202
Replies
Agg man jys cool hoor ?
Klink maar sarkasties jong ?
Maar thnx
Awesome recent
Dankie ??♂️
Hoekom comment jy op Donovan se fotos em hoe ken julle mekaar?
Maak dit saak ? ?
Hey my retard jys special en onthou jesus loves you ❤?
Halooo x
Dankie super baie ??
Hoekom het jy so lank daai braids gedra? ?
Want dit kan tot 4 weke hou ?♀️
Them A$$ can’t believe you grown into so beautiful women , ken jou van af jy klein is ?
Awwh dankie ?? , dit word waardeer ?
Jy het lekker boude en n mooi lyfie???
Dankie ☺️?
Ja almal voel dieselfde wat jy doen is nie reg nie jy stoot die wat altyd daar is vir jou weg??
Jammer ❤️
Kom oor jouself asseblief ?
Eendag ❤️
Jy het my so verkeerd al gedoen maar steeds het ek jou vergewe en net probeer ondersteun , maar dis duidelik nie genoeg nie ??
Dankie ❤️
Jy maak nie reg teenoor jou “vriendine” nie hulle is daar vir jou deur alles maar steeds sien jy nie wat hulle werd is nie ,,,, dink dit is tyd dat jy wakker word ??
❤️❤️
Ek kyk vir jouu??
Stalker much ?
Jyt mooi boude???
Dankie ☺️?
Oh well, tyd sal seker maar sê
Wat se ? ?
Jy is eintlik n btch
Dankie ❤️
Jy maak nie reg teenoor hulle nie
Wie ?♀️
Ek wil jou dm want ek wil gaarg jou myne maak
? okaay nee .. los dit liewers dan
Daar is hierdie outjie wat ek Ken,en omw as jy net geweet het hoe mal is hy oor jou!!! Ek wens hy kon jou net reguit vir jou sê?
Ai shame , dis baie nice .. dankie ?
So kan ek jou dan dm
Hang af wat jy wil se , maar ja
Ek wil net vir jou se dat jy vir my n baie mooi meisie is en ek wil jou graag beter leer ken maar ek weet nie of ek goed genoeg is vir jou nie
Dankie so baie ? , dis baie nice van jou .
Niemand is enigsins beter as iemand anders nie ?
Jy het só verander. Ek mis die ou jy
Wat beteken dit ?
Dm my asb ?
Palm jy is beeldskoon moet nie dat iemand jou anders vertel nie jy is n amazing mens moet nie warry oor wat ander mense van jou dink nie
Dankie so baie , ek waardeer hierdie opreg ??
wie is nou eintlik jou vriendinne ?
Mecyla Bubb
Macayla-lee Bauer
Bejandri Lourens
❤️❤️❤️
Christelle , Bianca , Micayla , Tammy
Ignore die haters. Meeste van hulle is in net jaloers my skat?
Dankie baie ? ek probeer ?
ek weet jys nie deel van n groepie nie maar ons voel nie goed genoeg om met jou vriende te wees nie? nie dat ek sê jy het n ego of iets nie ,, jy is maar net so baie op jou eie❤
Niemand is ooit beter as iemand anders nie ❤️
Liewe Jesus is soo lief vir jou?
Dankie ? Net so veel vir jou ook ❤️
Die probleem is dis moeilik om ons raak te sien want ons is nie deel van die cool groepie nie❤x
Oml okaay .. daar is geen cool groepies ?
Eks nie deel van enige groepies nie ?♀️❤️
Ek is bly om te sien jy smile nou meer??
? agh dankie ?
Daar is so baie mense wat omgee oor jou ,, sien ons asseblief raak??
Dsnkie baie x ek waardeer dit ?
Ek probeer my bes ?❤️
Waar het jy daai swart bikini gekoop ?
Die broekie by Factorie , en die top iewers op die internet ?♀️
Wat was vout hoekom het jou sussie gehuil daai een dag? dis oor jou weet almal is jy okayy
Ek is okaay ja , dankie ?
Ek sal jou uiteet soos steers
Ek sou dieselle se , maar ek eet nie Steers nie ! Skiesie hoor ☺️
Tequlla of strawberry lips?
Dis n baie moeilike vraag ?
Deon , ek dink dalk Strawberry lips is die wenner ?
Wat is jou favorite food ?
Pizza ?
Sushi ?
Wat is jou persepsie van tyd, mejuffrou Palm?
Uhm ek weet nie ? Hoekom even ?
What is your perception of time, miss palm?
Uhm I don’t know ? Why even ask ?
jy het nie nodig om so lelik met mense te wees nie hulle ge ok maar net om
Sorrie
Hoekom het jou sussie nou die dag die skool in trane verlaat? Rumors se dit was oor jou? Is jy okay?
Dit was oor my ja ..
En ek is okaay dankie ?♀️
Sit eerder ietsie ander op jou instagram se Profile
Uhm , hoekom ?
Hoekom is jy soo oulik?
Dankie tho ☺️
Height ?
6 something ?♀️
Jy is so 'n mooi meisie?
Awwh , dankie so baie ?
Het jy rerig dillon gelos vir liam?
? liam is my beste vriend
is jy nou oor hom of gaan jy weer jou kop stamp
Moenie worry oor my lewe nie ☺️
Hoekom het jy al jou insta posts delete?
Wil oorbegin .. wou eintlik nooit niks weer post ?♀️
Hoekom delete jy die qooh’s oor Dillon?
