5
Replies
Hehehe dan se hulle daar is 2 mal cookie murderers op 'n wolk,, wat milo drink!!
Hahaha ons suig die melk uit hulle uit !!!
Hehe pffft ekt nooit gese jy mag nie saamgan nie??* jy moet net koue milo saamvat! En cookies:D dan mag jy maar saamkom.*
Yess dan drown ons die timtams en rook die wolke:P
OWEN!!* ons moet eendag rerig op wolkies gan le!*
Haha so jy sal my finally saamvat ?!
HeLLo ... Ek kom scrubble bietjie hier om net vir juw tese jys n baie oulike vriend en bly awesome wiir (: dankbaar dat pappa Jesus jou vir my as n buddy geleen het
Eyy baie dankie waardeur dit baie ,,, daars altyd n rede vir als. So ek glo ons gaan nog baie paadjies kruis,,,,
Hey wil net kom krap hierso en se jys amazing en stay awesome !!* dankie vir die mens wat jy is en dat jy altyd n smile in my dagi sit en my 7 uur die aand bel en maak lag en beter voel !!* Baie liefdie jou »SKELMPIE« :p
Haha wag wetter een is jy ?:P haha just kidding,,, mense wat huil moet sometime gestop word,,, gaan jou volgende keer 8uur die aand bel,,,;)