Visit this profile later to see if your question was answered.
ek weet nie hoe om te lile nie maar nou ja
lol regrets
Probably copy-and-pasting texts and sending it to the same person
Close gang weet wie ❤
Mis baie mense in my lewe ?
u need to know da wae
Why the frick you looking for it?
Ugh memes
People who cannot think for themselves. So basically most people.
Hello johandré ?
Ek verstaan dat jy belangstel in jou games en so, maar moet asb nie dink ek wil elke dag 24/7 daaroor praat nie ?
As iemand my tune oor my ukulele, maak hulle n goeie pun. Ek mind ook nie regtig as mense my slegsê nie, want hey! Nie almal het goeie smaak nie ❤
??????????????
I was born a girl, but I'm a boy. And vice versa. You can't chose your gender ladies and gents.
Waaat who dis? ???
Ah mooiso ?
Send my greetings
Taking long naps
Vakansie wat nie gou genoeg kan kom nie ??
Procrastinate. Badum tss.
Beig born is probably too dramatic ?
I wish i never decided to grow up ✌
Genoeg om na n ander land te trek ???
Hardloop?
Give more to the people i receive from
? sleeping
Yolooo?
Oo jinne...
Ek sou sê n smile ?
En as hy musikaal is ? nca
Fake people
Lame people
Clingy people
Ecnetnes siht.
Niemand het gesê ek mik om soos n fricking jock te lyk nie.
Dalk het ek soos, jy weet, begin oefen?
Ek is ongelukkig een van daardie mense wat net altyd kritiek het vir hulself en ek wil nie meer lyk soos wat ek het nie. Ek eet genoeg ? asseblief moenie worry nie. Ek is altyd okay.
uh ek is nie?
Ek kry gou my bril, dan help ek jou gou soek.
Cute ❤?
vars uit die siel uit ?
I'm not one of those prickly people
How people can take others for granted and be so shallow when all you gave was loyalty.
How did he?
Mens deel nie als nie.
Maar mense wat ek mee deel weet on the dot wie hulle is.
Almal het seer ❤ en almal hanteer dit anders.
DM? X
So iemand is uit op n spree om al my vriende sleg te sê ?
Jy ken haar most probably nie soos ek haar ken nie, sy's regtig n great mens?
Bly stil oor my vriende asseblieftog jy ken hulle nie.
Hoekom sal ek wegbly van een quackin awesome mens ??
Try again.
Okay so iemand hou die grunge van die jaar. Jong, kom ek vertel jou gou 'n ding of twee oor andré:
As hy n doos was, sou hy nie my vriend wees nie; dus kan jy aflei dat hy nie is nie
Om so iets sht oor hom te sê, gaan nie vir my of hom onder kry nie, so gaan vertel dit maar vir iemand anders.
So please mind your own effing business, jy ken hom nie?
Idc, let people talk the way they want and embrace themselves, as pong as it's considerate towards their surroundings x
SLAAP ❤
en tussen naps speel ek uke ?
Rolling in the deeeeeheeeeeheeeeeeeep
Daar is nie woorde nie ❤
Dankie dankie dankie vir alles, moenie dink dis verby nie tho?
❤?np fella
? mienkies ❤❤? ek mis jou ook ?
Step one:
Leer spel.
Step two:
You don't.
Nah?
DM maar ?
☕coffee creates single moments of solitude
Ek spandeer baie tyd op baie verskillende plekke yo ?
So ek begin maar by my gals:
Jana, Ronél, Jani, Anika, Mila, Githa, Niké is my mains ❤
Dan is my "koshuis" favs:
Maria, Charé, Lize, Marié, Jeandré.
En die low self-esteem manskappe weet wie hulle is ❤
Which*
They know who they are ❤
Ek vat niks van niemand nie. Dis diefstal.✋
As soggens uit jou bed uit opstaan tel as oefen, dan ja. Ek oefen.
Skool en so
Sure, ek love dit net om met vreemdelinge van die internet te kuier ??
Gmf jy's môre klaar
Gmf goeie koffie oppad
* cries in german *
Wil eers nog n paar stuff klaar skryf x
boeremusiek ✋
Lol wat ? dm?
The only rule is that there are no rules.
❤ nog n koshuis-tee asap asseblief
Well, in the Netherlands, you have to pay 1£ to use a public restroom, which is crazy, 'cuz if I'm poor I still gotta go when I gotta go.
Do not play boeremusiek near me, I bite.
Rook maak jou nie n slegte mens nie, nes bybel lees jou nie n goeie mens maak nie.
as ek nie ek gaan wees nie, wie gaan ek wees? as jy nie jy gaan wees nie, wie gaan jy wees? ❤ dankie
Ek het my ukulele by Mars Music gekry ?❤ die een by die Glen Garry winkelsentrum
Your song - Elton John (i think ?)
Nie een nie ?
wie het ooit iets gesê van amazing??
Ek waardeer die opstel reference ❤
Okayyy?
Spider's web - Katie Melua
Please please pleeaase do ❤ anytime , anywhere
Ek sweer ek het nog nooit daai swart en wit nikes gedra nie ❌
Sommer baie dinge
Don't you know it ?
Smoothies
❤ see you sooooon asbbbb, ons mis jou xx wil so graag oorkom?
Nuth'n ?
Amazinggg, jy moet dit sien?
Dit oooozzee met liberaliteit, maar dis eye-opening. Maak seker om in Parys en Gierhoorn te stop as jy in die omgewig is x
River flows in you
Anyone else but you
Radioactive
???
Don't ever judge a book by it's cover. There is so much more to a person that what meets the eye. Always.
Hoor gou mooi:
Daar is n definitiewe rede hoekom ek jou vorige qooh's geïgnoreer het. Die feit dat jy so iets kon sê oor iemand so nice disgust my tot in die afgronde in.
Hy is nie n jock nie - hy is eintlik hiper intellektueel met meer emosionele volwassenheid in n vinger nael as tien van jóú saamgesit. Hys een hengse goeie vriend wat ek nie in n miljoen jaar verdien nie.
Die enigste A$$ hier is jy. So i suggest you get you and your A$$ off my qooh.me page and don't come back. If you need escorting :
Kruisie sit links > bo
Kom weg en bly weg✋❤
❤✋
Oskar Onafhanklik btches. Lyk dit asof ek v plan is om my antw te verander?