86
Replies
What do you wish your parents understood?
Dat ek 'n kind is en ek wil met hulle kan praat oor iets sonder dat hulle moedeloos word en op my skree?
What is the one thing you do just to annoy other people?
There's not just one thing, it's who i am
Ja uhhhhm kan ek van jou followers kry? assebliefdankie.
Well ek kan hulle seker vir jou vra ?
Eks liewer vir jou as wat Ek is vir myself. Carmennie.x
Eks liewer vir jou as roomys ?? (you gotta love yourself first ?)
What are you afraid to admit you don't understand?
Flip ek weet nie? liefde? Lewe?
What do you never trust?
People who cut their bread in squares and not triangles ?
What makes you genuinely happy?
Ice cream ?
What does everyone seem to enjoy except you?
Life.
Do you even lift???
Ofcourse ? i got gains ?
What is your number one rule?
Hou my huis skoon as jy hier is ? my ma gaan my slaan
Have you signed up for heforshe?
I have not?
You are totally stunning
?? thank youu, i appreciate it so much ?
Grootste vrees?
Om oor die pad te loop.
Jylle is btches en weird
I wish you all the best ?? have a nice day
What should be free, but isn't?
Tampons, pads, bras ? i didn't ask to be a girl
Hou jy meer van kondensmelk of roomys?
Roomys is my lewe so kondesmelk
If you were forced to wear a warning label, what would it say?
Warning: over loving, may be smothered to death
Insta name I wanna dm you
How dod you get to my qooh me without my insta name? ?
_nxnnx
You hot can i dm you?
Go for it ?
Instagram name?
Wat van hom??
5 adjectives to describe yourself
Childish
Loving
Humourous
Shy
Used
why are you amazing ?
My moma raised me right ??
Waddup bby g you lookin fly as hell ?
Ayyy how you doin baby, keep on slayin ?
U are totally gorgeous
Thank you so much ? really x
Hoekom qooh me?
Eks verveeld ? dis beter as wiskunde leer
Het jy iemand op jou oog?
As ek gehad het moes hulle dadelik afklim, dot sou mos seer wees #MyDroeeGrappies ?
Jou A$$ is eintlik net vet
Nee ek weet dit dankie, my ma se dit genoeg vir my ? dis van al die roomys
Jou oë is so mooi ? dis soos blou groen en bruin ? sal verewig in hulle in kan staar
Awwhh wow dankie ? so oplettend ?
Jy was altyd so vol vreugde en energie, dit lyk asof alles uit jou uitgesuig is..
Eks verbaas iemand het agtergekom ? ek dink ek sal oraait wees ??
Ahhh my babesters met die $exy ste A$$ ooit? why don't you come sit it on my face tho? ? ons moet kuier die vakansie??? laas was soo close?
Babess ?? ugh ek mis jou teveel, ons moet for sure kuier pleasee ?? nie close genoeg nie ☝
Van jou top 5 grootste vrese?
Damn ekt eintlik baie ? hmmm
• dat ek niks met die res van my lewe gan doen nie en alleen doodgan ☺
• dat niemand iets goeds oor my gan kan se by my begrafnis nie
• dat almal my eintlik haat en my net gebruik
• dat my ma doodgaan, want my pa kan nie vir ons sorg nie ? (sorry dad)
• enn dat die figuur wat ek in die aande in my deur sien op my gan afstorm en my gaan vermoor as ek beweeg ?(onrealosties i know)
Hoe sal jy jouself beskryf?
Hmm ? liefedevol, iriterend, kan eenvoudig nie nee se nie, teruggetrokke totdat jy my leer ken ? en yah
Wat soek jy in 'n ou?
Roomys.
Are you seeing someone?
Noh ?
Fetishes?
Uhmm ? can't think of none ?
You are so beautiful x
? you have a beautiful heart ?
What's your tipe?*
Iemand wat my sal uitvat en uiteet?
Jk, well iemand wat my iriterende kant kan handle en sal liefhe probs ,?
Jy is n hoer, ya, maar jys nét my hoer ?❤️ #mybeste Carmennie.x
? wouldn't wanna be anybody else's
Dis so cute hoe die previous persoon ons vriendekring probeer sleg sê het ??
And it just blew up in their face ?
Put your arms around me
Cause I'm probably gon' fck you tonight.
Probably gon fck you 2nite
Jy teken rrg mooi ??
Psshaa dankie ?
Wats ju gemiddeld ?? ?
70 ??
(Met rek en wiskunde is ek trots op myself okay)?
Gunsteling onderwyser ??
Mnr Odendaal ✊?
Sien julle in Jaybayy ????
Djassss ??
Julle vriende groep is hoere ?
Takes one to know one skat ?
But we'll be the best hoes you'll ever see ?
Do you even lift bro?
Yah ? hoe anders kry ek hierdie spiere ??
Last song you listened to ?
Guns ñ Roses - Patience ??
Jig ek wil jou so graag vat maar ek is bang ek gaan tever en maak jou swanger.
ekt goeie selfbeheer, dalk moet jy dit ook beoefen ?✊ dm my? ?
Haha cool answer to the nudes guy, what a moron
Right ?
Kan ek jou dm vir nudes?
Sure ? moet net nie teleurgesteld wees met die nudes wat jy gan kry nie ?
Wow, you have amazing legs! Enjoy the bubbles
welll thank you ? twas nice?
Sal jy vir Robert naai?
'n naaimasjien naai ?
Jy is so mooi☺
Dankie so baie ??
Van wie hu jy??
Ek sal van enigeiemand hou wat vir my roomys koop??
Gunsteling movie ?
Te moeilik ? gee my tenminste catogoriee
As ons water kan sien, kan visse lig sien?
Ek dink persoonlik so ja?
Dink jy daar is borreltjies as visse poep?
Yahh ? as hulle praat kom daar borreltjies soos as ons onder water praat soo as hulle poep ook,soos ons ?
Do you think fish get thirsty?
Yah ? but the they mate
Donald trump of Hillary Clinton?
Donald was cool op die apprentice, maar ek hoor Hilary gee actually om ?
Sooo Hilary ?
Horii Ek wili vi juw lieg ni
Omg go away ??
What common thing have you never done?
Peed in a public bathroom ?
Ideal first date?
A get-to-know-each-other date that includes hamburgers, fries and chocolate ?
You are beautiful x
Thank you bb ?❤
Wat gaan jy volgende jaar doen ? Carmennie.x
Salonne skoonmaak ? #insidejoke
Trek Saam my in n woonstel in volgende jaar en dan bly ons Saam vir die res van ons lewe en dan asb. Carmennie.x
Horiiii ek wil nie vir jou lieg nie maar dit klink soos 'n great idee ❤
Wow, you are beautiful
Thank you so much ?
Who is your best friend ?
Carmen ?
Wat ht gwbeur met ju en Devin
Ek wou hom net gelukkig he, en ek kon sien hy was nie meer met my nie soo yah
Why? Hoekom is julle vriendr met realize sy n btch ?@?@?@!!!
Sy is dan ons bish ?? and we love her, das why
Persoon wie jy die liefste het ? En Hoekom ?
Carmen ? sy is my ander helfte, ons is al beste vriendinne van graad 1 af ?
Watse vakke het jy ?
Wiskunde, IGO, Rek en Verbruikers ?
I rly luv u.
I luhv u 2 ? i love everybody in this magical world ??
Dream Job ?
Architecture ?
What’s One Thing You Really Wanna Learn How to Do?
Be able to Speak Tswana fluently ?
VIEW MORE