profile img

Caitlin Geel

oogies_caits_

Jys kla hier? Vra maar

31 Replies

Have you ever been on a bus/car trip where they pulled over the for guys to pee but wouldn't stop at a bathroom for the girls?

Nooo?

oogies_caits_ replied 2406 days ago

Jealeen sê jy is die mooiste teef ??

Sy is die mooiste ooiste een wat ek nog ooit gesien het x

oogies_caits_ replied 2406 days ago

Is shirene in gimmies

Nee sy is nie

oogies_caits_ replied 2406 days ago

Is jy n jaloerse mens??

Ja baie ?

oogies_caits_ replied 2417 days ago

Waar het jy daai rok gekoop wat jyh op recent post gedra het???

Ek het hom laat maak x?

oogies_caits_ replied 2429 days ago

Kan ek jou nommer kry asb

Dm my??

oogies_caits_ replied 2438 days ago

Jys ‘n blerrie oulike mens???

Ahhh hoor hierdie ??ek is seker jy is netso oulik...

oogies_caits_ replied 2438 days ago

So daar is niemand in wie jy belangstel vir n verhouding nie?

nope

oogies_caits_ replied 2474 days ago

Het jy iemand in die oog??

nee ek het nie

oogies_caits_ replied 2479 days ago

Het jy iemand in die oog??

nee ek het nie

oogies_caits_ replied 2479 days ago

Wat is DM

Dit is instagram messenger

oogies_caits_ replied 2480 days ago

Hi

Hallo daar

oogies_caits_ replied 2484 days ago

Hoe kry jy niks ??

Ek doen net nie? Daars niks dms nie

oogies_caits_ replied 2484 days ago

You a btchhhh ♥️

Jys die btch x

oogies_caits_ replied 2491 days ago

Jyt gese ek moet ju DM maar hy antwoord nie?

Ekt niks gekry nie?

oogies_caits_ replied 2491 days ago
VIEW MORE