profile img

Phoebe

pbotha

antwoord nie gross goed nie

16 Replies

Ja terug na jou boyfriend toe soos altyd

πŸ™‚

pbotha replied 1518 days ago

Jy lyk nogal cool ;)

Baie dankie 😁

pbotha replied 1518 days ago

Hkm bly jy nie by mikayle meer nie

Want ek het getrek

pbotha replied 1520 days ago

Al oefen jy nie nou nie wat was of is jou fitness plan

Kies net n random workour op youtube 2 keer n dag , partykeer ekstra squats en dalk draf nou en dan . Ek het ook altyd gaan gym gaan een of ander tyd weer begin

pbotha replied 1525 days ago

Fitness plan asb

Kies net n random workout op youtube 2 keer n dag

pbotha replied 1525 days ago

Hoekom gaan jy weer terug na hom toe nadat jy so baie fukhin kak gepraat het van hom by amal,(prt vN mekiel)

πŸ˜€ons altwee nie meer dieselfde mense nie

pbotha replied 1526 days ago

Okay ja dit maak sin, dis hoekom ek nog never even die shats probeer het nie πŸ˜‚πŸ˜‚

πŸ˜‚ ja , jy verloor so paar brein selle .

pbotha replied 1527 days ago

Eks seker nie almal stuur altyd siek goed nie πŸ€·β€β™€οΈπŸ€·β€β™€οΈ

Neee nie alles nie maar die wat ek nie antwoord nie is of te persoonlik of mense se net regtig disgussstang goed.

pbotha replied 1527 days ago

Haha moet dan nie se antwoord alles nie

Dis hoekom ek dit verander het maat πŸ˜‰

pbotha replied 1527 days ago

Antwoord jy regtig alles?

Nee , julle is wayy te siek

pbotha replied 1527 days ago

Hou op lieg jy antw nooit alles nie

Ja nie meer nie want julle is siek πŸ˜€

pbotha replied 1527 days ago

How old are you plz

18

pbotha replied 1527 days ago

Jys frek mooi πŸ₯Ί

Dankie baie ❀

pbotha replied 1527 days ago

Los ha net fokken uit πŸ€” sy kan mos ha qooh afhaal net wanne sy wil ?

πŸ˜€ se hulle

pbotha replied 1527 days ago

weirdo πŸ₯΄ j.j.b.r.e.e.d.t

nee jy clown πŸ™ƒ

pbotha replied 1527 days ago 1
VIEW MORE