
Ek sal jou christmas prezzi wees??
Is dit ?...
Laaste meisie op wie jy verlief was?
Wats dit ? Kan dit braai ?
Ek sal een van jou fotos gan like??
Ahhh ek sien wie jy is.
Nee jy moet weet wie ek is???
Se my net man ? sodat ek jou kan wys !
Hoe moet ek uitvind as jy nie met my praat nie???
Hoe moet ek met jou praat as ek nie weet wie jy is nie ?
Jy lyk cool???
Vind dan uit of ek is ?
Was j al ooit iemand se first kiss? En wie
Ek weet nie regtig ek weet nie ?
"If we say we are His, we must follow the example of Christ."-1 John 2:6
Awe ✋?
Have you ever been caught jerking off ????
Jyt proebleme...
Why does a vag smells ?
n Wat ?
VIEW MORE