I’m just stayin low key ?♀️
Gan j en D nog saam matriekafskeid toe?
Jaa ?
Wat het op die 30ste Okt 2017 gebeur?
My oupa het verjaar ???
Waar het jy daai jean gekoop op jou story???❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Ek kan regtig nie onthou nie , sorrie ❤️
Waar koop jy al jou klere en watter makeup brand dra jy??
Ek koop by verskillende plekke ?
En dra nie n spesefieke brand nie ?
Dm my as jy iets spesefieks soek ?
Soek j nu n ou?
Nee nie regtig nie
Waar is jy op vakansie?
Ballito ?
Waar het jy jou recent se rokkie gekoop die jean eene?
Woolworths ?
Wanneer begin n geselskap met hartjies ?
Vriendskap hartjies is geel ..
Al die verskillende kleure hartjies beteken iets anders .. maar as julle begin ernstig raak oor mekaar en van mekaar begin hou en of iets is is dit rooi hartjies ?
Het jy al sigarette gerook ?
Nee ?
Heokom lyk jy so af by die skool ??
Dalk is ek af x
How tall are you and how tall is Mecyla ?
? knows who ?♀️
Jou sussie gebruik net vir Ruan omdat die res van die mense jou sussie se ware kleure ken?
? ooh okaay
What made you happy today? 100+
Talking to someone who makes me happy ?❤️
So ek het n voëltjie gehoor fluit dat Awine en Ruan iets by n kuier aan die gang gehad het? ?
Ooh okaay
Watse make up plek in East rand mall se edgars kan ek probeer soos wat my make up sal doen soos mac of so?
Ek het regtig nie n idee nie .. sorrie ek kani help nie ?
soms kyk jy mens so vuil uit ander kere is jy nice? Make up your mind?
Eks meestal in gedagte ? ek kani mense vuil uitkyk nie , ekt nie die balls nie ?
Joh. Jy kan ‘n btch wees as jy wil
Uhm .. eks jammer
Maar eerlikwaar kan ek nie altyd nice wees nie anders loop almal oor my ?♀️
Moet my nie altyd ernstig opvat nie ?
Hoeveel weeg jy?
Minder as jy ?
Se net wat hy gedoen het ?
Nee ! Hou tog net op ! Hou op worry oor ander mense en begin worry oor jouself ?
Het jy al ‘n siggaret gerook??
Nah .. ?
Is dit waar dat Dillon n anker trui gedra het? Of is dit ook net n klomo nonsins?
? nee dis nonsens !
Sooo. Dillon het gefight ?
Omf . Kan julle tog net ophou !
Nee hy sal nooit fight nie ??
Wies jou beste bestie?
Ek het nie een nie ?❤️
What het Dillon geduwn??
Hou op nuuskierig wees ?
Wat het Dillon verkeerd gedoen?
(Dit wat hy nou nou oor gepraat het)
Joh julle mense is nuuskierig ?
Well , ongelukkig vir jou mag ek nie se nie ?
Jy en dillon nog so lief vir mekaar?
Hoekom vra jy even ? ?
wat is jou gunsteling liedjie
River - Conor Maynard
You are the reason - Calum Scott
Al het ons laas by die revue behoorlik gepraat x bly jy 'n cool mens en jy maak my soo lag ??
Awwh dankie baie ??
Hoekom behandel jy jou vriendine soos kak?
Uhm , ek doen nie ?
Dm my ?
Kry n naeltjie ring dit gaan mooi lyk
I know , ek gaan ?
Drink jy?
Soms met geleenthede , ja ☝️
n naeltjie ring is nie mooi nie
? , eks bly jy dink so ! Gelukkig worry ek nie wat jy dink nie ?
Watter breed is jou hond?
Pomeranian ?
Leer op n Vrydaggg vaand? Sterktez?
Neh ? , dankie ?
hkm wil jy n naeltjie ring kry, vat dit maar van my af ek het een gehaat en dit was n groot fout gewees
Nah , ek worry nie ?♀️ Dit lyk mooi ?
Wmj vannaand??
Chill net , en leer ?♀️
Wmj vannaand??
Chill net , en leer ?
Wmj vannaand??
Chill net , en leer ?
Wmj vannaand??
Chill net , en leer
Wanneer kry jy ‘n naeltjie ring???♀️
Amper ?☺️
PRAGTIG♥️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Ek waardeer dit ??
jy kuier so hard maar ek like jou so baie???
? ek weet neh ,, dankie baie ??
Wat dink jy van bejandri ?
Alles wat mooi is ?
Hoe kry jy jou hare so lank?
Nah , ek weet nie ??♀️
Beeldskoon ????
Dankie so baie ?
Nes jy ??
Can you please follow, comment and like my recent please I'd really appreciate it ???@kam_spirxcy_xx
Sure ?
Eks so so so bly jys gelukkig❤️
Ek het jou gese, en kyk hoe goed is Jesus??
Kan jy my woorde aan jou daai aand onthou!
-S?
Dankie so baie ❤️❤️
Ek onthou dit ? ,
Dankie vir alles ?
Hoe krul jy jou hare so mooi?
Ek was dit , vleg dit en slaap met dit ?♀️
Is jou sussie en R iets ?
Ja ?
Jy moet weet jy is goed vir my en dat ek bitter lief vir vir jou ❤️
-tietkop
-boundries?
I love you ❤️
? ons tye x
VIEW MORE