Visit this profile later to see if your question was answered.
Ons is brasse... maar is jy nie darem nuuskierig nie ππ
Auj π€£π€£
Single tjopper π₯²π
Nothing last forever but atleast we got these memories πΉπ΅
-J. Cole
Who is this person that loves me? ππ€£
Dm my gerus x
Mmm why het ons nie meer tye saam nie? π€·π»ββοΈπ
Dm me sometime x
Mmm idk I'll check if I'm up to it. π€πΌπ€
Ughhh, dag gemaak π₯Ί
Gaan jou ook vreeslik mis baba β€οΈ
Dm my asb x
Ahh is dit dan nou so ππ
Shap x
Mmm jy leer my woorde ππ
Okay dan, nai you kwai man. Solank ek net my pel kan hΓͺ is ek chillas. π₯΄
Nah, but i believe youss issa meal. ππ
Mmm liekkuhhh, haha agh dis kwai man. Verbaas mens regtig nie. π
Idk, there's different reasons i guess. ππ
Thank you so muchh, it means a lot to me. βΊοΈπ
I'm sure you're already blessed with the best in life. π ππ»
Sjoh is ek nie net lucky nie π©π
Lava youss too. π
Mmm ek's bly ek kan jou entertain ππ
Well maybe because they feel they don't have a connection they wanna keep or they got bored, maybe even too busy for something now, or because they never got a reason to stay? π€―
Just a few reasons x.
Mmm wanneer wil jy? π
Mmmm desember
Yeah ek het piercings, ek't 'n neus ring, maar wil soos graag nou my bellybutton ring kry. ππ
Ayee dankiee, yeah haha ek likes dit mos soe. πππ
Uhm idk, seker eendag suksesvol te wees, of wel 'n doelwit is om nie ' n bergie te wees nie. ππ En jounee?
Mmm wel dan mis ek jou ook x.
Single bishhh π
Take where? π
Jks nobody. π
Weet nog nie, dalk bietjie rond toer. π€·π»ββοΈπ
Nah, soek nie siektes nie dankie. β€οΈπ
Uhhh who's this? ππ
Uhh nee dankie, ek suig net ice-cream of lollipops π
Lyk ek soos 'n light switch? π‘
Agh dankie, dm my dan kan ek vir jou ook komplimente gee βΊοΈβΊοΈ
Agh ek's baie blyy jong. ππ
Jy gaan dit net nie reg kry nie. π
Ooo isit nou so mmmπ€π
Word 18 die 21ste desember, hoekom π
Thank youssss β€οΈ
Awhhh π
Huawei P20 lite x
Oshhh noshhhhh
Eh nosh? β€οΈ?
Nee, maar ons praat nog gereeld, ons is wel nog vriendinne ?
Oeee dΓ’ksels. ??
Molina ??
My huis, waar was jy? ?
Ooo jitte, hoor nou weer. ??
Always, I'll take that as a compliment. ??ββοΈ?
Hehe awhh, jys cute man. ?
Issa mood. ???ββοΈ
Uhhh wil ek ook weet. Maar dankie. ??
So savage dat ek ouers en verantwoordelik figure op eet vir breakfast. ??
Jokes, maar ek's nogals 50% sarkasties 50% dronk.
Mmm shameless. ??ββοΈ?
Mmm by die huis. Ek weet van die kuier. ??
Hehe ek wens. ?
Seker nie, but uhh daar's niks fout met dit nie dis net I won't do it. ?ββοΈ?
Mmm nah fam. ?
Ehh, vra jy vir hom, hy sal jou kan antwoord. ??ββοΈ
Uhhh, ek weeni ?ββοΈ??
Mmm hang seker af? ?ββοΈ?
Mmm neee. Kos, yeah. ?
Mmm Mo en Mr. Jags ???
Uhh ek't niemand geforce om hulle girls te los nie. Daai's rrg hulle eie storie. ?
Okay? Uhh dankie i guess? ?ββοΈ?
Please don't koppel feelings ??
Oee jittee, vreeslik baiee. Dm? ??
Ehh, my dag was oraait dankie en joune? ?
Eh, ek sal nou nie weet nie. ?ββοΈ?
Ek hoop nie so nie tho. Maar ek's nie veel gepla nie. ??
Uhhh no.????
Mmm, wat dink jy? ?ββοΈ?
Het teveel ander goed gehad wat aan gegaan het. ?
Thank yousss ??
Uhh sjoh? Wat van uhm nee? ?
Uhh sjoh. I'm at a loss of words. Dm or contact me, would like to know who this is.??
Uhhh, i can't and probably won't. ?
Uhh hoekom? ?
Kan jy net ophou verveelig wees en na my toe kom tot in my gesig, want jy's eerlik nou net kinderagtig. Try grootbek wees face to face.
Cool. ??
Miss you too βΊοΈ
Okay ek dink ek weet van wie jy praat. Uhh dankie? Maar uhm dis nie my probleem nie. ?ββοΈ
Uhh okay? Cool. ?
Oe dΓ’ksels. ??
Mmm okay, but I'm Medusa baby. ?
Maak jou waardes duidelik. En staan vir waarin jy glo. Dan het jy my respek. ?
Ooo isit nou so? ??
Uhm message weer en ek sal antwoord. ?
Jy's reg, naiii. Of hierso is nog 'n term "nee". ?
Uhm, nie geweet ons gaan nou sokkie nie. ??
Uhm nah, is myne sollie. ?
Wel dis 'n stupid vraag. Obviously mis ek hom. Dis nie amper asof mens net alles kan vergeet nie. Maar ja, jy verstaan? ?ββοΈ