profile img

tanika

nikavdm

Ask me anything you like anonymously but not something rude please!

34 Replies

J n awesome maiQ nikA! Luv ja bje hwR!
-neiQ
Xxx mwha* xxX

Awww tx maQi!!! Jy net so awesome is! Tx vi alles! (Hug)

Tanika*

nikavdm replied 4389 days ago

(Gan nog verder an) sy is awesome en cool en mooi en maat en perfek net soos sy is sy hoef nie te verander nie ....... MaiQ ek is baie liefies vir jou! sinaQ

Awwww tx maQi!!!!! Jy's di persoon wat almal wil he in hulle lewens (MOET he in hulle lewens) ek is soooo bly dat jy my maQi is!!!! Liefies jw BJA maQi!!! Sal nooit ooit genoeg kan danQ vi dit wat jy alles vi my dun ni!!!! Tx maQi!!

nikavdm replied 4392 days ago

(Gan an) Ek kan rerig lelik wees en lelike woorde gebruik maar ek gani wand ek is n christen en darom kraak ek ni iemand andrs af nie andrs is dit net so gud ek kraak God af en ek sal nooit nie So hou op haar afkraak sy is baie cooler as wat jy is! sinaQ

Awwww tx maQi!!!!!!

nikavdm replied 4392 days ago

SinaQ hier en jy weet ek se nie lelike gud van ander mense nie maar nou is ek moeg, julle loser daar buite wat pissies is dit vir haar in haat gesig te se ne julle is stupid (gan an op volgende Qooh/me) sinaQ

HeheZ, okay.......

nikavdm replied 4392 days ago

Heey , ......

Elo......*

nikavdm replied 4393 days ago

Hai kleinq!Ja dit is ek mnr centurion.wou net kom se jy moed lekke skoool gaan en geniet die laste paar dae van laer skool jy gaan dit nie weer kry nie en nog minder gaan jy dit mis ,skree maar as k jou volgde jaar soo bietjie moed voor trek liefies jou

Awwww txieZ! En ek sal so maak hoor!!! HeheZ, jy's awesome! Liefies jou ook!

nikavdm replied 4393 days ago

Daai persoon wat almal so sleg se mut in sy mo*r in vlieg!!!!!!
Jy n awe buddyQ en mut nooit ooit ooit verander nie luvies u lots hoor!!!{()}

Awww tx maQi!!! Luvvies u lots 2!! Tx vi alles wat jle vi my dun....

nikavdm replied 4393 days ago

Wie het jou vandag by die uitstappie die meeste uit gehelp?

Amal, liefies my maQi's bja!!!!

nikavdm replied 4394 days ago

Hello Tanika j is n awesome leier moenie warry wt daai mense vir jou se ni raai asb wie ek is ek is in gr 5 en gee jou altyd drukkies as ek jou sien!!!!!

HeyA, txieZ

nikavdm replied 4394 days ago

Hierdie blad is eintlik om vragies te vra om n persoon beter te leer ken! NIE OM IEMAND SLEG TE SE NIE, die persoon wat dit doen moet asb stop om dit te doen of ek kry die polisie om jou te stop- klim af as jy ni n ordentlike vraag kan vra ni!!!!!!!

DanQ

nikavdm replied 4394 days ago

HeeeyZ Tanika* Muni warY oor dai persooN ni, jy is n awesomE persooN en n amazinG buddY hwR* Jy mUt nooiT verandeR ni ((hug-facie))
CaraQii CaraiQ

Awwww tx caraiQ!!!! Liefies jw!!
Nika

nikavdm replied 4394 days ago

HeyA maiQ....muni warry oor daai as*-holes niE! Hul net jealous! J awesome
Xoxox
NeiQ!* ((hug facY))

Awww tx maQi!!!! (Hug facie)

nikavdm replied 4394 days ago

Hi- ek dink mense wat nog oor laas jaar praat, besef nie waardeur jy moes werk nie, sal gaaf wees as daai persoon dapper genoeg is om dinge uit te praat met jou... lov u lots xxx

Dankie!!!! Love you lots and lots!!!! Xxx

nikavdm replied 4394 days ago

<3

???

nikavdm replied 4395 days ago

Soos Lezanne se verskoon net al die idiote:D jys awesome nes jy is,moet NOOIT verander nie,,


Xx**Smartie

Awww tx!!! Jy ook nhe....* jy's amazing smartie! Tx vi ALLES!!!!
Xxx Tanika

nikavdm replied 4395 days ago
VIEW MORE